5:02
F
FarmspaceDie duurste ram van die dag by die Vrystaatse Genetiese Ile de France 6de Produksieveiling!
Die duurste ram van die dag by die Vrystaatse Genetiese Ile de France 6de Produksieveiling! Gert van der Linde gesels met ons oor hoekom R52 500 vir hierdie ram elke sent werd is en ook hoekom hy Ile de France Society of SA/Ile de France Genootskap van SA verkies. https://iledefrance.co.za/ Ile de France Society of SA/Ile de France Genootskap van SA BKB #duursteram #FarmSpace #OnsPraatBoer











