5:24
FarmspaceHoe kan jy jouself huidiglik verskans vir die toekoms om seker te maak jou boerdery gaan vorentoe?
Hoe kan jy jouself huidiglik verskans vir die toekoms om seker te maak jou boerdery gaan vorentoe? - Nampo 2026 Tony van GSI Africa gee ons sy opinie oor die graan mark en hoe jy kan verseker dat jy nou die beste besluit maak vir die toekoms. https://gsiafrica.co.za/ #GSIAfrica #Silo #RisikoBestuur #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer











