93 items
VideoBreede Santas bied met trots aan BR 20-23 op 14 September 2023.
Breede Santas bied met trots aan BR 20-23. Hy is 'n potensiële stoetbul en `n VV15-167 seun met goeie lengte, breedte en manlikheid. Hy is 'n mediumraam bul wat jou oog dadelik vang met goeie skede en skrotum van 40cm. #BreedeSantas #Santa #Veiling #Farmspace #OnspraatBoer
27 Aug 2023
VideoLa Rhone Limousins Auction LIVE from Tulbagh
La Rhone Limousins Auction live from Tulbagh #LaRhoneLimousins #LimousinSA #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
26 Aug 2023
VideoLot 30 - La Rhone Limousins Birdy verkoop vir R1.4 miljoen
Nuwe nationale Limousin rekord: Lot 30 La Rhone Birdy verkoop aan Mutanda Farms vir R1.4 miljoen. La Rhone Limousins Vleissentraal Limousin Cattle Breeders Southern Africa #LaRhoneLimousins #LimousinSA #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
26 Aug 2023
VideoLa Rhone Limousins - Acapulco verkoop vir R3 miljoen.
Nuwe nasionale Limousin rekord lot 12 Acapulco verkoop vir R3 000 000 aan Mutanda Farms. Baie geluk Cuturi familie. La Rhone Limousins Vleissentraal #LaRhoneLimousins #LimousinSA #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
26 Aug 2023
VideoLa Rhone Limousins verkoop SA Kampioenskap koei vir R1.1 miljoen
La Rhone Limousins verkoop SA Kampioenskap koei vir R1.1 miljoen op lot vyf aan Dennis Magagane van La Reina limousin. Vleissentraal La Rhone Veiling Limousin Cattle Breeders Southern Africa Tinus Havinga #LaRhoneLimousins #LimousinSA #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
26 Aug 2023
VideoEerste Lot by La Rhone Limousins, 'n Semen lot...
Eerste Lot by La Rhone Limousins, 'n Semen lot van die bul maserati verkoop vir R80 000 aan Mutanda Farms. Baie geluk Arturo en familie. #LaRhoneLimousins #LimousinSA #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
26 Aug 2023
VideoIan Grobbelaar van Vleissentraal is ook by die La Rhone Limousins Veiling 2023.
Ian Grobbelaar van Vleissentraal sê sy sê voor die La Rhone Limousins veiling. #LaRhoneLimousins #LimousinSA #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
26 Aug 2023
VideoGert Davis van Davis Limousins hier by La Rhone Limousins Veiling 2023
Gert Davis van Davis Limousin gesels met ons hier by die La Rhone Limousins veiling. #LaRhoneLimousins #LimousinSA #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
26 Aug 2023
VideoLouw van Louwcoe Charolais is hier by die La Rhone Limousins Veiling 2023
Louw van Louwcoe Charolais gesels oor hoe pas die Limousin binne sy Charolais boerdery in ons raak ook aan die aanbieding. #LaRhoneLimousin #LimousinSA #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
26 Aug 2023
VideoXuorel Limousins is by La Rhone Limousins se veiling
Derick Le Roux van Xuorel Limousins gesels met ons op die vooraand van die La Rhone Limousins veiling. #LaRhoneLimousin #LimousinSA #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
25 Aug 2023
VideoLa Rhone Limousin Veiling - John Devonport
Ons gesels met John Devonport op die vooraand van die La Rhone Limousins veiling. #LaRhoneLimousin #LimousinSA #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
25 Aug 2023
VideoKom ons Chat 'n bietjie Bul!
Chat 'n bietjie Bul! Regstreeks vanaf La Rhone Limousins. #LaRhoneLimousin #LimousinSA #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
25 Aug 2023
VideoOntsluiting van Genetika: AJ Du Toit oor hul genetika, aanbieding en bul seleksie
Sluit by ons aan vir 'n insiggewende onderhoud met AJ du Toit terwyl hy die geheime agter die genetika deel wat hul kudde getransformeer het. Ontdek die sleutelfaktore wat 'n beduidende verskil in hul veiling aanbieding gemaak het, en verkry waardevolle insigte in die keuse van bulle vir kommersiële telers. Die veiling vind môre om 11:00 plaas by La Rhone plaas in Tulbagh. Kan nie persoonlik bywoon nie? Plaas aanlyn 'n bod met die gerieflike aanlyn veilingplatform van SwiftVee. #LaRhoneLimousin #LimousinSA #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
25 Aug 2023
VideoBR 20-39 is 'n mediumraam bul wat beskikbaar is op die Santa Select Veiling op 14 September 2023
BR 20-39 is 'n mediumraam bul met goeie bespiering en manlikheid wat vanuit die beste koei lyne in die Breede Santa stoet kom. Sy skrotum is 38cm. #BreedeSanta #Santa #Veiling #Farmspace #onspraatboer
23 Aug 2023
VideoBR 19-45 | Breede Franklin is beskikbaar by die Santa Select Veiling op 14 September 2023.
BR 19-45 | Breede Franklin. 'n Bul wat self in die Breede Santas stoet gebruik is met 'n medium raam en ongelooflike breedte regdeur. Die bul het goeie manlikheid en kom uit dieselfde vroulike dier as Breede Brink 18-20, Wat deur Kochbo Santas gekoop is. Hierdie is nie 'n bul om mis te kyk nie. #BreedeSantas #Santas #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
20 Aug 2023
VideoHiermee 'n terugblik na die Valley Droughtmaster Veiling.
Hiermee 'n terugblik na die Valley Droughtmaster Veiling. Baie geluk aan elke koper en verkoper! #DroughtmasterSA #Veiling #Droughtmasters #Farmspace #OnsPraatBoer
18 Aug 2023
VideoHageland IDF is trots om BS 21-528 aan te bied by die 3 de Jakaranda Veiling op 19 Augustus.
Hageland Ile de France is trots om BS 21-528 aan te bied. Hierdie jong ram se uitmuntende balans spreek vir homself. Met 'n kragtige manlike voorkoms loop hy ongelooflik gemaklik. Sy indrukwekkende vertoning by die nasionale skou van die jaar het hom die reserwe jongram-posisie besorg. #JakarandaIleDeFranceVeiling #HagelandIleDeFrance #IleDeFrance #Veiling #Farmspace #Onspraatboer
15 Aug 2023
VideoBS 22-165 is 'n Nasionale Kampioenskap ooi wat beskikbaar is op die Jakaranda Veiling, 19 Augustus.
BS 22-165 was eerste in haar klas onder 12 maande op die Nasionale Kampioenskappe. Sy het 'n besonderse ooilam by haar en is nie 'n ooi om te mis nie. Beskikbaar by die Jakaranda Ile De France Veiling op 19 Augustus 2023. #JakarandaIleDeFranceVeiling #IleDeFrance #Veiling #Farmspace #Onspraatboer
15 Aug 2023
VideoBS 22-165 is 'n Nationale Kampioenskap ooi wat beskikbaar is op die Jakaranda Veiling, 19 Augustus.
BS 22-165 was eerste in haar klas onder 12 maande op die Nationale Kampioenskappe. Sy het 'n besonderse ooilam by haar en is nie 'n ooi om te mis nie. Beskikbaar by die Jakaranda Ile De France Veiling op 19 Augustus 2023. #JakarandaIleDeFranceVeiling #IleDeFrance #Veiling #Farmspace #Onspraatboer
14 Aug 2023
VideoBS 21-486 'n Nasionale Junior en Reserwe Groot Kampioen beskikbaar by die 3 de Jakaranda Veiling.
Nasionale Junior en Reserwe Groot kampioen ram, BS 21-486 beskikbaar die naweek by die 3 de Jakaranda Ile De France Veiling. Hierdie is 'n ram met besonder baie vleis en breedte. Hy sal 'n aanwins wees vir enige stoet. #JakarandaIleDeFranceVeiling #IleDeFrance #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
14 Aug 2023