35 items
VideoWil jy nat mielies of droë mielies uitkry waar dit moet wees? Niel van Van Zyl Staalwerke vertel.
Wil jy nat mielies of droë mielies uitkry waar dit moet wees? Niel Marais van Van Zyl Staalwerke vertel ons meer oor hulle kuilvoerwaens en tapkarre. www.vzsgroup.co.za #VanZylStaalwerke #Bieliemieliefees2025 #Tapkar #Kuilvoerwa #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Mar 2025
VideoSoek jy na 'n ordentlike karavaan? Van Zyl Staalwerke het die een vir jou by die Bieliemieliefees.
Soek jy na 'n ordentlike karavaan? Van Zyl staalwerke het een op spesiale aanbieding by die VKB Bieliemieliefees 2025. Die Nayela Okapi het alles wat jy nodig het om in gemak te gaan kamp en die prys is nie sleg nie! https://vzsgroup.co.za/ #VanZylStaalwerke #Bieliemieliefees #Karavaan #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Feb 2025
VideoVan Zyl Staalwerke het 'n groot reeks landbou toerusting hier by Nampo Kaap / Cape 2024
Van Zyl staalwerke het 'n groot reeks landbou toerusting hier by NAMPO Kaap / Cape 2024. Oom Jan wys ons bietjie wat alles by hulle stalletjie is. www.vanzylstaal.co.za Laai die Nampo App af: http://Download.nampoapp.co.za #NampoKaap2024 #VanZylStaalwerke #GraanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2024
VideoAs jy 'n nuwe karavaan soek dan moét jy by Van Zyl staalwerke kom draai op NAMPO Kaap / Cape 2024.
As jy 'n nuwe karavaan soek dan moét jy by Van Zyl staalwerke kom draai op NAMPO Kaap / Cape 2024. Hulle het Nayela se groter boetie hier. www.vanzylstaal.co.za Laai die Nampo App af: Laai die Nampo App af: http://Download.nampoapp.co.za #NampoKaap2024 #VanZylStaalwerke #NayelaKaravaan #GraanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2024
VideoVan Zyl Staalwerke het alles by NAMPO Kaap / Cape 2024 vir die Wes-Kaap boere.
Van Zyl Staalwerke het alles by NAMPO Kaap / Cape 2024 vir die Wes-Kaap boere. www.vanzylstaal.co.za | https://www.grainsa.co.za/pages/nampo-cpt/cpt-home Laai die Nampo App af: Laai die Nampo App af: http://Download.nampoapp.co.za #NampoKaap2024 #VanZylStaalwerke #GraanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2024
VideoHoe kan Van Zyl Staalwerke se subsoiler jou grond los maak?
Hoe kan Van Zyl Staalwerke se subsoiler jou grond los maak? Rieme Smith vertel ons meer hoekom hierdie implement springs op het en hoe dit werk. Website: https://vzsgroup.co.za/ #KlipkraalDemodag2024 #VanZylStaalwerke #Subsoiler #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Sept 2024
VideoWat is jou behoefte as dit kom by grondbewerking? Hier is 'n hele paar opsies by Arlington Boeredag.
Wat is jou behoefte as dit kom by grondbewerking? Hier is 'n hele paar opsies om te oorweeg by Arlington Boeredag 2024. New Holland trek die Jacto spuit, Ilgi, Horsch en Van Zyl Staalwerke implemente. www.arlingtonboeredag.co.za #ArlingtonBoeredag2024 #NewHolland #Jacto #ILGI #HORSCH #TerraTillImplements #VanZylStaalwerke #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2024
VideoSoek jy 'n karavaan wat in die bos in kan gaan? Luister hier.
Soek jy 'n karavaan wat in die bos in kan gaan? Luister hier. www.nayela.co.za #DinghyEnDodge #VanZylStaalwerke #Nayela #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Jul 2024
VideoVan Zyl Staalwerke het iets van als vir jou by NAMPO 2024.
Van Zyl Staalwerke het iets van als vir jou by NAMPO 2024. Implemente, karavane, gereedskap ... kom kyk! www.vzsgroup.co.za #Nampo2024 #VanZylStaalwerke #Implemente #Karavane #Gereedskap #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2024
VideoWil jy in luuksheid gaan kamp?
Wil jy in luuksheid gaan kamp? Johann kuier by Niel van Van Zyl Staalwerke om meer uit te vind oor hulle luukse karavane hier op NAMPO 2024. www.vszgroup.co.za #Nampo2024 #VanZylStaalwerke #Karavane #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2024
VideoMoenie worry oor potholes as jy karavaan sleep nie. Kom kyk na die Nayela by Nampo 2024.
Moenie worry oor potholes as jy karavaan sleep nie. Kom kyk na die Nayela by Nampo 2024. www.vzsgroup.co.za #NAMPO2024 #VanZylStaalwerke #Nayela #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 May 2024
VideoHierdie mobiele sif van Van Zyl Staalwerke en vele meer, gaan hierdie jaar by Nampo 2024 wees.
Hierdie mobiele sif van Van Zyl Staalwerke en vele meer gaan hierdie jaar by Nampo wees. Vind uit wat hulle alles vir jou daar gaan hê. Niel gee vir ons 'n voorsmakie. www.vzsgroup.co.za #NAMPO2024 #VanZylStaalwerke #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Apr 2024
VideoVan Zyl Staalwerke by NAMPO Kaap / Cape 2023
Die manne van Van Zyl Staalwerke het implemente wat die Kaapse boere ook opgewonde kan maak hier by NAMPO Kaap / Cape 2023. Niel vertel ons meer. www.vzsgroup.co.za #NampoKaap2023 #VanZylStaalwerke #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Sept 2023
VideoVan Zyl Staalwerke by NAMPO 2023
Van Zyl Staalwerke by NAMPO 2023. www.nampoapp.co.za #Nampo2023 #VanZylStaalwerke #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 May 2023
VideoVan Zyl Staalwerke is by die Stroper Resies 2023
Van Zyl Staalwerke is by die Stroper Resies 2023. Kontak admin@brettco.co.za vir Stroper Resies navrae. #StroperResies2023 #VanZylStaalwerke #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 May 2023