Loading results…
Loading results…
Tagged #valboeredag
5 results
Wat onderskei AgriHawk van hulle kompetisie? Die DJI Agras T55 drone is die EERSTE in Afrika! Evert Potgieter vertel ons meer by VAL Boeredag 2026 hoekom dit 'n rewolusie vir moderne boerderye is en wat hierdie drone so uniek vir produsente, wat slimmer, vinniger en meer doeltreffend wil boer, maak. Vir meer inligting, besoek: www.agrihawk.africa #AgriHawk #DJIAgriculture #DJIAgrasT55 #VALBoeredag #DroneTechnology #EersteInAfrika #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Jul 2026
Die Rovic 9Tand inline Ruppell op VAL boeredag! www.rovic.com #Rovic #9TandInlineRipper #RovicRuppell #VALBoeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jul 2025
Val Boeredag 2025 is om die draai! Maak seker dat jy nie die 30ste Val Boeredag mis loop op 2 Julie 2025 nie, dit gaan n goeie een wees. Vir meer inligting besoek die webtuiste: www.valboeredag.co.za #ValBoeredag2025 #ValBoeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Jun 2025
Kverneland se rippertand is een van die leiers in die industrie as dit kom by grond-implemente. Hulle het n CLV Val Boeredag te gevat om te demonstreer. #kverneland #jupidex #Valboeredag #kingpriceinsurance #farmspace
11 Jul 2022
Andre Mare van Roto Tank vertel ons van hulle Tanks, Krippe, Silos, Vervoer Tanks. Vir meer inligting besoek www.rototank.co.za. #kingpriceinsurance #valboeredag #rototanks #farmspace
09 Jul 2022