1:13
F
FarmspaceVan ’n landbou-erfenis wat in 1909 begin het tot moderne presisieboerdery-oplossings.
Van ’n landbou-erfenis wat in 1909 begin het tot moderne presisieboerdery-oplossings — AgTech@NWK se nuwe tegnologiesentrum wys hoe innovasie, kundigheid en praktyk saamwerk om produsente slimmer te laat boer. Met ’n volledig toegeruste werkswinkel, tegniese ondersteuning en toegang tot die regte toerusting en onderdele, bring AgTech@NWK die toekoms van landbou nader aan die plaas. Besoek https://agtech.nwk.co.za/ vir meer inligting. #AgTechNWK #PresisieBoerdery #SlimBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer











