F
FarmspaceHoe "Bêk" Agri Relief Foundation die boer – en hoe kan jy deel word van die verskil?
Hoe "Bêk" Agri Relief Foundation die boer – en hoe kan jy deel word van die verskil? Dr. Frikkie Alberts Mare vertel die stigting se werk en hoe jy betrokke kan raak by hul "Bêk-n-Boer" Gholfdag, wat op 2 Oktober 2026 in Hartbeespoort plaasvind. https://www.agrirelief.co.za/ #AgriReliefFoundation #BeknBoer #Gholfdag #FarmSpace #OnsPraatBoer











