120 items
Product27t Super 19
Features: The SUPER 19 tine has been developed to work in stony or sandy soils with a deep plough bank. The unique design of the shank allows for quick and easy deep penetration in the toughest of soils - Row spacing: 1.5 and 2.3m - Tines grouped in sets of 2 or 3 - Maximum working depth 475mm - Unique leaf-spring trip-mechanism - Breakout force adjustable for 800kg or 1,060kg - Suited to tractors of 108 - 180kw.
28 Apr 2026
VideoJan Uys van Weskus Meganisasie, vertel ons oor die Landini Solis 90 Cab by die Pro Tour Paarl 2026.
Jan Uys van Weskus Meganisasie, vertel ons oor die Landini Solis 90 Cab, wat hoofsaaklik gebruik word vir jou boorde en wingerde. Dan wil ons weet, is jou spuittoeristing gereed vir ‘n opgradering? Ons gesels met Simon Dicks van Rovic oor die verskeidenheid spuite wat hulle jou kan bied vir die grootte wingerd. Dan gesels Hein Jonas met ons wat sorg dat al die komponente in Rovic bly loop. www.rovic.com #Rovic #Syncrospray #FSProTour2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Mar 2026
VideoRovic is by FarmSpace Pro Tour in die Paarl, 4 Maart 2026.
Rovic is by FarmSpace Pro Tour in die Paarl, 4 Maart 2026. Superflow Toring is net een van die masjienerie wat uitgestal word. Dit is 'n gepatenteerde spuittoring wat deel is van die Trailed Rovic Syncrospray Mist Blower-reeks. Dit is ontwerp vir die veeleisende behoeftes van boordbespuiting, wat verseker dat chemikalieë doeltreffend deur die blaredak dring. Kom kyk wat Rovic alles nog uitstal. www.farmspace-tickets.co.za #Rovic #Superflow #FSPrTour2026 #Paarl #HoërLandbouskoolBoland #Farmspace #OnsPraatBoer
19 Feb 2026
VideoBaler Challenge 2026, hier is vir julle 'n interessante een.
Baler Challenge 2026, hier is vir julle 'n interessante een, Rovic se Krone Bellima... ons praat met Pieter van Biljon van Rovic om te hoor, hoekom het hulle juis die Baler hierdie jaar ingeskryf? www.rovic.com #FSBalerChallenge2026 #Rovic #KroneBellima #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Jan 2026
Video"STOP SCROLLING!" Die Baler Challenge is op ‘n ander vlak!
"STOP SCROLLING!" Die Baler Challenge is op ‘n ander vlak! Met innovasie, vaardigheid en samewerking op een plek. ‘n Dag gevul met aksie, presisie en uitsonderlike oomblikke. Die Baler Challenge is ‘n "EXPERIENCE" wat jy NIE wil mis NIE! https://balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #ValtracSouthAfrica #CaseSouthAfrica #Rovic #JBH #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jan 2026
VideoWow! What a view! Sien julle by die Baler Challenge 2026. 28 Januarie by Valtrac Parys.
Wow! What a view! Sien julle by die FarmSpace Baler Challenge 2026. 28 Januarie by Valtrac, Parys. Balers, uitstallers, lekker musiek en vele meer. www.balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #ValtracSouthAfrica #CaseSouthAfrica #Rovic #JBH #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jan 2026
VideoWat laat die Krone F130 baler uitstaan? Kom vind meer uit by die Baler Challenge 2026.
Wat laat die Krone F130 baler uitstaan? Kom vind meer uit by die Baler Challenge, 28 Januarie 2026, te Parys, Vrystaat! Hierdie baler maak goed gevormde bale van verskeie gewasse en het lae krag- en onderhoudsbehoeftes. www.balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #Rovic #Krone #Bales #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jan 2026
VideoWil jy wyer sny as wat jy stroop? 'n 14.5 meter Kuhn snyer by AgriTechnica 2025.
Wil jy wyer sny as wat jy stroop? 'n 14.5 meter Kuhn snyer by AgriTechnica 2025, Carel Steyn vertel ons meer. Besoek www.rovic.com vir meer inligting. #Kuhn #RovicLeers #AgriTechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Nov 2025
VideoCarel Steyn vertel vir ons wat alles op Krone se stalletjie aangaan by AgriTechnica.
Doen jy gras, lusern of kuilvoer op jou plaas? Carel Steyn vertel vir ons wat alles op Krone se stalletjie aangaan by AgriTechnica. Besoek www.rovic.com vir meer inligting. #Krone #RovicLeers #AgriTechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Nov 2025
VideoHoe werk Rovic Capital? Philip vertel ons hoe dit werk op Nampo Kaap 2025.
Hoe werk Rovic Capital? Philip vertel ons op NAMPO Kaap / Cape 2025. As jy nog altyd 'n stukkie toerusting wou hê, maar nog nooit kon bekostig nie is hierdie die antwoord op jou probleem. www.rovic.com #Rovic #RovicCapital #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2025
VideoVir alles wat tussen in die implemente val, kort jy Rovic.
Vir alles wat tussen in die implemente val, kort jy Rovic. Fabian vertel ons meer oor die "consumables" wat hulle beskikbaar het by Nampo Kaap 2025. https://www.rovic.com/ #Rovic #Consumables #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
VideoWat het Rovic vir jou hierdie jaar op Nampo Kaap 2025?
Wat het Rovic vir jou hierdie jaar op Nampo Kaap 2025? Hulle bederf jou met 'n mini ouditorium vir tegniese gesprekke asook 'n mielie planter en vele meer! https://www.rovic.com/ #Rovic #LandbouToerusting #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2025
VideoSpeel jou trekker met jou ripper? Rovic Ruppell 11 Tand Inline Ripper!
Speel jou trekker met jou ripper? Rovic Ruppell 11 Tand Inline Ripper! Nou gaan ons die grond losmaak! www.rovic.com #Rovic #11Tande #InlineRipper #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Aug 2025
VideoDie grootste Ripper op die mark? Die Rovic Super 19 Ripper met 27 tande!
Die grootste Ripper op die mark? Die Rovic Super 19 Ripper met 27 tande! www.rovic.com #Rovic #27Tande #InlineRipper #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Aug 2025
VideoIs jy opsoek na die dikste super19 ripper op die mark?
Is jy opsoek na die dikste super19 ripper op die mark? Riekert Barnardo van Rovic vertel ons meer van die uitstekende 27 tand ripper, asook al die konfigurasies in die super19's en die waarde wat dit vir jou boerdery kan toevoeg! www.rovic.com #Rovic #Super19Ripper #27Tand #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
VideoDie Rovic 9Tand inline Ruppell op VAL boeredag!
Die Rovic 9Tand inline Ruppell op VAL boeredag! www.rovic.com #Rovic #9TandInlineRipper #RovicRuppell #VALBoeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jul 2025
VideoHoe lyk die Rovic Kuhn sleep spuit reeks en hoe gaan hulle vir jou waarde toevoeg?
Hoe lyk die Rovic Kuhn sleep spuit reeks en hoe gaan hulle vir jou waarde toevoeg? Philip Oosthuizen vertel ons meer by Nampo Kaap 2024. https://www.rovic.com/ #Rovic #KingSleepSpuitReeks #NampoKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Jul 2025
VideoHoe pas ‘n 9/11 tand Rovic In-line Ripper by jou boerdery in?
Hoe pas ‘n 9/11 tand Rovic In-line Ripper by jou boerdery in? Riekert Barnardo van Rovic vertel ons meer by Val Boeredag 2025. www.rovic.com #Rovic #InlineRipper #Ruppel #ValBoeredag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2025
VideoIs jy opsoek na 'n strooier wat meer doen in minder tyd?
Is jy opsoek na 'n strooier wat meer doen in minder tyd? Mike Lombaard van Rovic stel die nuwe Rovic Strooier 1622 bekend en verduidelik hoe dié masjien jou boerdery se produktiwiteit kan verhoog! www.rovic.com #Rovic #Strooier1622 #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jun 2025
VideoHoe, wat en waar gebruik jy Rovic se ripper punte?
Hoe, wat en waar gebruik jy Rovic se ripper punte? Riekert Barnadro vertel ons meer by Nampo 2025. https://www.rovic.com/ #Rovic #RipperPunte #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Jun 2025
