120 items
VideoRovic se Inline Ripper, die Ruppell, is verby prototipe fase en is in vol produksie.
Rovic se Inline Ripper, die Ruppell, is verby prototipe fase en is in vol produksie. Mike vertel hoekom 'die' inline ripper en hoe hy jou grond ordentlik vir jou gaan opbreek. Meer inligting op: www.rovic.com #RovicLeers #InlineRippe #RovicRuppell #FarmSpace #OnsPraatboer
28 May 2025
VideoRovic kan jou help om vooruit te beplan om toekomstige probleme te voorkom by Nampo 2025
Rovic kan jou help om vooruit te beplan om toekomstige probleme te voorkom by Nampo 2025. Hein vertel ons meer oor hierdie innoverende inisiatief wat 'n geldjie weer kan terugsit in jou sak. www.rovic.com #Rovic #BeplanVooruit #Parte #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2025
VideoWat het Rovic alles in hulle 'winkel' op Nampo 2025?
Wat het Rovic alles in hulle 'winkel' op NAMPO 2025? Hier kan jy jouself bederf en vir mamma en boeta ook ietsie huistoe vat. www.rovic.com #Rovic #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2025
VideoRovic het weer hulle hele vloot van toerusting by Nampo 2025
Rovic het weer hulle hele vloot van toerusting by Nampo 2025. Hier is 'n klein huisie vol implemente vir elke boer se behoeftes. Kom loer wat hier is. www.rovic.com #Rovic #Nampo2025 #NampoApp #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2025
VideoOpsoek na 'n inline ripper wat die grond ordentlik breek? Mike van Rovic vertel meer.
Opsoek na 'n inline ripper wat die grond ordentlik breek? Mike Lombaard van Rovic vertel ons meer wat hierdie implement vir jou kan bied by die Danie Bester Sojadag 2025. www.rovic.com #Rovic #InlineRipper #DanieBesterSojadag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Apr 2025
VideoHoe moet jy ‘n Rovic Planter spec om die beste ROI te kry?
"Hoe moet jy ‘n Rovic Planter spec om die beste ROI te kry? Andries Botha van Cerealis vertel ons meer oor die Rovic Planter en hoe jy hom kan spec om beste waarde vir geld te kry! https://www.rovic.com #Rovic #Cerealis #RovicBoeredag #RovicPlanter #FarmSpace #OnsPraatBoer"
19 Apr 2025
VideoIs jy 'n boer wat sukkel om die regte parte op die regte tyd in die hande te kry?
Is jy 'n boer wat sukkel om die regte parte op die regte tyd in die hande te kry? Willie Human van Rovic vertel ons meer oor hulle nuwe gebruikersvriendelike onderdele webblad. Bestel die regte parte vir jou masjinerie sonder om jou plaas te verlaat! Vir meer inligting, besoek hulle webblad op: https://www.rovic.com/ #Rovic #RovicWebblad #RovicParte #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Apr 2025
VideoVirseker vandag nog jou 10% afslag op jou planteronderdele, voor dit te laat is!
Virseker vandag nog jou 10% afslag op jou planteronderdele, voor dit te laat is! Willie Human van Rovic vertel ons alles oor hul splinternuwe Syncroplant Pre-Order Special program en hoekom tydige onderhoud op jou planter jou wins kan maak of breek! https://www.rovic.com/ #Rovic #SyncroplantPreOrderSpecial #Planter #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Mar 2025
VideoDie groot 5 balers wys hulle ysters tydens die Cordex Big Pack Demodag!
Die groot 5 balers wys hulle ysters tydens die Cordex Big Pack Demodag! Baie dankie aan almal wat dié dag bygewoon het en dit een groot, suksesvolle dag gemaak het. #CordexAgri #BigPackDemodag2024 #Rovic #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Dec 2024
VideoHoe het die tegnologie verbeter op die Krone balers oor die jare?
Hoe het die tegnologie verbeter op die Krone balers oor die jare? Drico Groenewald vertel ons meer oor sy ervaring met Gen 3,4 & 5 Krone balers en watter uitstekende ondersteuning hy ontvang vanaf Rovic. www.rovic.com #Rovic #Krone #Cordex #BigPackDemodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Nov 2024
VideoHoekom moet jy 'n Krone Big Pack baler koop vir jou boerdery?
Hoekom moet jy 'n Krone Big Pack baler koop vir jou boerdery? Willie Human vertel ons meer oor die uitstekende Krone baler en watter waarde dit vir jou boerdery sal toevoeg by die Cordex Big Back Demodag. www.rovic.com #Rovic #Krone #BigPack #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Nov 2024
VideoHoe pas Rovic se nuwe strooier in die Kaap in?
Hoe pas Rovic se nuwe strooier in die Kaap in? Phillip Oosthuizen vertel ons oor hoekom hulle so baie tyd en "effort" in die nuwe strooier ingesit het. www.rovic.com #Rovic #NampoKaap2024 #Strooier #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Nov 2024
VideoCORDEX Big Pack Demodag 2024, ons is gereed!
CORDEX Big Pack Demodag 2024, ons is gereed! www.bigpackdemodag.co.za | Carissa - 0747010366 #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson #AGCO #ValtracSouthAfrica #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Oct 2024
VideoDie Cordex Agri Big Pack Demodag begin Maandag, die 28ste Oktober 2024, om 09:00!
Die Cordex Agri Big Pack Demodag begin Maandag, die 28ste Oktober 2024, om 09:00! www.bigpackdemodag.co.za | Carissa: 074 701 0366 #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson AGCO #ValtracSA #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Oct 2024
VideoHoekom gaan die volgende generasie Boortspuite vir jou boerdery waarde toevoeg?
Hoekom gaan die volgende generasie Boortspuite vir jou boerdery waarde toevoeg? Phillip Oosthuizen vertel ons meer. www.rovic.com #Rovic #NampoKaap2024 #Boortspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Oct 2024
ReelDie Cordex Big Pack Demodag 2024 gebeur 28/29 Oktober 2024 op Vaalharts!
Die Cordex Big Pack Demodag 2024 gebeur 28/29 Oktober 2024 op Vaalharts! www.bigpackdemodag.co.za #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson AGCO #ValtracSA #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Oct 2024
VideoHoekom is die Cima boord spuite so uniek?
Hoekom is die Cima boord spuite so uniek? John Rich vertel ons meer oor hoe presies die Cima spuit werk. www.rovic.com #Rovic #NampoKaap2024 #CimaSpuit #FarmSpace #OnsPraat boer
05 Oct 2024
VideoHoekom is Rovic se Fynsaad Planter die regte een vir jou?
Hoekom is Rovic se Fynsaad Planter die regte een vir jou? Phillip Oosthuizen gee ons meer inligting oor die Planter. www.rovic.com Lees die artikel hier: https://farmspace.co.za/articles/revolutionizing-small-grain-planting-with-rovics-latest-seeder-an-in-depth-look/ #Rovic #NampoKaap2024 #FynsaadPlanter #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Oct 2024
VideoIs die Rovic Syncroplant vir jou 'n opsie en wat kan dit vir jou bied?
Is die Rovic Syncroplant vir jou 'n opsie en wat kan dit vir jou bied? Mike vertel ons meer oor hoe die planter in jou boerdery in pas? www.rovic.com #RovicSyncroplant #Rovic #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
VideoOns praat baaltou by Rovic hier op Nampo Kaap / Cape 2024.
Ons praat baaltou by Rovic hier op Nampo Kaap / Cape 2024. Wat is die beste baaltou om te gebruik op jou baler? Fabian vertel ons. www.rovic.com Laai die Nampo App af: http://Download.nampoapp.co.za #NampoKaap2024 #Rovic #Baaltou #GraanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2024
