Loading results…
Loading results…
Tagged #fsprotour
64 results
Slimmer. Stil. Gereed vir die plaas. Etec is deel van FarmSpace Pro Tour Vrystaat met 'n reeks elektriese voertuie wat gebou is vir die plaas - van hulle Sparki motorfiets tot die gewilde Bike Bakkie. Kom ontdek die moontlikhede op 15 Julie 2026 by Hoërskool Trio. Kry jou kaartjies hier: https://farmspace-ticket.co.za/ https://etec.co.za/ #Etec #FSProTour #Vrystaat #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jul 2026
Wat kan jy by die FarmSpace Pro Tour verwag? Topgehalte tegnologie, markleiers uit elke faset van landbou en oplossings wat jou boerdery kan help groei. Dit is die plek waar produsente, innovasie en geleenthede bymekaarkom. 15 Julie 2026 | Hoërskool Trio | Kroonstad www.fsprotour.co.za #FarmSpace #FSProTour #Kroonstad #VertikaleIntegrasie #OnsPraatBoer
23 Jun 2026
Wil jy meer weet oor Vertikale Integrasie en hoe jy waarde tot jou boerdery kan toevoeg? Maak seker jy is by FarmSpace Pro Tour in Kroonstad, 15 Julie 2026 van 7:30 by Trio Hoërskool! Koop vandag nog jou kaartjies aanlyn by: www.farmspace-ticket.co.za #FSProTour #Kroonstad #VertikaleIntegrasie #Demos #HoërskoolTrio #Nashua #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Jun 2026
Prakties en effektief - die perfekte kombinasie. Wat bied die TAFE-trekker jou aan? En wat maak die Ikapa Vicar-spuitmasjien spesiaal? Neels en Bertus verduidelik. https://ikapatrading.co.za/ #Ikapa #TAFE #JBHAgri #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Mar 2026
Is daar nog geld in boerdery? Dr. Roelof Botha, een van die mees vertroude stemme in Ekonomie, het oor landbou en die toekoms daarvan gepraat by die FarmSpace Pro Tour Paarl. #DrRoelofBotha #EkonomieEnLandbou #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Mar 2026
Lekkewaan het ’n splinternuwe produk by die FarmSpace Pro Tour bekend gestel — dis nou iets om te sien! Wat sê Pierneef oor hulle Lekke2Wiel, die feit dat hy padwaardig is, en hulle ander produkte? Kontak Pierneef vir meer inligting op 064 933 2628 of besoek www.lekkewaan.co.za. #Lekkewaan #NuweProduk #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Mar 2026
Die FarmSpace Pro Tour, 4 Maart 2026 by Boland Landbou. R300 per persoon, daarna is alles op die huis. Van demos, tot sprekers, jy wil nie hierdie mis nie. www.farmspace-tickets.co.za #FSProTour #Paarl #EventVanDieJaar #HoërLandbouskoolBoland #farmspace #OnsPraatBoer
18 Feb 2026
2026 skop sterk af vir Kärcher! Hulle is deel van die FarmSpace Pro Tour Paarl — kom sien hul masjiene in aksie en moenie die dag se spesiale aanbiedinge misloop nie. 📍 4 Maart 2026 | Hoër Landbouskool Boland, Paarl Kry jou kaartjies op https://farmspace-tickets.co.za https://www.kaercher.com/za/ #Kärcher #FSProTour #Wes-Kaap #HoërLandbouskoolBoland #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Feb 2026
Ons is bly om Hollard as deel van die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap te verwelkom! Kom leer meer oor brandvoorbereiding op 4 Maart 2026 by Hoër Landbouskool Boland, Paarl. https://www.hollard.co.za/ Kry jou kaartjies nou op https://farmspace-tickets.co.za #Hollard #FSProTour #Paarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Feb 2026
Maak 'n nota - 4 Maart 2026 by Hoër Landbouskool Boland. Jy word utgenooi na die beste landbou ""show"" in Suid-Afrika; die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap. Ons praat tegnologie, meganiesasie, ekonomie - als in gemak. Vir meer inligting besoek gerus www.fsprotour.co.za #FSProTour #4Maart2026 #Wes-Kaap #HoerLandbouskoolBoland #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Jan 2026
Besprekings vir die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap, wat by Hoër Landbouskool Boland plaasvind is nou oop! Bespreek jou stalletjie vir die beste, "next level", landbou "show" in Suid-Afrika. Spasie is beperk so bespreek vandag nog. Besoek www.fsprotour.co.za vir meer inligting. #FSProTour #Wes-Kaap #HoërLandbouskoolBoland #UitstalSpasieBeskikbaar #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Jan 2026
Wonder jy oor drones in die landbou industrie? FarmSpace Pro Tour bring vir jou al 3 die kommersiële spuit drones in die land, die T50 DJI drone deur AgriHawk, die XAG P100 Pro drone met 'n performance pack deur NIK South Africa asook PACSys met hulle drone. Koop jou kaartjies vandag op www.farmspace-ticket.co.za #FSProTour #Drones #AgriHawk #XAG #NIK #PACSys #OnsPraatBoer #FarmSpace
12 Aug 2025
Verhoog jou opneembaarheid en doeltreffendheid met AnnGro... dit maak alles net beter! Martin Budgen vertel ons meer oor hoe dit jou boerdery gaan verander. www.agraforum-sa.com/anngro #AnnGro #Agraforum #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jul 2025
3 Redes hoekom jy nie Pro Tour Paarl moet mis nie? Waarop gaan jy uitmis as jy nie Pro Tour Paarl bywoon die 20ste Augustus nie? - Landbou en boort toerusting demonstrasies - Gratis boerekos en drink goed op die dag - Pa en seun, hoe oorbrug mens die generasie gaping om jou kennis suksesvol oor te dra? Koop vandag jou kaartjie by www.farmspace-ticket.co.za om gebruik te maak van ons early bird aanbod. #FSProTour #WesKaap #HoërLandbouskoolBoland #farmspace #onspraatboer
22 Jul 2025
Kry vandag jou kaartjie vir 'n enkel persoon of 'n pa-en-seun kaartjie op https://farmspace-ticket.co.za/ #FSProTour #WesKaap #farmspace #onspraatboer
20 Jul 2025
Hoekom, waarom en wat is die belangrikheid daarvan om 'n versuuringslaag op te hef? Dr. Jan Strydom vertel ons meer by die FarmSpace Pro Tour Mpumalanga dag in Bethal. www.agripieces.co.za #Agripieces #Versuuringslaag #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 May 2025
Hoekom moet jy spot spraying oorweeg? Chris le Roux van Cerealis vertel ons meer oor hierdie hoogsgevorderde tegnologie WeedIt sisteem op FarmSpace Pro Tour Mpumalanga in Bethal. www.cerealis.co.za #Cerealis #WeedIt #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Apr 2025
Die Monosem Wing-Max op FarmSpace Pro Tour Mpumalanga in Bethal. Hoe het hulle op hierdie planter se konfigurasie besluit? Arend Langer vertel ons meer. www.monosem.co.za Koop jou kaartjie vir FS Pro Tour Arlington nou: www.farmspace-ticket.co.za | Angeliqa - 078 381 5298 #Monosem #WingMax #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Apr 2025
Kyk hoe hef die Inroda Texugo kalkripper 'n versuuringslaag op! Jaco Strydom van Agripieces vertel ons meer by die FarmSpace Pro Tour Mpumalanga dag in Bethal. 083 633 6968 | www.agripieces.co.za Kry jou kaartjie vir FS Pro Tour Arlington nou: www.farmspace-ticket.co.za | Angeliqa - 078 381 5298 #Agripieces #Inroda #Texugo #Kalkripper #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Apr 2025
Die perfekte premium planter trekker, die Massey Ferguson 8S.265 op die FarmSpace Pro Tour Mpumalanga dag in Bethal. www.masseyferguson.com/en_za/ Kry jou kaartjie vir die volgende FS Pro Tour nou: www.farmspace-ticket.co.za | Angeliqa - 078 381 5298 #AGCO #MasseyFerguson #Trekker #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Apr 2025