Loading results…
Loading results…
Tagged #etec
17 results
Slimmer. Stil. Gereed vir die plaas. Etec is deel van FarmSpace Pro Tour Vrystaat met 'n reeks elektriese voertuie wat gebou is vir die plaas - van hulle Sparki motorfiets tot die gewilde Bike Bakkie. Kom ontdek die moontlikhede op 15 Julie 2026 by Hoërskool Trio. Kry jou kaartjies hier: https://farmspace-ticket.co.za/ https://etec.co.za/ #Etec #FSProTour #Vrystaat #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jul 2026
Enige iets elektries of battery, E-TEC wag vir jou op Nampo 2026. Bernard vat ons vinnig deur hul stalletjie en wys ons die sleep-grassnyer asook hulle elektriese karretjies. https://www.etec.co.za/ #ETEC #Batterye #ElektrieseVoertuie #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2026
Is ETEC karretjies gebou om te hou? Ons gesels bietjie met Martin Labuschagne by ETEC Wildebees Kraal Werkswinkel. https://www.etec.co.za/ #ETEC #BikeBakkie #WildebeesKraal #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jan 2026
Watse verskil kan ETEC se elektriese voertuie op jou plaas maak? Kobus Badenhorst van Indigo Fruit Farming vertel ons meer waarom hulle na ETEC oorgeskakel het en hoe die elektriese voertuie hul dag-tot-dag werk eenvoudiger, goedkoper en meer doeltreffend maak. ’n Praktiese oplossing wat werklik waarde toevoeg! Vir meer inligting besoek www.etec.co.za #Etec #ElektrieseVoertuie #IndigoFruitFarming #PlaasTegnologie #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Dec 2025
Wat het ETEC laat besluit om die Rugon in die mark in te bring? Ons hoor wat sê Bernard by Nampo Alfa 2025. Die kliente het gevra en hulle het hierdie elektriese voertuig gebou om te hou. https://www.etec.co.za/ #ETEC #NampoAlfa2025 #Rugon #ElektrieseVoertuig #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Oct 2025
ETEC Alternative Energy Solutions stel iets splinternuut bekend by NAMPO Alfa!! Hulle het ook spesiale aanbiedinge vir jou by NAMPO Alfa 16-18 Oktober, stalletjie V12! Die Etec Rugon is 'n UTV wat kom met 'n 72v 10kw Motor en 'n 150ah lithium battery. Die Rugon is ook 4x4 met Diff lock en hy kom in 'n 2 of 4 seater. Etec se Bike- en Quad bakkie, Blitz Cruiser en Apex staan gereed vir jou saam met Enviro Auto se elektriese 4x4 bakkie. Vir meer inligting kontak Bernard op 082 491 4894. #Etec #Rugon #BatteryAangedrewe #ElektrieseBakkie #NAMPOAlfa #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Oct 2025
Etec kan jou elektriese voertuig vir jou "pimp"! Hoe werk hulle saam met ander battery toerusting om boerdery vir jou te vergemaklik? www.etec.co.za #Etec #PimpMyRide #BatteryToeristing #FarmSpuit #OnsPraatBoer
10 Aug 2025
Etec het hulle Apex aangepas om jou met jou boord spuit werk te help. Wat maak Etec anders en hoe kan hulle jou met jou modifikasies help? www.etec.co.za #Etec #BoortSpuit #BoerMetDieSon #EBike #FarmSpuit #OnsPraatBoer
31 Jul 2025
E-TEC Alternative Energy Solutions het nie petrol reuke wat hang by hulle stalletjie op Nampo 2025 nie. Hulle het 'n groot reeks van elektriese voertuie wat ideaal is vir jou boerdery of die golfbaan. https://www.etec.co.za/ #ETEC #ElektrieseVoertuie #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2025
ETEC by AmberMacs Macadamia Expo 2025. Bernard vertel ons hoe hulle stil, stil jou boerdery laat werk. www.etec.co.za #AmberMacs #Makadamia #ETEC #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Feb 2025
Watter verskil maak die E-TEC Alternative Energy Solutions se elektriese motorfiets op jou plaas? Stompie Olivier vertel ons meer oor hierdie indrukwekkende motorfiets by Hotspot Cattle. www.etec.co.za #Etec #ThreeWheeler #ElektrieseMotorfiets #HotspotCattle #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Nov 2024
Is jy opsoek na 'n beter alternatief om onnodige brandstof uitgawes te verminder? Tiaan Botha vertel ons meer oor hoe hulle elektriese voertuie jou sal help om dit te realiseer hier by Boere Agri se boeredag net buite Christiana. www.etec.co.za #Etec #Elektriesevoertuie #BoereAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Oct 2024
Wat is nuut by E-TEC Alternative Energy Solutions en wat kan hulle vir jou bied? Bernard Coetser vertel ons meer oor hulle 'quad bike conversion' en hoe jy kan maak met daardie OU bike wat op die plaas staan. www.etec.co.za #VivoBoerebemarkingsdag2024 #ETEC #QuadBikeConversion #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Sept 2024
Hou jy van op die foon wees terwyl jy bestuur? Tiaan van E-TEC Alternative Energy Solutions vertel ons meer oor die Blitz Cruiser en hoekom hy n "upgrade" vir jou plaas is. www.etec.co.za #Etec #BlitzCruiser #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Sept 2024
Het jy al gehoor van E-TEC Alternative Energy Solutions se drie wiel elektriese voertuig? Barnard vertel ons meer oor die voordele van die drie wiel en hoekom jy in so een moet bele www.etec.co.za #ETEC #ElectrieseVoertuig #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Aug 2024
Hoekom moet jy E-TEC oorweeg vir jou alternatiewe energie of elektriese voertuie? Ons het gaan kuier by E-TEC Alternative Energy Solutions se fabriek waar Tiaan ons vertel oor al hulle produk se battery, raamwerk, chassis asook hulle sonpanele. Kom boer saam! www.etec.co.za #ETEC #fabriektoer #farmspace #onspraatboer
16 Jul 2024
Kom Boer met die Son! Bernard & Tiaan van E-TEC Alternative Energy Solutions oor die nuwe Blitz reeks en ons gesels oor die 'tried & tested'. www.etec.co.za #Nampo2024 #ETEC #AlternatieweEnergie #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2024