8:49
Wat onderskei AgriHawk van hulle kompetisie? Die DJI Agras T55 drone is die EERSTE in Afrika!
Wat onderskei AgriHawk van hulle kompetisie? Die DJI Agras T55 drone is die EERSTE in Afrika! Evert Potgieter vertel ons meer by VAL Boeredag 2026 hoekom dit 'n rewolusie vir moderne boerderye is en wat hierdie drone so uniek vir produsente, wat slimmer, vinniger en meer doeltreffend wil boer, maak. Vir meer inligting, besoek: www.agrihawk.africa #AgriHawk #DJIAgriculture #DJIAgrasT55 #VALBoeredag #DroneTechnology #EersteInAfrika #FarmSpace #OnsPraatBoer











