Loading results…
Loading results…
Tagged #farmspace
200 results
n Stroper sonder n tapkar is soos n huis sonder n kombuis! TIY Manufacturing praat oor hulle Tapkar wat hulle Stroper Resies toe gebring het asook wat hulle landsilo anders maak! Vir meer inligting besoek www.tiymanufacturing.co.za #TIYManufacturing #TapKar #LandSilo #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Jun 2026
Met insetkostes wat so hoog is moet jy seker maak dat jy kwaliteit saad in die grond sit! Ons gesels met Jannie van Pannar oor hoe jy kan seker maak jy sit die regte saad in jou grond! Vir meer inligting besoek www.pannar.com. #Pannar #StroperResies2026 #KwaliteitSaad #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Jun 2026
Hoekom moet jy 'n Xfarm NTX planter oorweeg? Rinus vertel ons meer oor die waarde wat die planter vir jou kan toevoeg. https://www.xfarm.co.za/ #Xfarm #NTXPlanter #Planter #FarmSpace #OnspraatBoer
05 Jun 2026
Het jy genoeg lewe in jou grond? Tinus van Wyk van 9Five verduidelik hoe hul organiese korrel help om grondgesondheid te verbeter, mikrobiese aktiwiteit te bevorder en 'n sterker, meer volhoubare grond-ekosisteem te bou asook hoekom gesonde grond die basis van suksesvolle boerdery is. Vir meer inligting besoek: https://linktr.ee/9five_ins Of kontak Tinus by 084 206 2167. #GrondGesondheid #LandbouInnovasie #9Five #OnsPraatBoer #FarmSpace
05 Jun 2026
Wie het toe Bok.I Boer Maak 'n Plan gewen? Ons gesels met Hendri du Toit van Bok Implemente en André Esterhuizen van Bolt & Engineering oor hierdie inisiatief. Vind uit wie die wenners was en wat hul gewen het! www.boermaaknplan.com #BokImplemente #BED #BoerMaaknPlan #Wenners #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Jun 2026
Bianca Gates skryf die jaar 'n Meatmaster in vir Lamb Champs 2026. Sy vertel ons meer wat die beteken vir haar besigheid en hoekom sy met Meatmasters boer. https://www.lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #Meatmaster #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Jun 2026
Hoekom is Monosem bekend daarvoor dat hulle planters oorslaan en dubbelspring uitskakel terwyl hulle eenvormige diepte en vinnige lootopkoms verseker? Ons gaan vir rondte twee in die fabriek. www.monosem.co.za #Monosem #Carrotech #Planters #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Jun 2026
Is jy in die mark vir 'n sterk kunsmiswa wat by jou groter/wyer implemente gaan pas? Thero Scheün van Stark Fabrications vertel ons meer hoekom hulle so een gebou het. www.starkfabrications.co.za #StarkFabrications #Kunsmiswa #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Jun 2026
Lamb Champs Seisoen 2! Louis en die span is terug met 'n Meatmaster! Ontmoet die mense en families agter Suid-Afrika se skaapboerdery, van die Karoo tot die Boland. Skakel in: Woensdae om 20:00 op KykNet! #LampChamps #KykNet #Meatmaster #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jun 2026
Wonder jy hoe Lamb Champs begin het? Iné Bester vertel meer oor die oorsprong van die kompetisie, die visie daaragter en waarom sy so trots is op hoe die reeks gegroei het. Moenie Seisoen 2 van Lamb Champs misloop nie – nou op kykNET. www.saai.org www.lambchamps.co.za #LambChamps #kykNET #SAAI #LandbouStories #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jun 2026
Hoe kan mens vog risiko bestuur? Ons gesels met Koos om te hoor hoe hulle HydroCache gebruik het en of dit vir hulle gewerk het. Clayton - 072 633 2937 #HydroCache #Aquagel #Vog #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jun 2026
Jaco Muller skryf die jaar 'n kruis Doring Merino en 'n Rooi Baster in vir Lamb Champs 2026 en vertel ons meer oor wat hy vir sy skape voer. https://www.lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #DoringMerino #RooiBaster #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Jun 2026
Wil jy meer weet oor Vertikale Integrasie en hoe jy waarde tot jou boerdery kan toevoeg? Maak seker jy is by FarmSpace Pro Tour in Kroonstad, 15 Julie 2026 van 7:30 by Trio Hoërskool! Koop vandag nog jou kaartjies aanlyn by: www.farmspace-ticket.co.za #FSProTour #Kroonstad #VertikaleIntegrasie #Demos #HoërskoolTrio #Nashua #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Jun 2026
Hoekom plant Agricol canola in Potchefstroom? Henk vertel ons meer oor hoekom hulle die proewe geplant het. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #Canola #Proewe #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Jun 2026
"Jy kies nie boerdery nie, dit kies jou." Minki van der Westhuizen deel hoekom haar hartjie én magie propvol is ná Lamb Champs Seisoen 2 – kyk die reeks vanaf 10 Junie 2026. En moenie die groot Lamb Champs-kompetisie op 25 Julie 2026 in Pretoria misloop nie! Besoek https://www.lambchamps.co.za/ vir meer inligting. #LambChamps #MinkiVanDerWesthuizen #BoerderyMetPassie #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Jun 2026
As boer, oorweeg jy om ‘n container te koop? Adele de Klerk vertel ons meer oor hoe jy die container kan gebruik op jou plaas, hetsy vir stoorplek of vir jou veewagter se wooneenheid. www.containerpark.co.za #ContainerPark #Stoorplek #ContainerHuis #Bloemfontein #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Jun 2026
Kort jy 'n telehandler? Morné Petzer van Forklifts NW vertel ons meer oor hul reeks Merlo telehandlers en hoekom dié Italiaanse familie-onderneming wêreldwyd vertrou word. Met dekades se ervaring fokus Merlo daarop om innoverende en betroubare telehandlers vir elke toepassing te bou. Vir meer inligting, besoek www.forkliftsnw.co.za #ForkliftsNW #Merlo #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Jun 2026
Wil jy beter resultate begin sien? Bobby van FarmAg vertel bietjie oor proef resultate met Bontera en waarom hulle besluit het om Bontera se produkte te begin versprei. www.bontera.com/en-za #Bontera #Proewe #ResultateWatPraat #Suikerriet #Makadamia #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 May 2026
Wat gebeur wanneer slippies weg is aan die einde van die maand? Hou rekord van al jou BTW-uitgawes op een plek en maak jou belastingopgawe so volledig as moontlik. www.farmslip.com #FarmSlip #Uitgawes #BTW #VAT #Opgawes #Returns #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 May 2026
Het jy 'n ketel nodig vir jou mielies? Dit is nou nie meer 'n boiler nie... As jy enige vorm van voer het en jy wil dit na die volgende vlak vat - gesels met Jones Masjiene! www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Ketel #Voeraanleg #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 May 2026