93 items
VideoMarius Barkhuizen by die Droughtmaster Eastern Club Sale
Ons praat met Marius Barkhuizen by die Droughtmaster Eastern Club Sale oor die besonderse vroulikheid van 'n Droughtmaster koei. #DroughtmasterEasternClub #DroughtmasterSA #Droughtmasters #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
14 Sept 2023
VideoChippy Watson van VOVA Genetics oor die Droughtmaster Eastern Club Sale
Ons praat met Chippy Watson van VOVA Genetics oor die Droughtmaster Eastern Club Sale en die klub se veiling wat môre plaasvind by Eeram se veilingskrale buite Harrismith. #droughtmastereasternclub #droughtmasters #veiling #farmspace #OnsPraatBoer
13 Sept 2023
VideoChris van Brandwater Droughtmasters oor die Droughtmaster Eastern Club Sale
Ons gesels met Chris van Brandwater Droughtmasters oor die Droughtmaster Eastern Club Sale wat more plaasvind en waarna hy kyk in sy diere. #DroughtmasterEasternClub #Droughtmasters #veiling #Farmspace #Onspraatboer
13 Sept 2023
VideoMarius Freeman van Jumardi Santa's gesels na hulle eerste Santa Produksieveiling.
Marius Freeman van Jumardi Santa's gesels na hulle eerste Santa Produksieveiling. #theselectionsale #JumardiSantas #santagertrudis #veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2023
VideoSteven Matthews van Karoo-Ochse Vryburg Edms Bpk gesels met ons oor The Selection Sale.
Steven Matthews van Karoo-Ochse Vryburg Edms Bpk gesels met ons oor The Selection Sale van Jumardi Santa's. #theselectionsale #JumardiSantas #santagertrudis #veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2023
VideoThe Selection Sale regstreeks vanaf Barberspan, Sannieshof.
The Selection Sale regstreeks vanaf Barberspan, Sannieshof. Jumardi Santa's bied aan hul eerste produksie veiling. #theselectionsale #JumardiSantas #santagertrudis #veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2023
VideoAmy Williams van Barberton gesels oor die Santa Gertrudis
Amy Williams van Barberton gesels oor die Santa Gertrudis. Hierdie skotse tannie is 'n stukkie bederf, luister saam. #theselectionsale #JumardiSantas #santagertrudis #veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2023
VideoYolanda Venter van die Santa Gertrudis genootskap oor The Selection Sale
Yolanda Venter van die Santa Gertrudis genootskap gesels oor die Jumardi Santa's se aanbieding by die The Selection Sale. #theselectionsale #JumardiSantas #santagertrudis #veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2023
VideoMarius Nel van Karoo-Ochse Vryburg Edms Bpk oor die The Selection Sale.
Marius Nel van Karoo-Ochse Vryburg Edms Bpk oor die The Selection Sale. Santa en Dorpers val môre hier by Barberspan onder die Hammer. Jy kan ook aanlyn bie met MEERKAT Online Auctions. #theselectionsale #JumardiSantas #santagertrudis #veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2023
VideoLot 3 | BH 20-33 is beskikbaar op Black Hills se eerste Produksie veiling op 27 September 2023
LOT 3 | BH 20-33 - SUPER IV is beskikbaar op Black Hills se eerste produksie veiling op 27 September in Standerton. Hy is ‘n breë, gladde haar bul met baie kapasiteit en goeie balans, vleis eienskappe en lengte. Hy is geteel uit 'n besonderse vrugbare moeder lyn. Sy ma het ‘n TKP van 367/9 en sy oumas het TKP’s van 380/6 en 389/8. Hy is tans ‘n kuddevaar by Black Hills Cattle Breeders / Beestelers. Sy ma, BH 11-125, speen oor haar leeftyd 'n gemiddeld van 13% meer as haar tydgenote. Die drie generasie vroulike voorgeslag van die bul het 43 keer gekalf en al 43 kalwers gespeen! In die video bespreek Tinus Havinga en Pikkie Uys die bul. #BlackHillsCattleBreeders #Drakensbergers #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
08 Sept 2023
VideoRegstreeks vanaf Hotspot Cattle se 10de Produksieveiling.
Regstreeks vanaf Hotspot Cattle se 10de Produksieveiling. #HotspotCattle #DroughtmasterSA #Droughtmasters #Boran #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
08 Sept 2023
VideoHageland Ile De France bied aan by die Jakaranda Veiling
Hageland Ile De France bied aan by die Jakaranda Ile De France veiling die SA junior en Senior kampioen ooi. Sy is ook dragtig van BS 21 486, die huidige SA junior en reserwe Kampioen. Moenie die geleentheid om top genetika te bekom misloop nie. #JakarandaVeiling #IleDeFranceVeiling #ileDefrance #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Sept 2023
VideoWat is vir Stompie Olivier belangrik as dit kom by die seleksie van sy diere?
Ons praat met Stompie Olivier, die middag voor Hotspot Cattle se 10de produksie veiling oor wat vir hom belangrik is in die seleksie van sy diere en waarvoor jy môre moet uitkyk. #HotspotCattle #HotspotProduksieVeiling #Boran #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
06 Sept 2023
VideoWaarvoor moet jy kyk as jy 'n goeie kwaliteit Boran bees wil koop?
Ons praat met Christopher Havenga op die dag voor Hotspot Cattle se 10de produksie veiling oor die Boran beeste wat op aanbod is, en waarvoor mens moet kyk as jy kwaliteit soek. #HotspotCattle #HotspotProduksieVeiling #Boran #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
06 Sept 2023
VideoHoekom sê Marius Barkhuizen dat die Droughtmaster 'n goeie ras is om mee te boer?
Ons praat met Marius Barkhuizen die dag voor die Hotspot Cattle Produksie veiling oor hoekom jy in die Droughtmaster SA ras moet inkoop, en waarvoor jy aanvanklik moet kyk. #HotspotCattle #HotspotProduksieVeiling #Boran #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
06 Sept 2023
VideoL8B 20-134 is 'n poena vers wat beskikbaar is op die Brahman Nasionale Veiling op 9 September 2023
L8B 20-134 is 'n poena vers uit L8B157 Titus, haar moeder het ‘n TKP van 380/5. Vers met uitstekende lengte en is 6 maande dragtig van top poena bul, L8B 17-39 uit Esto bloedlyne. #LeRocPolledBrahman #BrahmanNasionaleVeiling #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
06 Sept 2023
VideoL8B is 'n poena bul wat beskikbaar is op die Brahman Nasionale Veiling op 9 September 2023
L8B 20-107 is 'n Poena bul met ongelooflike lengte uit L8B 16-16 ALBUS. Moet nie die bul mis op die Brahman Nasionale Veiling op 9 September 2023 nie. #LeRocBrahman #BrahmanNasionaleVeiling #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
05 Sept 2023
VideoFF 20-51 beskikbaar op die Selection Sale 12 September 2023
FF20-51 van Jumardi Santas is 'n potensiële stoetbul en seun van die bekende SS13-31 (Champ) wat beskikbaar is op 12 September 2023. 'n Bul met goeie diepte, breedte en lengte. Hy het 'n baie mooi kop, sterk rug en skoon onderlyn wat gemaklik loop met baie vleis en wat baie goed op veld sal presteer. #JumardiSantas #Santa #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
31 Aug 2023
VideoBR 20-25 is 'n poena stoetbul wat beskikbaar is op die Santa Select Veiling, 14 September 2023.
BR 20-25 is 'n potensiële poena stoetbul en seun van BR 15-03. Die bul is self gebruik in die Breede Santa stoet en het goeie diepte, breedte en 'n baie mooi poena kop. #BreedeSanta #Santa #Veiling #Farmspace #onspraatboer
29 Aug 2023
VideoLa Rhone Limousins Veiling - Ek gesels met AJ & Arturo van Mutanda Farms.
La Rhone Limousins Veiling - Ek gesels met AJ & Arturo van Mutanda Farms. Almal lei so bietjie aan skok na die veiling. #LaRhoneLimousins #LimousinSA #Veiling #MutandaFarms #Farmspace #OnsPraatBoer
28 Aug 2023