F
FarmspaceWonder jy hoe Lamb Champs begin het?
Wonder jy hoe Lamb Champs begin het? Iné Bester vertel meer oor die oorsprong van die kompetisie, die visie daaragter en waarom sy so trots is op hoe die reeks gegroei het. Moenie Seisoen 2 van Lamb Champs misloop nie – nou op kykNET. www.saai.org www.lambchamps.co.za #LambChamps #kykNET #SAAI #LandbouStories #FarmSpace #OnsPraatBoer











