9:37
Farmspace'n Kettingdis - werk dit actually? Hendri van Bok.I vertel meer.
'n Kettingdis - werk dit actually? Hendri du Toit van Bok.I vertel ons meer oor sy ervaring, hoe dit in jou boerdery gaan werk en hoekom jy nie sonder hierdie implement kan gaan nie. www.boki.co.za #BokImplemente #Kettingdis #FarmSpace #OnsPraatBoer











