120 items
VideoWat het Rovic alles op NAMPO Kaap / Cape 2024?
Wat het Rovic alles op NAMPO Kaap / Cape 2024? www.rovic.com Laai die Nampo App af: http://Download.nampoapp.co.za #NAMPOKaap2024 #Rovic #LandbouToerusting #GraanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2024
VideoWil jy jou kalk maklik en effektief uitstrooi?
Wil jy jou kalk maklik en effektief uitstrooi? Mike vertel ons meer van die Synco Spread Strooier van Rovic by Wonderfontein Boeredag 2024. #SyncoSpreadStrooier #Rovic #WonderfonteinBoeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2024
VideoIs jy opsoek na 'n geen nonsens spuit?
Is jy opsoek na 'n geen nonsens spuit? Mike vertel ons meer oor die Kuhn Eco Ranger spuit op Klipkraal se boeredag 2024. www.rovic.com #Rovic #Kuhn #KuhnEcoRange #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Aug 2024
VideoJohn Deere, Inttrac Trading, Rovic Leers, Amazone en Lemken by Arlington Boeredag 2024.
John Deere het van hulle ysters hier by Arlington Boeredag 2024 saam met Inttrac Trading, Rovic Leers, Amazone (Falcon Agricultural Equipment) en LEMKEN. www.arlingtonboeredag.co.za #ArlingtonBoeredag2024 #JohnDeere #InttracTrading #RovicLeers #Amazone #Falcon #Lemken #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2024
VideoHoe loop die Kuhn Optimer XL9000 dis in VAL Boeredag 2024 se grond?
Hoe loop die Kuhn Optimer XL9000 dis in VAL Boeredag 2024 se grond? Mike van Rovic Leers vertel ons meer oor die nuwe produk van Kuhn wat hulle bekendstel. www.rovicleers.co.za #VALBoeredag2024 #RovicLeers #Kuhn #OptimerXL9000 #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Jul 2024
VideoHein van Rovic Leers by Nampo 2024
Ons praat met Hein van Rovic by NAMPO 2024 oor Cordex Agri se baal uitrusting wat hulle hier bekend gestel het. www.rovicleers.co.za #Nampo2024 #RovicLeers #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2024
VideoWat het Rovic vir jou hierdie jaar op NAMPO 2024?
Wat het Rovic vir jou hierdie jaar op NAMPO 2024? www.rovicleers.co.za #Nampo2024 #RovicLeers #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2024
VideoCerealis het 'n nuwe ding ingebring van Furrow Management Systems uit Australia.
Cerealis Precision het 'n nuwe ding ingebring van Furrow Management Systems. Sterling van Australia vertel ons meer by die NexusAG Graanproduksentedag saam met Rovic Leers. www.rovicleers.co.za #RovicLeers #CerealisPrecision #FurrowManagementSystems #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Apr 2024
VideoRonel Hendriks vertel ons oor grond biologie en of daar waarde in is? Hoe bereik jy daai wenpunt?
Ronel Hendriks vertel ons, by die Nexus Graanprodusente dag, saam Rovic Leers en Cerealis oor grond biologie en of daar waarde in is, asook hoe jy by daai wen punt kan uit kom? rovicleers.co.za #GrondBiologie #RovicLeers #Cerealis #NexusProdusenteDag #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Apr 2024
VideoMonokultuur vs Wisselbou. Dr Johann Strauss is al 20 jaar besig om proewe te doen, hy vertel meer.
Monokultuur vs Wisselbou. Dr Johann Strauss is al meer as 20 jaar besig om proewe te doen, met wisselbou stelsels te werk, verskillende goed te toets, data, ens. Hy vertel ons meer oor wat jy moet en nie moet doen nie. www.rovicleers.co.za #RovicLeers #Cerealis #Monokultuur #WisselbouStelsels #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Apr 2024
VideoHoe lyk dit in Rovic Leers se fabriek?
Hoe lyk dit in Rovic Leers se fabriek? Kyk mooi, want hy trek binnekort ‘n nuwe baadjie aan. rovicleers.co.za #RovicLeers #RovicLeersFabriek #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Mar 2024
VideoRovic Leers Kimberley is een van jou top verskaffers in die Noord Kaap as jy wil sny, hark en baal.
Rovic Leers Kimberley is een van jou top verskaffers in die Noord Kaap as jy wil sny, hark en baal. Pieter gaan ons inlig. www.rovicleers.co.za #RovicLeers #RovicLeersKimberley #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Mar 2024
VideoSporatec by Nexus dag, saam Rovic Leers en Cerealis.
Sporatec by Nexus dag, saam Rovic Leers en Cerealis. Werk die biologiese goed waarvan almal praat rerig? Tertia vertel ons hoeveel lewe is daar in jou grond en hoe dit werk. rovicleers.co.za #Sporatec #RovicLeers #Nexus #Cerealis #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Mar 2024
VideoWessel van NexusAg se voeding afdeling vertel ons wat hulle doen en hoe hulle vir jou kan help.
Wessel van NexusAg se voeding afdeling vertel ons wat hulle doen en hoe hulle vir jou boerdery kan waarde toevoeg by die Nexus en Rovic Leers boeredag. rovicleers.co.za #NexusAg #RovicLeers #CerealisPrecision #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Feb 2024
VideoIs jy in die mark vir n strooier?
Is jy in die mark vir n strooier? Moenie uit mis op Rovic Leers se nuwe strooier nie. Casper, Rovic se ingenieur, vertel ons meer van die toekening wat hy gewen het en wat alles nuut by is? www.rovicleers.com #RovicLeers #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Feb 2024
Video'n Eerste ooit - Rovic Leers se fynsaadplanter is bekendgestel by die Nexus Graanprodusente dag.
'n Eerste ooit - Rovic Leers se nuwe generasie fynsaadplanter is bekendgestel by die Nexus Graanprodusente dag. Ons het gaan inloer. Dankie aan almal wat bygedra het tot dié dag se sukses. www.rovicleers.com #graanprodusentedag #rovicleers #nexus #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Feb 2024
VideoKuhn Butterfly mower by AgriTechnica 2023
'n Dik Butterfly mower van Kuhn by AgriTechnica 2023. Wat kan dit alles vir jou doen? Carel van Rovic Leers vertel ons meer. www.rovicleers.co.za #AgriTechnica2023 #RovicLeers #Kuhn #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Feb 2024
VideoSoek jy ‘n fynsaad planter wat kan no-till of min-till?
Soek jy ‘n fynsaad planter wat kan no-till of min-till? Wes-Kaap boere - hierdie planter is vir julle gebou! Wouter van Rovic Leers vertel meer. #RovicLeers #Planter #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Feb 2024
VideoVolle naspeurbaarheidstelsel op lusern saam met Krone by Agritechnica 2023.
Soek jy 'n volle naspeurbaarheidstelse vir jou lusern? Hierdie nuwe sisteem van KRONE Agriculture by AGRITECHNICA 2023 tag jou bale soos wat hulle vervaardig word. Carel vertel ons meer. www.rovicleers.co.za #AgriTechnica2023 #RovicLeers #Krone #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Feb 2024
VideoKrone VariPack ronde baler by AgriTechnica 2023.
Wat is nuut op die nuwe Krone VariPack ronde baler by AgriTechnica 2023? www.rovicleers.co.za #AgriTechnica2023 #RovicLeers #Krone #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Feb 2024
