93 items
VideoSoek jy veiligheids klere of dalk nuwe werkswinkel toerusting? Kom stop by Pinnacle op Nampo 2026.
Soek jy veiligheids klere of dalk nuwe werkswinkel toerusting? Kom stop by Pinnacle op Nampo 2026. Hier is iets van alles. Kom maak 'n draai en kyk of hier iets is wat jy nodig het. https://pinnacleshop.co.za/ #Pinnacle #VeiligheidsKlere #WerkswinkelToerusting #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2026
VideoDie Davis Dexters Genetic Auction vind plaas 14 Februarie 2026 by Fire & Wine Pretoria!
Die Davis Dexters Genetic Auction vind plaas 14 Februarie 2026 by Fire & Wine Pretoria! Maak seker dat jy dit nie mis nie. Vir meer inligting kontak gerus- Auctioneer Ian Grobbelaar - 060 965 6207 Marketer Johan Taute - 073 204 7646 Gert Davis - 076 560 9856 Office - 017 819 1106 / 083 310 0036 #DavisDexters #DexterBeeste #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Jan 2026
VideoWat kan jy verwag van die Davis Dexters Genetic Auction - 14 Februarie 2026 by Fire & Wine Pretoria?
Wat kan jy verwag van die Davis Dexters Genetic Auction op 14 Februarie 2026 by Fire & Wine Pretoria? Ons gesels met Gert om meer uit te vind. Vir meer inligting kontak gerus- Auctioneer Ian Grobbelaar - 060 965 6207 Marketer Johan Taute - 073 204 7646 Gert Davis - 076 560 9856 Office - 017 819 1106 / 083 310 0036 #DavisDexters #DexterBeeste #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jan 2026
VideoMpumalanga Gauteng Beefmaster Club Jaarlikse Veiling – 10 Sept by The Bull Ring, Davel.
Merk jou kalender! Sluit by ons aan op die 10de by The Bull Ring in Davel vir die Mpumalanga Gauteng Beefmaster Club se jaarlikse veiling. Sien julle daar! https://www.facebook.com/profile.php?id=61558461813761 #MpumalangaGautengBeefmasterClub #Beefmaster #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
03 Sept 2025
VideoBeefmaster – sterk, vrugbaar en aanpasbaar.
Beefmaster – sterk, vrugbaar en aanpasbaar. Kom kyk by die Mpumalanga-Gauteng Beefmaster Klub se jaarlikse veiling op die 10de September in Davel by die Bull Ring! #Beefmaster #MpumalangaGautengKlub #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
22 Aug 2025
VideoHoe het die Amalia Verseskou veiling gegaan? Marius vertel meer.
Hoe het die Amalia Verseskou 2025 veiling gegaan? Marius Barkhuizen, een van die beoordelaars, vertel ons meer oor hoe die Amalia Verseskou 2025 veiling gegaan het, watter raad hy vir nuwe boere het en hoekom jy volgende jaar by hierdie dag moet uitkom. https://www.facebook.com/groups/510858562402912 #AmaliaVerseskou2025 #AmaliaBoereVereeniging #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jun 2025
Video'n 300ha Besproeiingsplaas is 12 Junie 2025 op veiling! Chris van JH Properties vertel meer.
'n 300ha Besproeiingsplaas is 12 Junie 2025 op veiling! Chris Liebenberg van JH Properties vertel ons meer! Kontak hom by 082 978 4240. Kyk hier: https://www.jhproperties.co.za/farm-for-sale-in-barkly-west-114102258 #JHProperties #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 May 2025
ReelCasmar Landbou & Diewinkel hou 'n losgoed veiling more, 26 Feb 2025, ten bate van Hoërskool Vrede.
Casmar Landbou en Diewinkel hou 'n losgoed veiling more, 26 Februarie 2025, ten bate van Hoërskool Vrede om 10:00. https://bit.ly/Vrede2025_Reg | Damian - 072 905 6997 #CasmarLandbou #DieWinkel #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Feb 2025
VideoWil jy hê almal moet weet van jou veiling?
Wil jy hê almal moet weet van jou veiling? Oom Paul van V8 Beefmasters vertel ons van sy ervaring met FarmSpace en hoe ons jou kan bystaan. Kontak vir Johann: 0792983094 johann@farmspace.co.za #V8Beefmasters #veilingsbemarking #FarmSpace #onspraatboer
15 Oct 2024
VideoHoe kan Andre Kock en Seun jou help as jy jou veiling wil bemark?
Hoe kan Andre Kock en Seun jou help as jy jou veiling wil bemark? Oom Schalk vertel ons wie hulle is en wat hulle doen. http://akock.co.za/ #AndreKockEnSeun #Veiling #Bemarking #Lewendehawe #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Oct 2024
VideoWat kan jy verwag by Casmar en DieWinkel se veiling op Wesselsbron 1 Oktober 2024?
Wat kan jy verwag by Casmar Landbou en DieWinkel se veiling op Wesselsbron 1 Oktober 2024? Casper vertel ons meer. https://die-winkel.co.za/auctions/wesselsbron-losgoed-implement-veiling/ #CasmarLandbou #DieWinkel #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Sept 2024
VideoWat kan jy verwag by die Oostelike Klub Ile de France se veiling môre?
Wat kan jy verwag by die Oostelike Ile de France Klub se veiling môre? Regina vertel ons bietjie meer oor die veiling en dan vind ons ook uit hoekom sy verkies om te boer met Ile de France skape. Kontak die BKB manne: Erik - 0832645177 of Tiaan - 0828875614 www.iledefrance.co.za #OostelikeIleDeFranceKlub #IleDeFrance #Veiling #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer #IledeFranceSocietyofSA #IledeFranceGenootskapvanSA
20 Sept 2024
VideoCasmar Landbou en DieWinkel hou veiling by Vivo Boerebemarkingsdag op Donderdag 29ste Augustus 2024
Casmar Landbou en DieWinkel hou veiling by Vivo Boerebemarkingsdag op Donderdag 29ste Augustus 2024. Allerande toerusting is beskikbaar. Boer saam! Jy kan ook aanlyn bie: https://die-winkel.co.za/auctions/vivo-boerebemarkingsdag-veiling-2024/ www.casmarlandbou.co.za | www.vivoboeredag.co.za #VivoBoerebemarkingsdag2024 #CasmarLandbou #DieWinkel #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Aug 2024
Video29 Augustus het Casmar Landbou en DieWinkel 'n veiling by Vivo Boerebemarkingsdag 2024.
29 Augustus om 10:00 het Casmar Landbou en DieWinkel 'n veiling by Vivo Boerebemarkingsdag 2024. Allerande toerusting is beskikbaar. Boer saam! Jy kan ook aanlyn bie: https://die-winkel.co.za/auctions/vivo-boerebemarkingsdag-veiling-2024/ www.casmarlandbou.co.za | www.vivoboeredag.co.za #VivoBoerebemarkingsdag2024 #CasmarLandbou #DieWinkel #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Aug 2024
VideoCasmar Landbou, DieWinkel en Koster Skool hou 'n veiling 31 Julie 2024 om 10:00 op Koster.
Casmar Landbou, DieWinkel en Koster Skool hou 'n veiling 31 Julie 2024 om 10:00 op Koster. Moet nie uitmis nie! www.casmarlandbou.co.za #CasmarLandbou #DieWinkel #KosterSkool #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2024
VideoCasmar Landbou en DieWinkel hou 'n veiling namens Koster Skool, 31 Julie 2024 om 10:00.
Casmar Landbou en DieWinkel hou 'n veiling namens Koster Skool op Koster, 31 Julie 2024 om 10:00. Jy wil nie hierdie een mis nie! www.casmarlandbou.co.za #CasmarLandbou #DieWinkel #KosterSkool #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jul 2024
VideoBonheur Brafords, waarom moet jy 'n Braford oorweeg vir jou plaas?
Bonheur Brafords se Johan de Jager en Gert van der Merwe vertel vir ons waarom moet jy 'n Braford oorweeg vir jou plaas? Moenie hulle veiling misloop nie. 4de Produksie Veiling 🗓️ 26 Junie 📍Bethal Polocrosse klub 🕐 11h00 🎤 Pm Swart 🏫 Vleissentraal 📲Johan de Jager: 060 966 3696 📲 Gert vd Merwe: 0826530323 #BonheurBrafords #BrafordBeeste #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jun 2024
VideoDeel 2 - Fonteine Borans - 17 de Produksie Veiling regstreeks vanaf Groenfontein, Derby
Deel 2 - Fonteine Borans - 17th Production Auction live from Groenfontein, Derby. #FonteinBorans #BoranBeeste #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer Boran Cattle Breeders' Society of SA
01 Jun 2024
VideoEmmanual Malatse van die Tshimologo Boran gesels oor Fonteine Borans op die vooraand van die veiling
Emmanual Malatse van die Tshimologo Boran gesels oor Fonteine Borans op die vooraand van die veiling. #FonteinBoranVeiling #BoranBeeste #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 May 2024
VideoGouwsberg Tulis Stud Auction live from Bronkhorstspruit.
Gouwsberg Tulis Stud Auction live from Bronkhorstspruit. #GouwsbergTuliStoet #TuliBeeste #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer Tuli Cattle Breeders' Society of SA
30 May 2024