FarmSpace — Videos, Articles & Events for African Farmers

Wat beteken Lamb Champs vir die boere en hulle boerdery? Sybrand vertel ons meer oor sy ervaring by die skou. www.lambc…
#lambchamps#kyknet#farmspace#onspraatboer
Wat beteken Lamb Champs vir die boere en hulle boerdery?
Soek jy presisie-tegnologie vir jou plaas? Zane Barnard vertel meer oor die gevorderde oplossings wat AgTech@NWK Experts…
#agtechnwk#nwk#presisieboerdery#slimboerdery#farmspace
Merk 13 Augustus 2026 in jou dagboek en kom geniet 'n dag propvol plaaslewe, lekker kos, musiek en gesellige kuier! Musi…
#vanstadensrus#boeredag#vrystaat#landbou#familiedag
Dis amper tyd vir Van Stadensrus Boeredag 2026!
Hierdie is die sweeper wat jy nie geweet het jy nodig het nie! Werner Jacobs van Kärcher vertel ons meer oor die KM 70/…
#kärchersuidafrika#km7015#stootsweeper#werkswinkel#farmspace
Hierdie is die sweeper wat jy nie geweet het jy nodig het nie!
Soek jy 'n koste effektiewe oplossing vir kantore, store en verblyf? Adele vertel ons meer oor Container Park en die opl…
#containerpark#containers#kantore#farmspace#onspraatboer
Ever wondered what happens to your samples once they reach the lab? Join Caryn Shacklock as she takes us behind the sce…
#afrivet#animalhealth#laboratorydiagnostics#farmspace#wespeakfarmer
Ever wondered what happens to your samples once they reach the lab?
Hoe kan HydroCache as n buffer dien? Ons gesels met Lehan om te hoor waarom hulle besluit het om van HydroCache gebruik …
#hydrocache#aquagel#buffer#farmspace#onspraatboer
Hoe kan HydroCache as 'n buffer dien?
Moenie sukkel met papiertjies nie, hou alles maklik op een plek met FarmSlip! Stuur alles maklik en vinnig vir jou boekh…
#farmslip#boekhouer#boekhouding#ai#boer
Moenie sukkel met papiertjies nie, hou alles maklik op een plek met FarmSlip!
Suid-Afrika se 1ste "live" mielie stroop proewe... Kyk hoe beskerm AgraForum jou insette! Riaan Buitendag vertel ons mee…
#agraforum#optify#proewe#mieliesstroop#farmspace
Suid-Afrika se 1ste "live" mielie-proewe wat gestroop is... Kyk hoe beskerm AgraForum jou insette!
Val Boeredag se belangrikste gebeurtenis is die demonstrasies van trekkers en implemente. Na drie dekades behou hulle st…
#valboeredag2026#trekkers#implemente#demonstrasies#farmspace
Hoekom gebruik S & C Graan charcoal op hulle lande? Dit is 'n baie interesante storie... Marnus Cronje vertel ons meer o…
#jarnsmior#kiln#biochar#farmspace#onspraatboer
Hoe gebruik S & C Graan Jarnsmior se Kiln om charcoal te maak vir hulle lande? Marnus vertel meer.
Op soek na kwaliteit siwwe en skermoplossings vir jou graan- en saadverwerking? Besoek Union Engineering by die FarmSpa…
#unionengineering#graanverwerking#saadverwerking#fsprotour2026#kroonstad
Op soek na kwaliteit siwwe en skermoplossings vir jou graan- en saadverwerking?
Hoe kan jy jou kunsmis rek? 15 Julie is RegenR8 by die FarmSpace Pro Tour in Kroonstad by Hoërskool Trio om te verduidel…
#aquagel#regenr8#fsprotour2026#kroonstad#farmspace
Hoe kan jy jou kunsmis rek? Kom vind uit 15 Julie by die FarmSpace Pro Tour in Kroonstad.
Die duurste ram van die dag by die 23ste Oostelike Ile de France Klub! Rika gesels met ons oor hoekom sy op hierdie ram …
#duursteram#farmspace#onspraatboer
Die duurste ram van die dag by die 23ste Oostelike Ile de France Klub!
Die duurste ooi van die dag by die 23ste Oostelike Ile de France Klub! Renier en Mariette vertel vir ons hoekom hulle be…
#duursteooi#farmspace#onspraatboer
Die duurste ooi van die dag by die 23ste Oostelike Ile de France Klub!
Vandag is ons by die 23ste Oostelike Ile de France Klub veiling by Rustic Fields Lodge & Venue. Hier is 35 ramme, 65 ger…
#23steoostelikeiledefranceklubveiling#kommersiëleooie#farmspace#onspraatboer
Vandag is ons by die 23ste Oostelike Ile de France Klub veiling by Rustic Fields Lodge & Venue.
Hoe maak Bok.I hulle inline rippers beter vir jou boerdery? Hendri du Toit vertel ons meer oor die verbeteringe wat hull…
#bokimplemente#inlineripper#farmspace#onspraatboer
Hoe maak Bok.I hulle inline rippers beter vir jou boerdery? Hendri vertel meer.
Lamb Champs is op KykNet 20:00! Maak seker jy kyk uit vir dit. JP gaan by Lamb Champs wees en hy vertel ons meer oor wat…
#lambchamps2026#kyknet#farmspace#onspraatboer
Lamb Champs is op KykNet 20:00! Maak seker jy kyk uit vir dit.
Die XAG P150 MAX drone en XAG R200 rover gaan by die FarmSpace Pro Tour Kroonstad wees! Maak seker om jou kaartjies te …
#nik#xag#p150max#r200rover#farmspaceprotour
Die XAG P150 MAX drone en XAG R200 rover gaan by die FarmSpace Pro Tour Kroonstad wees!
Hoe lyk Agricol se winter graan pakkie? Werner vertel ons meer oor die verskillende grane wat hulle in die winter plant.…
#agricol#wintergraan#agricolgroendag#farmspace#onspraatboer
Carlos boer met Vleis Merinos, dorpers, en dormers en hy vertel ons meer oor hoekom hy dink hy Lamb Champs die jaar gaan…
#lambchamps2026#vleismerinos#dorpers#dormers#savm