93 items
VideoGouwsberg Tulis Stud se Werner Gouws gesels voor sy veiling wat vandag plaasvind.
Gouwsberg Tulis Stud se Werner Gouws gesels voor sy veiling wat vandag plaasvind. As jy nie by die veiling kan uitkom nie, bie op MEERKAT Online Auctions of kontak Werner op 082 853 4483 #GouwsbergTuliStoet #TuliBeeste #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer Tuli Cattle Breeders' Society of SA
30 May 2024
VideoCasmar landbou by NAMPO 2024.
Casmar landbou by NAMPO 2024. Casper vertel oor hul diens en opkomende veilings waarna jy kan uitsien. www.casmarlandbou.co.za #Nampo2024 #CasmarLandbou #Veilings #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2024
VideoTinus gesels met Petrus Venter oor die Nedibest stoet, die veilingsdiere en Maddox.
Tinus gesels met Petrus Venter oor die Nedibest stoet, die veilingsdiere en Maddox die Brahman bul met 'n verskil. Petrus vertel ook van hul fase D toets, seleksie en die nageslag van Maddox wat by Louma Boerdery voortleef. Maak seker om vroegtydig te registreer op Meerkat Online Auctions of besoek https://www.louma.co.za/ #LoumaBoerdery #NedibestStoet #Brahman #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer #BrahmanSA
22 Jan 2024
VideoLouma Boerdery nooi jou uit na hulle eerste Nedibest Brahman Veiling.
Louma Boerdery nooi jou uit na hulle eerste Veiling op 1 Februarie 2024, net buite Thabazimbi. Nedibest Brahmane bied 38 vroulike diere en 11 manlike diere aan op die veiling waar kan jy die beste diere kan kies vir jou kudde. Besoek https://www.louma.co.za/ of registreer nou op Meerkat Online Auctions. #LoumaBoerdery #NedibestBrahmane #Brahman #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
18 Jan 2024
VideoNedibest Brahmane | 1 February | Lot 10 | WIL 17 228 | Maddox
MADDOX! 'n Beproefde kuddevaar met nageslag op aanbod! 'n Uitstekende Stoetbul wat reeds 141 kalwers in die Louma Boerdery Brahman Kudde het. Die bul spog met n ongelooflike melksyfer van +5 en sy kalwers presteer besonders goed in die Fase D toetsing. Met die laatste toets het die bulkawers n gemiddelde GDT indeks van 99 gehandhaaf. Die bul is 'n aanwins vir die ernstige Brahmanteler. Besoek https://www.louma.co.za/ vir meer inligting. #LoumaBoerdery #Brahman #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
16 Jan 2024
VideoBrandwater Droughtmasters se bul veiling was 'n groot sukses.
Brandwater Droughtmasters se bul veiling was 'n reuse sukses met Brahman en Droughtmaster bulle wat verkoop is. Baie geluk met jul 25ste Produksie Veiling. #BrandwaterDroughtmasters #Droughtmasters #DroughtmasterSA #Brahman #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
02 Oct 2023
VideoOns gesels met Lochner Eksteen oor die Nguni Regainer Veiling en wat voorle vir die jaar se veiling.
Ons gesels met Lochner Eksteen oor die Nguni Regainer Veiling en wat voorle vir die jaar se veiling. Lochner deel waarna hulle kyk om kwaliteit diere op die veiling aan te bied. #NguniRegainerVeiling #Nguni #Veiling #Farmspace #OnPraatBoer
22 Sept 2023
VideoLinde du Plessis van Brandwater Droughtmasters by die Brandwater Droughtmaster Veiling
Ons praat met Linde du Plessis van Brandwater Droughtmasters oor die geskiedenis van die veiling en hoekom vanjaar se veiling so spesiaal is. #BrandwaterDroughtmasters #DroughtmasterSA #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Sept 2023
VideoMarius Barkhuizen die dag voor Brandwater se veiling.
Ons praat met Marius Barkhuizen die dag voor Brandwater Droughtmasters veiling, net buite Fouriesburg, oor die manlikheid en funksionaliteit van die Droughtmaster. #BrandwaterDroughtmaster #DroughtmasterSA #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Sept 2023
VideoOns gesels met Lochner Eksteen oor die Nguni Regainer Veiling en die standaarde vir die veiling.
Ons gesels met Lochner Eksteen oor die Nguni Regainer Veiling en die standaarde vir die veiling. Die Nguni Regainer Veiling vind plaas op 12 Oktober by die Brennaisance Wine & Stud Estate. #NguniRegainerVeiling #Nguni #Veiling #Farmspace #onspraatboer
17 Sept 2023
VideoHatari Dormer Veiling 2023 regstreeks vanaf Be Human, Bloemfontein.
Hatari Dormer Veiling 2023 regstreeks vanaf Be Human, Bloemfontein. #HatariDormerVeiling2023 #DormerSA #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Sept 2023
VideoAnnette en die dormer dames by die Hatari Dormer Veiling 2023
Annette en die dormer dames verduidelik die regte rede agter die Hatari Dormer Veiling 2023 se sukses. #HatariDormerVeiling2023 #DormerSA #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Sept 2023
VideoMarius en Steyn se beker van dankbaarheid loop oor - Hatari Dormer Veiling 2023
Marius en Steyn se beker van dankbaarheid loop oor na die Hatari Dormer Veiling 2023 #HatariDormerVeiling2023 #DormerSA #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Sept 2023
VideoGert Jordaan van BKB gesels met ons oor die Hatari Dormer Veiling 2023
Gert Jordaan van BKB gesels met ons oor waarom hy dink Hatari Dormer Veiling 2023 so groot sukses was. #HatariDormerVeiling2023 #DormerSA #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Sept 2023
VideoAlbertus van Algro Dormers hier by die Hatari Dormer Veiling 2023
Albertus van Algro Dormers is nat nuut by Dormer genootskap. Ons hoor by hom hoekom hy gekies het om met Dromer skaap te boer - Hatari Dormer Veiling 2023 #HatariDormerVeiling2023 #DormerSA #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Sept 2023
VideoAbraham uit Venterstad by die Hatari Dormer Veiling 2023
Abraham uit Venterstad gesels met ons oor die ramme op aanbieding by die Hatari Dormer Veiling 2023. #HatariDormerVeiling2023 #DormerSA #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Sept 2023
VideoLodie van Nova Barletta oor die Hatari Dormer Veiling 2023.
Ons gesels met Lodie van Nova Barletta oor die Hatari Dormer Veiling 2023 en wat sy verwagtinge is . #HatariDormerVeiling2023 #DormerSA #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Sept 2023
VideoRegstreeks vanaf die Droughtmaster Eastern Club Sale se eerste veiling net buite Harrismith.
Regstreeks vanaf die Droughtmaster Eastern Club Sale se eerste veiling net buite Harrismith. #DroughtmasterEasternClub #DroughtmasterSa #Droughtmasters #Veiling #Farspace #OnsPraatBoer
15 Sept 2023
VideoOns gesels met Christo Meyer oor die Cape Prestige Veiling wat plaas vind op die 11 de November 2023
Ons gesels met Christo Meyer oor die Cape Prestige Veiling wat plaas vind op die 11 de November 2023. Hierdie is 'n veiling wat jy nie wil mis nie! #CapePrestigeVeiling #Boran #Veiling #Farmspace #onspraatboer
14 Sept 2023
VideoCharlie van Blackwoods Farm by die Droughtmaster Eastern Club Sale
Ons gesels met Charlie van Blackwoods Farm by die Droughtmaster Eastern Club Sale se veiling oor hoekom hy begin boer het met Droughtmasters. #DroughtmasterEasternClub #DroughtmasterSA #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
14 Sept 2023