35 items
ReelSoek jy 'n ding wat van staal gebou is? Van Zyl Staalwerke het alles wat jy soek op Nampo 2026.
Soek jy 'n ding wat van staal gebou is? Van Zyl Staalwerke het alles wat jy soek op Nampo 2026. Hierdie manne ken van staal werk. https://vzsgroup.co.za/ #VanZylStaalwerke #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 May 2026
ReelSoek jy 'n ding wat van staal gebou is? Van Zyl Staalwerke het alles wat jy soek op Nampo 2026.
Soek jy 'n ding wat van staal gebou is? Van Zyl Staalwerke het alles wat jy soek op Nampo 2026. Hierdie manne ken van staal werk. https://vzsgroup.co.za/ #VanZylStaalwerke #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 May 2026
ProductTapkar 14.5 m
PTO-aangedrewe Voldoende trekker: 80kW Awegaar-uitgooihoogte: 4 000mm Ontlaaivermo: 2t/min Massabak-kapasiteit: 14 500L Massabak-hoogte (van grond): 3 200mm Grondvrye hoogte: 540mm Awegaar-deursnee: 400mm Ratkas 1:1-verhouding @ 540RPM: 45kW Bande: 620/60/R26.5 Radial Dravermo @ 10km/h per band: 9 250kg @ 4bar In ons oogpunt n belangrike sleutel in die vermo van n ontlaaiwa Wielspoor-buitemate: 3 200mm Gewig op trekstang: 10/12%
28 Apr 2026
ProductTapkar 26.5
28 Apr 2026
ProductTapkar 31m
28 Apr 2026
ProductSide Tipper 15T
28 Apr 2026
ProductSide Tipper 15t
28 Apr 2026
ProductSide Tipper 20T
28 Apr 2026
ProductSkraper 3.6M
28 Apr 2026
VideoIs Van Zyl Staalwerke 'n maatskappy met wie jy die pad kan stap? Anthony wys meer.
Is Van Zyl Staalwerke 'n maatskappy met wie jy die pad kan stap? Anthony Abrahamse wys ons meer watter masjiene hulle alles het en vertel ons hoekom jy hierdie rigting moet gaan. www.vzsgroup.co.za #VanZylStaalwerke #Masjiene #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Feb 2026
VideoHoe maak Van Zyl Staalwerke jou lewe makliker? Neels vertel meer.
Hoe maak Van Zyl Staalwerke jou lewe makliker? Neels Uys vertel ons meer hoe hierdie kuilvoer masjien in sy boerdery inpas. www.vzsgroup.co.za #VanZylStaalwerke #Kuilvoer #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Feb 2026
VideoDie Nayela deur Van Zyl Staalwerke by Nampo Kaap 2025.
Die Nayela deur Van Zyl Staalwerke by NAMPO Kaap / Cape 2025. Kry vir jou een en gaan kamp in styl! www.nayela.co.za #VanZylStaalwerke #Nayela #Karavaan #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2025
VideoVan Zyl Staalwerke het die perfekte graan verksuiwingstoerusting vir jou boerdery op Nampo Kaap 2025
Van Zyl Staalwerke het die perfekte graan verksuiwingstoerusting vir jou boerdery op Nampo Kaap 2025. Hier is vele waens en tapkarre om van te kies. www.vzsgroup.co.za #VanZylStaalwerke #GraanVerskuiwing #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2025
VideoWil jy graan skuif? Van Zyl Staalwerke is die manne wat jou kan help op Nampo Kaap 2025.
Wil jy graan skuif? Van Zyl Staalwerke is die manne wat jou kan help op Nampo Kaap 2025. Hulle 16 ton tapkar staan en pronk hier saam met die side-tipper waens wat graanverskuiwing laat loop soos 'n droom. www.vzsgroup.co.za #VanZylStaalwerke #Graanverskuiwing #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2025
VideoWat is Willem Bosch se ervaring van Van Zyl Staalwerke die afgelope 10 jaar?
Wat is Willem Bosch se ervaring van Van Zyl Staalwerke die afgelope 10 jaar? Hy vertel ons meer oor hierdie produkte wat hul merk gemaak het. Maak seker jy belê in goed wat 'n bate is! www.vzsgroup.co.za #VanZylStaalwerke #Tapkarre #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Aug 2025
VideoHoe maak jy in nat jare met jou paaie? Henk vertel meer oor Van Zyl Staalwerke se skraper.
Hoe maak jy in nat jare met jou paaie? Henk Michau vertel ons meer oor Van Zyl Staalwerke se skraper. Sy paaie lyk regtig mooi, so kry vir jou so een! www.vzsgroup.co.za #VanZylStaalwerke #Skraper #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2025
VideoSukkel jy om mielies weg te ry? Dan kort jy 'n Van Zyl Staalwerke wa.
Sukkel jy om mielies weg te ry? Dan kort jy 'n Van Zyl Staalwerke wa. Henk Michau het 'n paar van hulle en ons hoor wat sy ervaring is. www.vzsgroup.co.za #VanZylStaalwerke #Tapkar #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jul 2025
VideoAre you looking for the perfect offroad caravan? Darrell tells us more about Nayela.
Are you looking for the perfect offroad caravan? Darrell van Zeil tells us more about their experience, what they did, and how this RV handled them all the way to the Delta. www.vzsgroup.co.za | www.nayela.co.za #VanZylStaalwerke #Nayela #RV #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 May 2025
VideoDaar is nie iets wat Van Zyl Staalwerke nié met staal bou nie - Nampo 2025
Daar is nie iets wat Van Zyl staalwerke nié met staal bou nie! Niel Marais vat ons deur die produkte wat hulle hier op Nampo 2025 het. Grondbewerking, tapkarre, skrapers, damskroppe... hier is iets van als. www.vzsgroup.co.za #VanZylStaalwerke #VirDieBoer #Implemente #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2025
VideoHoekom het Van Zyl Staalwerke 'n semi-inline ripper gebou? Nico vertel ons meer.
Hoekom het Van Zyl Staalwerke 'n semi-inline ripper gebou? Nico van Wyk wys ons op die FarmSpace Pro Tour Mpumalanga dag in Bethal. www.vzsgroup.co.za #VanZylStaalwerke #InlineRipper #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Apr 2025