26 items
VideoEver wondered what happens to your samples once they reach the lab?
Ever wondered what happens to your samples once they reach the lab? Join Caryn Shacklock as she takes us behind the scenes at the Afrivet Laboratory, where farmer samples are carefully processed and tested. Through accurate diagnostics and expert analysis, the team is able to recommend the most effective product for each specific situation, helping farmers make informed decisions with confidence. www.afrivet.co.za #Afrivet #AnimalHealth #LaboratoryDiagnostics #FarmSpace #WeSpeakFarmer
24 Jun 2026
VideoHave you heard about Afrivet’s new products?
Have you heard about Afrivet’s new products? James Wilmot is going to tell us more… why he uses it and why it works so well. www.afrivet.co.za #Afrivet #AnimalHealth #EastLondon #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2026
VideoAfrivet het 'n lekker promosie by NAMPO 2026.
Afrivet het 'n lekker promosie by NAMPO 2026. Koop hul produkte en kry 'n baadjie. Koud kry die winter gaan jy nie. https://www.afrivet.co.za/ #Afrivet #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026
VideoWat is die hoof probleme wat die skaapboere in die gesig staar met al die reën wat ons gekry het?
Wat is die hoof probleme wat die skaapboere in die gesig staar met al die reën wat ons gekry het? - Nampo 2026 Danie gee ons 'n oorsig van die siektes asook watter produkte jy kan gebruik om dit te voorkom. https://www.afrivet.co.za/ #Afrivet #Skaapboere #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026
VideoAfrivet stap nou al 'n lang pad saam met die boere. Wat het hulle alles hier op Nampo 2026?
Afrivet stap nou al 'n lang pad saam met die boere. Wat het hulle alles hier op Nampo 2026? Oom Jannie en Lee-Ann vat ons deur hulle produkte. https://www.afrivet.co.za/ #Afrivet #DiereGesondheid #ParasietBeheer #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2026
ProductWirevax
A vaccine to aid in the control of wireworm infestations in sheep.
28 Apr 2026
ProductUltratet LA 200
Cattle: Treatment of tick-borne gallsickness (anaplasmosis), heartwater, pneumonia, footrot, joint-ill, navel-ill and pink eye (infectious bovine keratoconjunctivitis).Sheep and goats: For treatment of heartwater, footrot, pneumonia, navel-ill, and joint-ill.Pigs: For the treatment of pneumonia, navel-ill, and joint-ill.
28 Apr 2026
VideoWanneer en watter Afrivet produk moet jy gebruik om die gesondheid van jou diere 'n hupstoot te gee?
Wil jy weet wanneer jy watter Afrivet produk moet gebruik om die gesondheid van jou diere ‘n hupstoot te gee? Ons gesels met Adriaan Geldenhuys, hy gaan ons meer vertel oor presies hoe hy Afrivet produkte gebruik vir sy skaapboerdery. Vir meer inligting besoek gerus: www.afrivet.co.za/products #AfriVet #DiereGesondheid #SheepFarming #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Apr 2026
VideoHoekom is Christoff 'n groot Afrivet ondersteuner en stap hy al van 2018 die pad saam met hulle?
"Hoekom is Christoff 'n groot Afrivet ondersteuner? Hy verduidelik waarom hy al van 2018 die pad saam met hulle stap en watter waarde die produkte vir hulle bied. Vir meer inligting besoek www.afrivet.co.za/products. #Afrivet #Biosekuriteit #BeproefEnGetoets #FarmSpace #OnsPraatBoer"
31 Mar 2026
VideoWeber Trüter boer tussen George & Oudtshoorn met Angora bokke en gebruik Afrivet se produkte.
Weber Trüter boer tussen George & Oudtshoorn met Angora bokke en gebruik Afrivet se produkte vir sy kudde. Hoe werk Afrivet se Expel vir hom? En hoe voeg dit waarde by sy Angora bok boerdery. www.afrivet.co.za/products #Afrivet #AngoraBoerdery #ExpelPlus #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Mar 2026
VideoHaarwurm kom soos 'n dief in die nag! Celia van Chrissiesmeer vertel hoe Afrivet se Wirevax help.
Haarwurm is iets wat kom soos 'n dief in die nag! Ons praat met Celia van Chrissiesmeer oor hoe sy Afrivet se Wirevax gebruik om haar kudde op n vlak te hou waar die wolproduksie nie beinvloed word nie. Besoek www.afrivet.co.za/products vir meer inligting. #Afrivet #Haarwurm #Wirevax #Wolproduksie #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Mar 2026
VideoKry haarwurm jou en jou kudde onder? Christo Dorfling vertel hoe Afrivet hom gehelp het.
Kry haarwurm jou en jou kudde onder? Ons gesels met Christo Dorfling om te hoor hoe Afrivet hom gehelp het om drastiese verbetering in haarwurmbeheer te sien. Vir meer inligting besoek www.afrivet.co.za/products. #Afrivet #Haarwurm #VerbeterJouKudde #KuddeGesondheid #SkaapBoer #Farmspace #OnsPraatBoer
27 Jan 2026
VideoHaarwurm is een van die dinge wat jou wol produksie affekteer. Dries vertel hoe hy dit beheer.
Haarwurm is een van die dinge wat wol produksie affekteer. As dit nie effektief hanteer word nie, verloor jy self jou ooie! Hoe gebruik Dries Venter sy Afrivet produkte om die probleem onder beheer te hou. Vir meer inligting besoek www.afrivet.co.za/products. #Afrivet #HaarWurm #Wirevax #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jan 2026
VideoRaadop oor wat sal werk vir daai blou bosluise wat altyd op jou beeste sit?
Raadop oor wat sal werk vir daai blou bosluise wat altyd op jou beeste sit? Afrivet doen dip weerstandigheidstoetse in hulle lab en kom na jou plaas toe om seker te maak jy gebruik die regte dip en konsentrasies vir jou plaas. Domenik Röhrs van Escort vertel ons meer oor die verskil wat Afrivet op sy plaas gemaak het. Besoek: www.afrivet.co.za/products #Afrivet #DairyFarming #TickSolutions #MilkProduction #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Dec 2025
VideoKim Fraser is very passionate about calves and getting them ready for milk production with Afrivet.
Kim Fraser is very passionate about calves and getting them ready for milk production. Together with Afrivet, she is excited to support the next generation of farmers in KZN. For more information visit www.afrivet.co.za/products. #Afrivet #Calves #MilkProduction #NextGenerationOfFarming #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Nov 2025
VideoOpsoek na 'n beter oplossing vir jou bosluise? Dr Rick Mappen van Afrivet vertel van sy oplossing.
Opsoek na 'n beter oplossing vir jou bosluise? Dr Rick Mappen vertel hoe hy Afrivet se laboratorium gebruik om vir sy boere die beste oplossings vir hulle bosluise te gee. Besoek www.afrivet.co.za/products vir meer inligting. #Afrivet #BosluisOplossings #BosluitWeerstand #AfrivetLab #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Oct 2025
VideoHoe help Afrivet vir Kent met sy dieregesondheid, stres vermindering en produksie?
Ons het by Kent Kriege in die Karoo 'n draai gaan maak om te hoor hoe hou hy sy diere gesond, verminder hulle stres en hoe help hy hulle met produksie? Wat het Afrivet vir Kent se plaas beteken? www.afrivet.co.za/products #Afrivet #DiereGesondheid #StresVermindering #DiereProduksie #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Sept 2025
VideoPhilip Dixie gebruik Ultratet en Expel Plus Jetting Fluid van Afrivet om sy uitdagings aan te pak.
Philip Dixie boer net buite Uitenhage met Angora- en Boerbokke. Hy gebruik Ultratet en Expel Plus Jetting Fluid van Afrivet om die uitdagings op sy plaas aan te pak. www.afrivet.co.za/products #Afrivet #Bosluise #Hartwater #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Aug 2025
VideoHoe maak Afrivet 'n verskil aan boere in die Bosveld area?
Ons almal weet watter probleme 'n mens in die Swartruggens distrik ervaar. Ons gesels met Gert van Leeupoort Simmentallers oor hoe Afrivet 'n verskil in sy boerdery gemaak het. www.afrivet.co.za/products #Afrivet #Bosluise #Hartwater #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Aug 2025
VideoHoe kan jy die produksievlakke in jou melkboerdery konstant hou?
Hoe kan jy die produksievlakke in jou melkboerdery konstant hou? Dian Landman, net buite Tsitsikamma, melk 3 500 koeie oor 4 plase en hy vertel ons hoe Afrivet se produkte hom help met sy dieregesondheid en melkproduksie. www.afrivet.co.za/products #Afrivet #MelkProduksie #DiereGesondheid #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Aug 2025