Loading results…
Loading results…
Tagged #agtechnwk
3 results
Van ’n landbou-erfenis wat in 1909 begin het tot moderne presisieboerdery-oplossings — AgTech@NWK se nuwe tegnologiesentrum wys hoe innovasie, kundigheid en praktyk saamwerk om produsente slimmer te laat boer. Met ’n volledig toegeruste werkswinkel, tegniese ondersteuning en toegang tot die regte toerusting en onderdele, bring AgTech@NWK die toekoms van landbou nader aan die plaas. Besoek https://agtech.nwk.co.za/ vir meer inligting. #AgTechNWK #PresisieBoerdery #SlimBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jul 2026
Soek jy presisie-tegnologie vir jou plaas? Zane Barnard vertel meer oor die gevorderde oplossings wat AgTech@NWK Experts bied, insluitend FleetPro- en Raven-tegnologie – alles vanuit AgTech@NWK se splinternuwe tegnologiesentrum, alles wat jy nodig het om jou boerdery slimmer en meer doeltreffend te maak! Besoek https://agtech.nwk.co.za/ vir meer inligting. #AgTechNWK #NWK #PresisieBoerdery #SlimBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jun 2026
Wat kan jy verwag binne die nuwe AgTech@NWK se Tegnologie Sentrum? Okkie Vermeulen vertel ons meer oor die openingsdag en wat die hoof fokus is vir hierdie sentrum. www.agtech.nwk.co.za/drones/ #AgTechNWK #PresisieBespuiting #DroneTegnologie #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 May 2026