0:42
F
FarmspaceSlimmer. Stil. Gereed vir die plaas. Etec is deel van FarmSpace Pro Tour Vrystaat
Slimmer. Stil. Gereed vir die plaas. Etec is deel van FarmSpace Pro Tour Vrystaat met 'n reeks elektriese voertuie wat gebou is vir die plaas - van hulle Sparki motorfiets tot die gewilde Bike Bakkie. Kom ontdek die moontlikhede op 15 Julie 2026 by Hoërskool Trio. Kry jou kaartjies hier: https://farmspace-ticket.co.za/ https://etec.co.za/ #Etec #FSProTour #Vrystaat #FarmSpace #OnsPraatBoer











