26 items
VideoAfrivet vier 25 jaar in die dieregesondheidsbedryf hier op Nampo 2025
Afrivet vier 25 jaar in die dieregesondheidsbedryf hier op Nampo 2025. Hulle nooi jou uit om te kom draai by hulle stalletjie en deel te neem aan die skattajag asook om meer uit te vind oor die opleiding programme wat hulle aanbied. https://www.afrivet.co.za/ #Afrivet #Dieregesonheid #OpleidingProgramme #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatboer
13 May 2025
VideoWil jy kundiges hê wat vir jou werk? Stefan en Hesmari vertel ons oor die opleiding wat hulle bied.
Wil jy kundiges hê wat vir jou werk? Stefan, tegniese adviseur by Afrivet opleidingsdienste, en Hesmari, Afrivet se Limpopo agent, vertel ons van die opleiding wat hulle bied, en hoekom jy sal baar vind by hulle opleiding. www.afrivet.co.za #afrivet #opleiding #farmspace #onspraatboer
04 Dec 2024
VideoDr Diddi Claasen en Eben Roos van Afrivet by NAMPO 2024
Ons praat met Dr Diddi Claasen en Eben Roos van Afrivet by NAMPO 2024 oor 'n paar promosies wat hulle aanbied tydens Nampo en die opleidings dienste wat hulle bied. www.afrivet.co.za #Nampo2023 #Afrivet #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2024
VideoOns praat met Ben de Wet oor die verskil wat Afrivet se Wirewax in sy skaapkudde gemaak het.
Ons praat met Ben de Wet oor die verskil wat Afrivet se Wirewax in sy skaapkudde gemaak het om haarwurm te beveg en hoe dit in die langtermyn winsgewend is. Om meer uit vind gesels met jou Afrivet agent. https://www.afrivet.co.za/contact #afrivet #wirewax #farmspace #onspraatboer
26 Mar 2024
VideoOns kuier saam met Afrivet by jong David wat ons meer vertel oor sy ontwerp, Hekmeester.
Ons kuier saam met Afrivet by jong David wat ons meer vertel oor sy ontwerp, Hekmeester, wat seker maak jou diere loop nie rond nie. Kyk ook uit vir Afrivet se promosie waar jy ook so mooi rooi Hekmeester kan wen. #Afrivet #Hekmeester #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Dec 2023
VideoWatse impak het haarwurm op jou boerdery se winsgewindheid? Dr Claasen van Afrivet vertel meer.
Ons praat met Dr Didi Claasen van Afrivet hier by die Transveld meatmaster se boeredag oor die impak wat haarwurm op jou winsgewindheid kan hê, foute wat boere gewoonlik maak met die bestuur hiervan, en Afrivet se nuwe produk Wirevax wat gebruik kan word om dit teen te werk. #Afrivet #Haarwurm #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Aug 2023