217 items
VideoTotal cost of ownership – Massey Ferguson Global Series
We are at FMS in Pietermaritzburg. Andrew tells us more about the total cost of ownership for Massey Ferguson Global Series. #MasseyFerguson #GlobalSeries #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Apr 2023
VideoHoe kom 'n aartappel van die land tot in die sak?
Hoe kom 'n aartappel van die land tot in die sak? Clifford Wiggle gee vir my 'n toer van sy pakhuis. So moet 'n aartappel loop! AGCO Massey Ferguson #MasseyFerguson #Wiggle #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Mar 2023
VideoHoe kom 'n aartappel van die land tot in die sak?
Hoe kom 'n aartappel van die land tot in die sak? Clifford Wiggle gee vir my 'n toer van sy pakhuis. So moet 'n aartappel loop! #MasseyFerguson #Wiggle #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Mar 2023
VideoMassey Ferguson Vrydag! 3de Stop
Massey Ferguson Vrydag! 3de Stop hier by AgriTrac SA Mbombela Malalane. #FarmSpace #OnsPraatBoer #MasseyFerguson #AgriTrac
06 Mar 2023
VideoMassey Vrydag - Ons is by Lybasol in Lydenburg.
Vandag is Massey Vrydag. Lybasol is die Massey Ferguson agentskap op Lydenburg. Ons gesels met Francois Potgieter en sy seun, Theo, oor die naam, tak en wat hulle alles bied. Hier is 'n paar videos wat nog kom, so hou aan kyk! www.lybasol.co.za #AGCO #MasseyFerguson #Lybasol #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Mar 2023
VideoMassey Vrydag - Ons by Trophy Tractors & Implements in Letsitele.
Ons is live by Trophy Tractors & Implements, die Massey Ferguson agentskap, op Letsitele. Vandag is Massey Vrydag. Kom maak 'n draai by hulle! www.trophytractors.co.za #AGCO #MasseyFerguson #TrophyTractors #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Mar 2023
VideoMassey Ferguson 8737s - George gee my 'n oorsig van die trekker
Wat kan 'n Massey 8737 alles doen? George vat my bietjie deur die basics van die trekker. www.masseyferguson.co.za #MasseyFerguson #HighHorsePowerTractors #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Mar 2023
VideoHoekom kies die Wiggles van Vivo Massey Ferguson?
Hoekom kies die Wiggles van Vivo Massey Ferguson? Clifford vertel my van hulle ervaring sover met die Massey's en wat hulle van die maatskappy dink. www.masseyferguson.co.za #MasseyFerguson #HighHorsePowerTractors #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Feb 2023
VideoStroper Resies 2 Junie 2023 - Dis weer sulke tyd!!!
Stroper Resies 2 Junie 2023 - Dis weer sulke tyd!!! Net groter en beter as altyd. Met die fokus op graan hantering. Dagboek die 2de nou! Navrae : Leandri 084 429 5007 #FarmSpace #GrootpanStudieGroep #CaseIH #Fendt #JohnDeere #Claas #NewHolland #MasseyFerguson
16 Feb 2023
Video'n Beitelploeg, ploeë en 'n dis op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
Implemente op Farmspace Market. Die beitelploeg is gerestoreer. Die implement lyk nog goed en is in 'n goeie werkende toestand. Die reserwe prys op hom is R10.3k + btw. Die John Deere ploeg is ook gerestoreer, maar alles op hom lyk nog goed. Sy reserwe prys is R15.5k + btw. Die Massey Ferguson ploeg is ook gerestoreer. Die implement is nog in 'n goeie toestand. Reserwe prys op hom is R15.5k + btw. Die Vetsak dis se verf is bietjie verblyk, maar hierdie implement kan jy nou mee gaan werk. Reserwe prys op die dis is R35k + btw. www.farmspacemarket.co.za Druk op die onderste tye om die stukkie te sien van die spesifieke implement. 00:00 Introduction 00:43 9 Tand beitelploeg 01:20 John Deere 4 Skaar Ploeg 01:43 Massey Ferguson 4 Skaar Ploeg 02:00 Vetsak dis 02:25 Out-tro ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #MasseyFerguson #JohnDeere #Vetsak #Farmspace #onspraatboer
15 Feb 2023
Video13 Balers - King Price Challenge 2023! Wie het gewen?
13 Balers! Die King Price Baler Challenge 2023! Wie het gewen? Die volledige challenge asook die finale resultate aan die einde. Baie dankie aan al ons deelnemers. www.balerchallenge.co.za #FarmSpace #OnsPraatBoer #KingPriceAgri #CaseIH #Kuhn #Valtrac #Vermeer #McHale #Jupidex #MasseyFerguson #Claas #Krone #RovicLeers #NewHolland
02 Feb 2023
VideoKing Price Insurance Baler Challenge 2023 - RB 4160V Massey Ferguson Baler
King Price Baler Challenge 2023 - Massey Ferguson het nog 'n yster ingeskryf vir die Baler Challenge. Die RB 4160V - Nardo van Massey Ferguson gee ons 'n oorsig van die baler. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #masseyferguson #agco #balerchallenge #valtracsouthafrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jan 2023
VideoKing Price Insurance Baler Challenge 2023 - Massey Ferguson RB 3130F Baler
Die Massey Ferguson RB 3130F neem môre deel in die King Price Baler Challenge. Nardo van Massey Ferguson vertel ons meer oor hierdie baler. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #masseyferguson #agco #balerchallenge #valtracsouthafrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jan 2023
VideoReën of nie, Baal gaan ons Baal. King Price Baler Challenge 1 Feb 2023
Reën of nie, Baal gaan ons Baal. King Price Baler Challenge 1 Feb 2023. www.balerchallenge.co.za #KingPriceAgri #FarmSpace #MasseyFerguson #Krone #Kuhn #McHale #Vermeer #CaseIH #NewHolland #Claas #OnsPraatBoer
29 Jan 2023
VideoMF Master Mechanic | Seisoen 2 - Lood Wiid
Ons is agter die skerms by Massey Ferguson Master Mechanic | Seisoen 2 Ons vind 'n bietjie by Lood Wiid (van die grys span) uit waar hy vandaan kom, hoe die dinge aan sy kant lyk en wat sy ervaring van MF Master Mechanic is. Besoek https://mfmechanic.co.za/ vir meer inligting... #MasterMechanic #MasseyFerguson #Trekkers #TractorVideos #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Dec 2022
VideoMF Master Mechanic | Seisoen 2 - Jacques Duvenhage
Ons is agter die skerms by Massey Ferguson Master Mechanic | Seisoen 2 Ons hoor 'n bietjie by Jacques Duvenhage (van die swart span) waar hy vandaan kom, hoe die dinge lyk en hoe hulle sover MF Master Mechanic ervaar. Besoek https://mfmechanic.co.za/ vir meer inligting... #MasterMechanic #MasseyFerguson #Trekkers #TractorVideos #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Dec 2022
VideoCLG Kverneland ripper op MF Master Mechanic Seisoen 2!
CLG ripper op Massey Ferguson Master Mechanic Seisoen 2 Baie dankie Jupidex vir die leen van die Kverneland ripper. Kyk hierdie twee ordentlike masjiene bymekaar! www.mfmechanic.co.za | www.jupidex.co.za #Jupidex #Kverneland #Ripper #MasseyFerguson #MasterMechanic #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Dec 2022
