24 items
VideoHoe kan jy jouself huidiglik verskans vir die toekoms om seker te maak jou boerdery gaan vorentoe?
Hoe kan jy jouself huidiglik verskans vir die toekoms om seker te maak jou boerdery gaan vorentoe? - Nampo 2026 Tony van GSI Africa gee ons sy opinie oor die graan mark en hoe jy kan verseker dat jy nou die beste besluit maak vir die toekoms. https://gsiafrica.co.za/ #GSIAfrica #Silo #RisikoBestuur #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2026
VideoHoekom dink Lanus, van GSI Africa, 'n silo is die beste plan vir risiko bestuur in vandag se tye?
Hoekom dink Lanus, van GSI Africa, 'n silo is die beste plan vir risiko bestuur in vandag se tye op Nampo 2026? Die boere het meer beheer oor hul oeste en dit maak 'n groot verskil. https://gsiafrica.co.za/ #GSIAfrica #Silo #RisikoBestuur #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2026
ReelHoekom moet jy GSI Africa oorweeg as jy 'n graan verberging behoefte het? - Nampo 2026.
Hoekom moet jy GSI Africa oorweeg as jy 'n graan verberging behoefte het? - Nampo 2026 Hier kan jy presies sien hoe wat werk en seker maak jy kies die regte silo vir jou boerdery. https://gsiafrica.co.za/ #GSIAfrica #GraanVerberging #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 May 2026
Reel'n Spesiale boodskap aan al die GSI kliente by Nampo 2025
'n Spesiale boodskap aan al die GSI kliente van NAMPO 2025 af. Lanus sê baie, baie dankie vir julle ondersteuning!! https://gsiafrica.co.za/ #GSIAfrica #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2025
VideoHoe lyk GSI se graan-droog oplossings op Nampo 2025?
Hoe lyk GSI se graan droog oplossings op Nampo 2025? Lanus vertel ons meer oor die burners wat hulle hier het wat jou graan se vog telling kan afbring. https://gsiafrica.co.za/ #GSIAfrica #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2025
VideoHoe voeg GSI vir Ebert hulle waarde toe?
Hoe voeg GSI Group Africa vir Ebert du Plessis hulle waarde toe? Hy vertel meer hoekom hy hierdie rigting gestap het, hoe sy boerdery opset lyk en waar die draaipunt gekom het. www.gsiafrica.co.za #GSIAfrica #GrainStorage #Silos #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 May 2025
VideoWil jy silos opsit? Lanus van GSI wys hoe dit lyk.
Wil jy silos opsit? Lanus Meyer van GSI wys hoe dit lyk en werk asook wat hulle alles gedoen het. www.gsiafrica.co.za #GSIAfrica #Silos #GrainStorage #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Feb 2025
VideoDink jy daaraan om silos op te sit? Gert vertel hoekom GSI.
Dink jy daaraan om silos op te sit? Gert Pretorius by Terblanche Boerdery vertel wat die behoefte was en watter waarde GSI toe gevoeg het. www.gsiafrica.co.za #GSIAfrica #TerblancheBoerdery #GrainStorage #Silos #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jan 2025
VideoLouis wys on die GSI silos en waarna jy moet kyk.
Wat is die goed waarna jy moet kyk wanneer jy dié dag 'n silo wil opsit? Louis Roberts by Terblanche Boerdery is al jare in die graan bedryf en vertel hoe hulle opset met GSI se silos lyk. www.gsiafrica.co.za #GSIAfrica #TerblancheBoerdery #GrainStorage #Silos #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Dec 2024
VideoHoekom het Terblanche Boerdery die GSI roete gegaan? Tannie Tharina vertel meer.
Hoekom het Terblance Boerdery die The GSI Group South Africa roete gegaan? Tannie Tharina vertel meer. www.gsiafrica.co.za #GSIAfrica #TerblancheBoerdery #GrainStorage #Silos #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Nov 2024
VideoHoe gebruik Jurg GSI?
Hoe gebruik Jurg Human GSI? Hy vertel ons meer oor hoe hulle opset lyk asook hulle innoverende manier om graan te droog. www.gsiafrica.co.za #GSIAfrica #GrainStorage #Silos #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Oct 2024
VideoNeem beheer oor jou graan met GSI Africa!
Neem beheer oor jou graan met GSI Africa! www.gsiafrica.co.za #GSIAfrica #Silos #Graan #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jul 2024
VideoWat is die opsies wat The GSI Group South Africa vir jou kan bied as dit kom by silos? NAMPO 2024
Wat is die opsies wat The GSI Group South Africa vir jou kan bied as dit kom by silos? NAMPO 2024 www.gsiafrica.co.za Lees meer in die artikel hier: https://farmspace.co.za/articles/gsi-your-partner-in-grain-storage-and-handling/ #Nampo2024 #GSIAfrica #Silos #Graanverberging #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2024
VideoKom kyk wat het GSI vir jou by NAMPO 2024!
Kom kyk wat het GSI vir jou by NAMPO 2024. www.gsiafrica.co.za #Nampo2024 #GSIAfrica #GrainStorage #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 May 2024
VideoSoek jy 'n silo NOU? GSI het voorraad.
Soek jy 'n silo NOU? The GSI Africa Group het genoeg voorraad net vir jou. Kontak Lanus by 082 327 0082 of besoek hulle webtuiste. www.gsiafrica.co.za #GSIAfricaGroup #Silos #GrainStorage #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Feb 2024
VideoWat meer wil jy weet van GSI Africa? Lanus vertel ons meer by Nampo 2023.
Wat meer wil jy weet van GSI Africa? Lanus stel ons voor aan die span, vat ons deur die silos wat hulle op Nampo Park gebou het asook hulle uitstalling. www.gsiafrica.co.za #Nampo2023 #GSIAfrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Dec 2023
VideoHoekom GSI Silos? MP vertel ons meer.
Hoekom GSI silos? Hulle het 'n hele silo kompleks op gesit. Ons praat met MP oor hoekom hulle besluit het op GSI. www.gsiafrica.co.za Lees die volle artikel hier: https://farmspace.co.za/articles/gsi-your-partner-in-grain-storage-and-handling/ #GSIAfrica #grain #silos #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Nov 2023
VideoHoekom GSI Africa? Hennie vertel ons meer.
Hoekom GSI Africa? Ons is hier naby Koppies en gesels met Hennie de Bruin oor hoekom hy GSI gekies het en die pad wat hulle saam stap. www.gsiafrica.co.za Lees meer hier oor GSI Silos: https://farmspace.co.za/articles/why-do-farmers-choose-gsi-africa-to-handle-their-grain-storage/ #GSIAfrica #Silos #GrainStorage #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Oct 2023
VideoWat beteken dit in jou boerdery as jy beheer oor jou eie graan het? Thys van GSI vertel meer.
Wat beteken dit in jou boerdery as jy beheer oor jou eie graan het? Thys van GSI vertel ons meer oor hoekom hulle in hierdie rigting gegaan het. www.gsiafrica.co.za #GSIAfrica #grain #silos #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Sept 2023
VideoHoekom moet jy GSI kry om jou silos op te sit? Ons hoor by Tony.
Hoekom moet jy GSI kry om jou silos op te sit? Tony vertel ons meer oor waar hulle vandaan kom, wat hulle filosofie is en hoe hy die dinge sien. www.gsiafrica.co.za #GSIAfrica #grain #silos #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Aug 2023
