Loading results…
Loading results…
Tagged #agrihawk
31 results
AgriHawk stel vandag die splinternuwe DJI Agras T55 Drone bekend! Dis die EERSTE in AFRIKA! – ’n rewolusie vir moderne presisieboerdery. Evert Potgieter vertel ons meer oor die indrukwekkende spesifikasies van die T55 en wat hierdie drone so uniek maak vir produsente wat slimmer, vinniger en meer doeltreffend wil boer. Vir meer inligting, besoek: www.agrihawk.africa #AgriHawk #DJIAgriculture #DJIAgrasT55 #DroneTechnology #EersteInAfrika #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jun 2026
Iets opwindends land 1 Julie by Agrihawk! Hou hierdie spasie dop! https://www.agrihawk.africa/ #Agrihawk #DJIAgriculture #Onthulling #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jun 2026
Wat maak die DJI Agras T100 Drone so uniek? Ons gesels met Joshua Powell van AgriHawk, wat ons meer gaan vertel. www.agrihawk.co.za #AgriHawk #DJIDrone #FSProTour2026 #Paarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Mar 2026
Ons is bly om nog 'n uitstekende maatskappy as deel van die Pro Tour Wes-Kaap by te voeg - Agrihawk! Kom sien hulle landbou drones in aksie op 4 Maart 2026 by Hoër Landbouskool Boland. https://www.agrihawk.africa/ #Agrihawk #PrecisionAerialCropScience #LandbouDrones #FarmSpaceProTour #Paarl #HoërLandbouskoolBoland #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Feb 2026
Hoe verskil die DJI T70 hommeltuig van die T100? Ons vind uit by Agritechnica 2025. Buiten die ander motors, die nozzle sisteem wat aangepas is en 'n 70L tenk is daar nog klomp ander veranderinge ook. Xinwen vertel ons meer. https://www.agrihawk.co.za/ #Agrihawk #DJIAgriculture #T70 #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Nov 2025
Die nuwe DJI Agras T100 van AgriHawk stel ’n nuwe standaard vir presisieboerdery! Met verstelbare druppelgroottes vanaf 50–500 mikron, ’n 30 L/H sentrifugale pomp en ’n indrukwekkende 100kg "payload" op seevlak, laat elke druppel tel – meer dekking, minder mors en maksimum resultate. www.agrihawk.co.za #AgriHawk #DJIAgriculture #AgrasT100 #Drone #Presisieboerdery #LandbouInnovasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Oct 2025
Die DJI Agras T100 van Agrihawk is 'n BEAST! Met verbeteringe met die motors en batterypoorte, en 'n 41Ah battery, kan jy nie verkeerd gaan nie. www.agrihawk.co.za #Agrihawk #DJIAgriculture #AgrasT100 #AgriculturalDrones #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Oct 2025
Die DJI Agras T100 van AgriHawk bring volgendevlak-tegnologie na jou plaas toe! Nou toegerus met ’n nuwe millimeter-wave radar, LiDAR-stelsel, nag navigasie lig, 'n kragtige 11.5 kW laaistasie en 'n DJI RC Plus afstandbeheerder om jou spuitwerk slimmer, vinniger en meer doeltreffend as ooit te maak. www.agrihawk.co.za #AgriHawk #DJIAgrasT100 #Presisieboerdery #LandbouInnovasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Oct 2025
Die toekoms van presisieboerdery is hier! AgriHawk stel die DJI Agras T100 bekend, waar krag, doeltreffendheid en gevorderde tegnologie saamvloei om jou boerdery na nuwe hoogtes toe te neem. www.agrihawk.co.za #AgriHawk #DJIAgrasT100 #Presisieboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Oct 2025
Die DIKSTE drone by Agrihawk op Nampo Kaap 2025. Die basics: 100L tenk, dit spuit 40L per minuut, 72km/uur vlugspoed, 150L strooier tenk, dit kan 100kg optel en nog meer! http://www.agrihawk.co.za/ #Agrihawk #AgrasT100 #DJI #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
Watse verrassing het Agrihawk hier by Nampo Kaap 2025? Hulle stel 'n nuwe hommeltuig bekend, die DJI Agras T100. Kom maak 'n draai en kyk hoe lyk hierdie ding. http://www.agrihawk.co.za/ #Agrihawk #AgrasT100 #DJI #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
Beleef die DJI T100 by NAMPO Kaap by AgriHawk se stalletjie! Kapasiteit, spoed, perfekte druppel groote en 'n battery wat jou nie in die steek gaan laat nie! Maak seker jy maak 'n draai by AgriHawk se stalletjie tydens NAMPO Kaap. Besoek www.agrihawk.co.za vir meer inligting. DJIT100 #Agrihawk #AgriculturalDrones #NAMPOKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2025
AgriHawk het twee stelle propellers i.p.v een. Ons het by Pro Tour Wes-Kaap gehoor hoekom jy moet belê in die DJI T50? Vir meer inligting besoek www.agrihawk.co.za. #AgriHawk #AgriculturalDrone #DJIT50 #ProTourWesKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Sept 2025
AgriHawk kom Pro Tour Kaap toe! Sien jou 20 Augustus by Hoër Landbouskool Boland! www.farmspace-ticket.co.za #AgriHawk #ProTourWesKaap #HoërLandbouSkoolBoland #BolandLandbouOndersteunersBond #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Aug 2025
Wie stal almal uit by Pro Tour Wes-Kaap die 20ste Augustus in Paarl? Hier is 'n paar van hulle... Slegs 300 kaartjies beskikbaar vanaf R100 per kaartjie, kry joune vandag nog: www.farmspace-tickets.co.za. #SantamAgri #SAAI #Massey #CaseiH #CLAAS #NIKDrones #JonesMasjiene #PacSys #PiketImplemente #Bontera #AquaCheck #AgriHawk #TitanGlobal #Thubatech #Zimmatic #TigerWheel&Tyre #GrovePrecision
13 Aug 2025
Wonder jy oor drones in die landbou industrie? FarmSpace Pro Tour bring vir jou al 3 die kommersiële spuit drones in die land, die T50 DJI drone deur AgriHawk, die XAG P100 Pro drone met 'n performance pack deur NIK South Africa asook PACSys met hulle drone. Koop jou kaartjies vandag op www.farmspace-ticket.co.za #FSProTour #Drones #AgriHawk #XAG #NIK #PACSys #OnsPraatBoer #FarmSpace
12 Aug 2025
Wat laat die DJI Agriculture T50 drone uitstaan? AgriHawk verduidelik ons op die FS Pro Tour. https://www.agrihawk.co.za/ #AgriHawk #DjiT50Agras #ProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Apr 2025
Sien die AgriHawk T50 in aksie by die FarmSpace Pro Tour! Megan van AgriHawk gaan wys hoe die T50 werk en jou mooi verduidelik oor al die “in’s and out’s” van hulle uitstekend drones. Maak seker ons sien jou daar, die 5de Maart 2025 in Bethal! Kaartjies nou beskikbaar: https://farmspace-ticket.co.za/ | www.fsprotour.co.za #AgriHawk #ProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Feb 2025
Is jou grond oorgroei en kort jy 'n oplossing? Okkie AgTech NWK vertel ons meer oor die korrels wat die AgriHawk drone spuit om die bome dood te maak sonder om die gras te raak. #AgriHawkDrone #AgTech #AgriHawk #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2024
Soek jy n oplossing vir bosindringer op jou plaas? Roelf vertel ons hoe hy die probleem opgelos het met die hulp van AgriHawk se DJI Drone. Lees oor AgriHawk en hulle dienste hier: https://farmspace.co.za/articles/are-you-looking-for-a-solution-for-bush-encroachment-on-your-farm-agrihawk-has-the-solution/ #Bosindringer #DJIDrone #AgriHawk #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Aug 2024