93 items
VideoHageland Ile De France bied met trots aan BS 21 528.
Hageland Ile De France bied met trots aan BS 21 528, die reserve Junior Kampioen ram by die 2023 Ile de France Kampioenskap. Moet nie die top ram mis nie. Sien jou Saterdag 19 Augustus by Fire and Wine Arena in Pretoria. #JakarandaVeiling #IleDeFranceVeiling #iledefrance #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Aug 2023
VideoLot 66 | BTR 20-002 Lexus is beskikbaar by die Boran Nationale Veiling op 15 Julie 2023.
Lot 66 | BTR 20-002 Lexus is beskikbaar by die Boran Nationale Veiling op 15 Julie 2023. Sy het 'n koei waarde van 110, vrugbaarheidsyfer van 102 en melk waarde van 109. Credit: Lisa Verwey #Farmspace #OnsPraatBoer #BoranNationals2023 #Veiling #Boran #20yearsofmagic
23 Jun 2023
VideoHenlin Stoetery aanbieding by Vrystaatse Genetiese Ile De France Groep Veiling
Op 1 Julie 2023 bied Henlin Stoetery stoet- en kudde ramme sowel as stoet- en kudde ooie en kommersiële ooie aan. Die Vrystaatse Genetiese Ile De France Groep veiling vind by Frankfort VKB krale om 11:00 plaas. Kontak: Henning van Tonder - 072 171 1573 #VrystaatseGenetieseGroep #HenlinStud #veiling #IleDeFrance #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Jun 2023
VideoPinnacle Stud aanbieding by Vrystaatse Genetiese Ile De France Groep Veiling
Die Vrystaatse Genetiese Ile De France Groep se 3de Produksieveiling skop 1 Julie 2023 af. Kom kyk hierdie genetiese kwaliteit wat Pinnacle Stud by die veiling gaan aanbied! Kontak: Howard Hobson - 082 410 2401 #VrystaatseGenetieseGroep #PinnacleStuds #veiling #IledeFrance #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Jun 2023
VideoFrancois gee insig oor wat vir Fonteine Borane gewerk het en hoe 'n stoetteler moet dink
Boran lyne wat werk. Francois Smit van Fonteine Borans gee ons insig oor wat vir hulle gewerk het en hoe hy dink elke stoetteler moet weet. #Boran #veiling #BoranAuction #FonteineBorane #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Jun 2023
VideoBrocor Auctions hou die 9de Mei veiling in Bothaville by Case IH
Brocor Auctions hou die 9de Mei veiling in Bothaville by Case IH. Marco praat met Carel Lubbe oor die veiling en wat alles beskikbaar sal wees. #farmspace #onspraatboer #Brocor #veiling #Bothaville #case #caseih
01 May 2023
VideoDie Bosveld boerbok klub het hulle 2de veiling vir die jaar gehou by Fire and Wine in Pretoria.
Die Bosveld boerbok klub het hulle 2de veiling vir die jaar gehou by Fire and Wine venue in Pretoria. Die veiling was aan gebied deur CDP auctioneers en ons gesels met Corne du Plessis oor die veiling en die vooruitsigte vir die Boerbok bedryf vir die jaar wat voor lê. CDP auctioneering 076 101 9996 Fire and Wine venue 079 881 4920 Bosveld Boerbok klub 065 707 1639 #Farmspace #OnspraatBoer #BosveldBoerbokKlub #Boerbok #Klub #Veiling #FireAndWine #boerbokke
20 Apr 2023
VideoLoki Dormer Stoet bied met trost aan GV 21 12 by die Capital Dormer Veiling, op 6 Mei.
Loki Dormer Stoet bied met trost aan GV 21 12 by die Capital Dormer Veiling, op 6 Mei. Die veiling skop om 11 af by @75Events in Tierpoort. Registreer aanlyn by @MeerkatOnlineAuctions. #FarmSpace #OnsPraatBoer #CapitalDormerVeiling #Dormers #Veilings
19 Apr 2023
VideoTinus gesels met Benjamin en Paul van die Qualitrio Bonsmara Veiling
Tinus gesels met Benjamin en Paul van die Qualitrio Bonsmara Veiling. Hy vind vir jou meer uit oor hoe die Qualitrio Bonsmara Veiling begin het, en hoekom die drie stoete saam begin werk het. #QualitrioBonsmaras #Farmspace #OnsPraatBoer #Veilings #Viljoenskroon #Bonsmara
19 Apr 2023
VideoTinus gesels met Andries van Midkwik by die Phala Phala veiling.
Tinus gesels met Andries van Midkwik by die Phala Phala veiling. Midkwik is kontrakteur wat jou kan help met baal, sny en stroop. Kontak Andries op 082 968 2412 vir meer inligting. #FarmSpace #OnsPraatBoer #phalaphala #Midkwik #Veiling #Kontrakteur #Baal #Stroop #Sny
19 Apr 2023
VideoOns gesels met André oor die Qualitrio veiling en waarom hy bulle koop vir kommersiële kudde.
Ons gesels met André oor die Qualitrio veiling en waarom hy al jare bulle koop vir kommersiële kudde by Qualitrio. Hy vertel ons meer oor die kwaliteit, genetika en jy wat jy kan verwag. Maak seker jy mis nie die veiling op 11 Mei 2023 nie. Kontak #QualitrioVeiling #farmspace #onspraatboer #Veiling #bonsmara
19 Apr 2023
VideoKwaliteit Trekker en Implement Veiling Sonder Grense 2022 - LIVE
Kwaliteit Trekker en Implement Veiling Sonder Grense 2022 - LIVE #Farmspace #VeilingSonderGrense #MeerkatOnlineAuctions #AuctionFinance
25 Feb 2022
VideoFarmSpace en Meerkat bring die beste 2de handse goedere veiling vir 2022
FarmSpace en MEERKAT Online Auctions span kragte saam om vir jou die beste 2de handse goedere veiling van 2022 te bring. Skryf nou jou trekker, stroper of implement in. Kliek hier: https://bit.ly/310esl0. Of kontak: Leanie - 072 314 1774 Ro'an - 082 567 0069 Andre - 082 944 0432 T&C geld #KwaliteitTrekkerVeiling #VeilingSonderGrense #MeerkatOnlineAuctions #FarmSpace
24 Nov 2021