15:05
FarmspaceLouis wys on die GSI silos en waarna jy moet kyk.
Wat is die goed waarna jy moet kyk wanneer jy dié dag 'n silo wil opsit? Louis Roberts by Terblanche Boerdery is al jare in die graan bedryf en vertel hoe hulle opset met GSI se silos lyk. www.gsiafrica.co.za #GSIAfrica #TerblancheBoerdery #GrainStorage #Silos #FarmSpace #OnsPraatBoer











