F
FarmspaceWat kan jy verwag binne die nuwe AgTech@NWK se Tegnologie Sentrum?
Wat kan jy verwag binne die nuwe AgTech@NWK se Tegnologie Sentrum? Okkie Vermeulen vertel ons meer oor die openingsdag en wat die hoof fokus is vir hierdie sentrum. www.agtech.nwk.co.za/drones/ #AgTechNWK #PresisieBespuiting #DroneTegnologie #FarmSpace #OnsPraatBoer











