2:55
F
FarmspaceDis amper tyd vir Van Stadensrus Boeredag 2026! Merk 13 Augustus 2026 in jou dagboek!
Dis amper tyd vir Van Stadensrus Boeredag 2026! Merk 13 Augustus 2026 in jou dagboek en kom geniet 'n dag propvol plaaslewe, lekker kos, musiek en gesellige kuier! Musiek | Landbou-uitstallers | Bos-kontantkroeg | Demonstrasies ๐ 13 Augustus 2026 ๐ Vanaf 11:00 tot laat ๐๏ธ R100 per persoon | Kinders onder 10 gratis ๐ฅ Spit en broodjie ingesluit by jou kaartjie Moenie hierdie dag misloop nie โ bring die hele familie en kom beleef die hart van die platteland! #VanStadensrus #Boeredag #Vrystaat #Landbou #FamilieDag #FarmSpace #OnsPraatBoer











