F
Farmspace"Jy kies nie boerdery nie, dit kies jou."
"Jy kies nie boerdery nie, dit kies jou." Minki van der Westhuizen deel hoekom haar hartjie én magie propvol is ná Lamb Champs Seisoen 2 – kyk die reeks vanaf 10 Junie 2026. En moenie die groot Lamb Champs-kompetisie op 25 Julie 2026 in Pretoria misloop nie! Besoek https://www.lambchamps.co.za/ vir meer inligting. #LambChamps #MinkiVanDerWesthuizen #BoerderyMetPassie #FarmSpace #OnsPraatBoer











