Loading results…
Loading results…
Tagged #landbou
47 results
'n Goeie drone verdien 'n nóg beter ondersteuningstelsel. Wanneer dit by drone-spuitwerk kom, gaan dit oor baie meer as net die drone. Jou sleepwa, mengstasie en toerusting bepaal hoe doeltreffend jy in die land kan werk. Sluit by ons aan terwyl Christo van Chemdust jou deur hul reeks mengstasies, drone-sleepwaens en kunsmislaai-oplossings neem, en wys hoe die regte opstelling jou produktiwiteit kan verhoog. Of jy nou met een drone of 'n groter vloot werk, Chemdust het 'n oplossing wat by jou pas. 📞 Kontak Chemdust vir meer inligting. #Chemdust #PresisieLandbou #DroneSpuit #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatboer 00:00 Introduction – Your drone is only 50% of the operation 00:35 Meet Kemdust & Kristo 00:48 How Kemdust started building drone trailers 01:29 Why trailers are just as important as drones 02:21 Kemdust product range overview 02:52 What makes a good mixing station? 03:41 1000L Mixing Station walkthrough 04:48 Rebel Compact Single Axle Trailer 05:39 Rebel 1500L Trailer for larger drones 06:37 500L Bakkie-mounted Mixing Station 07:17 Fertiliser Loading Trailer explained 09:39 Rebel 2 Twin Drone Trailer 10:28 Custom trailer modifications 11:10 Lead times & ordering advice 12:10 Final thoughts
06 Jul 2026
Dis amper tyd vir Van Stadensrus Boeredag 2026! Merk 13 Augustus 2026 in jou dagboek en kom geniet 'n dag propvol plaaslewe, lekker kos, musiek en gesellige kuier! Musiek | Landbou-uitstallers | Bos-kontantkroeg | Demonstrasies 📍 13 Augustus 2026 🕚 Vanaf 11:00 tot laat 🎟️ R100 per persoon | Kinders onder 10 gratis 🔥 Spit en broodjie ingesluit by jou kaartjie Moenie hierdie dag misloop nie – bring die hele familie en kom beleef die hart van die platteland! #VanStadensrus #Boeredag #Vrystaat #Landbou #FamilieDag #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Jun 2026
Merk 13 Augustus 2026 in jou dagboek en kom geniet 'n dag propvol plaaslewe, lekker kos, musiek en gesellige kuier! Musiek | Landbou-uitstallers | Bos-kontantkroeg | Demonstrasies 📍 13 Augustus 2026 🕚 Vanaf 11:00 tot laat 🎟️ R100 per persoon | Kinders onder 10 gratis 🔥 Spit en broodjie ingesluit by jou kaartjie Moenie hierdie dag misloop nie – bring die hele familie en kom beleef die hart van die platteland! #VanStadensrus #Boeredag #Vrystaat #Landbou #FamilieDag #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jun 2026
Trekkers. Tegnologie. Demo’s. Boerekuier. Arlington Boeredag – waar landbou in aksie kom! Moet dit nie misloop nie. 📍 Calais Plaas, Arlington 📅 22 Julie 2026 ⏰ 08:30 #ArlingtonBoeredag2026 #ClaasSouthAfrica #ArlingtonStaalwerke #AFGRI #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jun 2026
Met petrol- en dieselpryse wat aanhou styg, is dit tyd om slimmer te werk! Die Lekkewaan TailG 1.6 bied jou ’n bekostigbare, betroubare en omgewingsvriendelike alternatief vir daaglikse vervoer op die plaas. Riaan vertel ons meer oor die TailG 1.6 en hoekom dit presies is wat jy vandag nodig het. www.lekkewaan.co.za #Lekkewaan #TailG16 #ElektrieseVoertuig #Boerdery #Landbou #BrandstofBesparing #WerkSlimmer #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jun 2026
Agri Arlington Boeredag 2026 is oppad – groter, beter en vol aksie! Kom beleef die nuutste landboutegnologie, indrukwekkende demonstrasies, top uitstallers en ’n dag vol kuier saam met die mense wat die land laat groei. Hier’s net ’n klein voorsmakie van wat op jou wag... 📍 Calais Plaas, Arlington 📅 22 Julie 2026 ⏰ 08:30 #AgriArlington #Boeredag2026 #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 May 2026
Slyp jou kennis oor Diesel Rabatte! Registreer vir iNspexia se gratis aanlyn webinaar wat 6 Mei om 09:00 tot 11:00 plaasvind. Registreer hier: https://live.zoho.com/qtue-ksk-drq Of besoek: https://inspexiasystems.co.za #iNspexia #DieselRabatte #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Apr 2026
Kom ervaar die toekoms van somergraan saam met ons! 🌽🌻 Sluit aan vir insiggewende demonstrasies, besigtiging van proewe en goeie geselskap – moenie dit misloop nie! 📅 15 April 2026 ⏰ 9:30 vir 10:00 📍 Excelsior Somergraan Studiegroep se Perseel 🎟️ Kaartjies te koop by die hek - R 50 per persoon #ExcelsiorSomergraanStudiegroep #Boeredag #Landbou #Pannar #OutdoorPowerBloemfontein #VrystaatBoere #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Apr 2026
Tearing through tough soil with power and precision. 🚜🔥 The Agrico High Speed Disc (HSD) gets the job done fast, efficient and built to last. Perfect seedbed preparation every time. Visit Agrico at ProTour Western Cape, on the 4th of March, to see the green machine in action! Follow @agrico_za for more agriculture and irrigation content. https://agrico.co.za/ #Agrico #HSD #farming #plaas #plaaslewe #landbou #farmtech #farmingequipment #soilpreparation #southafricanfarming #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Feb 2026
Wat kan jy vanaf Kemfert Solutions deur Klein Karoo Saad Produksie verwag? Luister 'n bietjie watter produkte en diens hulle alles vir jou boerdery verskaf. www.seedproduction.co.za #KleinKarooSaad #KemfertSolutions #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Feb 2026
Waarop gaan jy uitmis as jy nie by die AmberMacs Macadamia Expo uitkom nie? Barend vertel ons wat hulle hier het. https://ambermacs.com/ #AmberMacs #MakadamiaExpo #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Feb 2026
Is jy reg om die FarmSpace Pro-Tour in die Paarl te beleef? Kom kuier saam op 04 Maart 2026 by Hoër Landbouskool Boland vir demonstrasies, praktiese boerderywenke en ’n dag vol aksie en landbougees! Besoek www.fsprotour.co.za vir meer inligting. #FarmSpaceProTour #Paarl #HoërLandbouskoolBoland #Landbou #Boerdery #Demonstrasies #WesKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jan 2026
Die Baler Challenge is terug by Valtrac Parys in die Vrystaat op 28 Januarie 2026! Hekke open 07:30, kom maak ’n dag daarvan met live musiek deur KwaggaBees, kos en drankies op die perseel, en heelwat hooi en bale toerusting demos deur die dag. En natuurlik die groot resies tussen die balers! www.balerchallenge.co.za #TheBalerChallenge2026 #Valtrac #Parys #Vrystaat #Landbou #Boerdery #Hooi #Bale #Baler #Demos #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jan 2026
Is jy gereed om te sien hoe die Case IH RB 545 baler die kompetisie aanpak by die Baler Challenge? Kom beleef dit saam met ons op 28 Januarie 2026 by Valtrac Parys, Vrystaat. Ons sien jou daar! www.balerchallenge.co.za #CaseIH #CaseRB545 #BalerChallenge2026 #Baler #Landbou #Boerdery #ValtracParys #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Jan 2026
Is jy gereed vir die FarmSpace Baler Challenge? As jy wil sien watter baler as die beste gekroon gaan word, dan moet jy op 28 Januarie 2026 by Valtrac Parys in die Vrystaat wees! Hekke maak 07:30 oop, met kos en drankies beskikbaar, live musiek, en hope demos en aksie deur die dag. Ons sien jou daar! www.balerchallenge.co.za #TheBalerChallenge2026 #Valtrac #Parys #Vrystaat #Landbou #Boerdery #Hooi #Bale #Baler #Demos #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jan 2026
Ons weet almal dat bye die hartklop van bestuiwing is. Daar is 'n klomp uitdagings, so waarna moet jy kyk as hulle 'n byekorf op jou plaas aflaai? En dan kry jy 'n byevanger - hoe maak jy om dit op te slaan? Kobus Vos en Daniel van Klein Karoo Saad Produksie vertel ons meer. www.seedproduction.co.za #KleinKarooSaad #ProduksieProgram #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Dec 2025
Hoe kan jy meer water in jou dam hou? Boet Wienand vertel hoe Damit Dam Sealer hom gehelp het om nie water te verloor nie. www.aquaplastech.co.za #DamitDamSealer #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Nov 2025
Wat is die standaarde wat jy moet volg wanneer dit by saad produksie kom? Leon Banting van Klein Karoo Saad Produksie verduidelik ons meer wat die verskillende goed is waarna hulle kyk en dat jy moet weet wanneer jy saad by hulle koop dit reg gaan wees. www.seedproduction.co.za #KleinKarooSaad #ProduksieProgram #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Nov 2025
Waar kom daardie lekker ui op 'n "hamburger" vandaan? Malcolm Wagner vertel ons meer waar Klein Karoo Saad Produksie se uiesaad-program begin het, hoekom dit die hartklop van die Karoo is en maak dat hierdie boere op hul plase bly. www.seedproduction.co.za #KleinKarooSaad #ProduksieProgram #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Nov 2025
Marius Cloete van Glen Carlou het jare se moeilikheid met sy dam gehad, maar dit is nou opgelos danksy Damit Dam Sealer. Hy vertel ons meer oor watter opsies hy alles na gekyk het en hoe hulle vir hom 'n oplossing gebied het. www.aquaplastech.co.za #DamitDamSealer #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Nov 2025