2:20
F
FarmspaceWat is die hoof probleme wat die skaapboere in die gesig staar met al die reën wat ons gekry het?
Wat is die hoof probleme wat die skaapboere in die gesig staar met al die reën wat ons gekry het? - Nampo 2026 Danie gee ons 'n oorsig van die siektes asook watter produkte jy kan gebruik om dit te voorkom. https://www.afrivet.co.za/ #Afrivet #Skaapboere #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer











