217 items
VideoMassey Ferguson Dealership tour at DAS in Winterton | Bergville, KZN, South Africa
Hoe pas Massey Ferguson in die Winterton | Bergville besproeiingsarea in? Ons gesels met Sven van DAS en vind 'n bietjie uit wat hulle alles doen. Kontak Sven Rohrs: 076 460 6550 | www.daswinterton.co.za #AGCO #MasseyFerguson #DAS #LocalDealership #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Aug 2023
VideoWie gaan saam met my en Massey Ferguson?
Wie gaan saam? Uiteindelik die trekking waarvoor almal gewag het. Ons gaan die Springbokke en Ierland game in Frankryk kyk en die Massey Ferguson fabriek besoek. www.masseyfergusonvib.co.za #AGCO #MasseyFerguson #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2023
VideoGaan saam met FarmSpace en Massey Ferguson Frankryk toe vir die Ierland game!
Gaan saam met Tjoopie en Massey Ferguson Frankryk toe vir die Ierland game! 21-24 September 2023. www.masseyfergusonvib.co.za #MasseyFerguson #WêreldBekerRugby #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2023
VideoMassey Ferguson Roadtrip | Stop 6 - Hennies Trekkers
Ons trap 'n paar Massey Ferguson dealerships op ons road trip deur. Die Kaap is mooi groen hier by Hennie's Trekkers in Malmesbury. www.henniestrekkers.co.za #AGCO #MasseyFerguson #HenniesTrekkers #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jul 2023
VideoMassey Ferguson Roadtrip | Stop 5 - Van Breda Agri (Stellenbosch)
Ons is by Van Breda Agri in Stellenbosch as deel van die Massey Ferguson road trip. Hulle fokus primêr op boord trekkers. www.vanbredaagri.co.za #MasseyFerguson #VanBredaAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2023
VideoMassey Ferguson Roadtrip | Stop 4 - Van Breda Agri (Caledon)
Dit is dag 3 van ons Massey Ferguson road trip en ons kuier by Van Breda Agri in Caledon. www.vanbredaagri.co.za #AGCO #MasseyFerguson #VanBredaAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2023
VideoMassey Ferguson Roadtrip | Stop 3 - Beer Trekkers
Ons Massey Ferguson road trip raak net beter by die dag - ons kuier by Beer Trekkers in Mosselbaai. www.beer-trekkers.co.za #AGCO #MasseyFerguson #roadtrip #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2023
VideoMassey Ferguson Roadtrip | Stop 2 - Beer Trekkers
Ons Massey Ferguson road trip "continue" - Beer Trekkers. Hou ons blad dop vir waar ons more gaan wees. www.beer-trekkers.co.za #AGCO #MasseyFerguson #BeerTrekkers #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2023
VideoMassey Ferguson Roadtrip | Stop 1 - Tractor World
Massey Ferguson road trip. Ons was by Tractor World/ Weirs Agri. Raai waarheen ons volgende oppad is? www.tractorworld.co.za #AGCO #MasseyFerguson #TractorWorld #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2023
VideoKan 'n olifant bungee jump? Massey Ferguson road trip maak dit moontlik.
Kan 'n olifant bungee jump? Ons was by die Garden Route vir ons Massey Ferguson road trip en kyk hierdie sprong. www.agcocorp.com #AGCO #MasseyFerguson #roadtrip #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Jul 2023
VideoStroper Resies 2023 - Massey Ferguson 9695
Dames en here vir die eerste keer by 'n Stoper reisies skryf Massey Ferguson die monster in. Die 9695 klas 6 stoper, en hulle gaan reguit vir die keel die jaar. #StroperResies2023 #MasseyFerguson #Farmspace #OnsPraatBoer
02 Jun 2023
VideoMassey Ferguson Boordtrekker op Nampo 2023
Coolste Ge-'pimpte' Boordtrekker op NAMPO 2023 by Massey Ferguson. www.nampoapp.co.za #Nampo2023 #AGCO #MasseyFerguson #Farmspace #OnsPraatBoer
18 May 2023
VideoWen 'n reis na Frankryk!
Wen 'n reis na Frankryk! Koop enige Massey Ferguson produk van Mei tot einde Julie 2023 en staan 'n kans op een van 6 "trips" vir 2 persone na Frankryk te wen. https://www.masseyferguson.com/.../win-a-trip-to-france... #MasseyFerguson #AGCO #Nampo2023 #farmspace #onspraatboer
18 May 2023
VideoMassey Ferguson se nuwe 8S en 7S reeks op Nampo 2023
Ons is by Massey Ferguson hier op NAMPO 2023 en praat oor hulle 8S en 7S reeks. Dit is die nuwe reeks en die rigting waarin hulle gaan. www.nampoapp.co.za #NAMPO2023 #MasseyFerguson #AGCO #farmspace #onspraatboer
18 May 2023
VideoWen ‘n reis na Franryk! Saam Massey Ferguson by Nampo 2023
Wen 'n reis na Frankryk! Koop enige Massey Ferguson produk van Mei tot einde Julie 2023 en staan 'n kans op een van 6 "trips" vir 2 persone na Frankryk te wen. https://www.masseyferguson.com/en_za/win-a-trip-to-france/win-a-trip-to-france-may-2023.html #MasseyFerguson #AGCO #Nampo2023 #farmspace #onspraatboer
18 May 2023
VideoAGCO gaan groot op Nampo 2023
AGCO gaan groot en hulle het 'n nuwe gebou op NAMPO 2023. Hulle nooi almal uit om by hulle te kom kuier. www.nampoapp.co.za / https://news.agcocorp.com/region/africa #Nampo2023 #AGCO #MasseyFerguson #Fendt #Farmspace #OnsPraatBoer
18 May 2023
VideoMassey Ferguson Hooitoerusting hier op Nampo 2023
Massey Ferguson het 'n groot reeks hooitoerusting hier op Nampo 2023. Nardu vat ons deur die reeks. www.nampoapp.co.za / https://www.masseyferguson.com/en_za/ #Nampo2023 #AGCO #MasseyFerguson #Farmspace #OnsPraatBoer
18 May 2023
VideoMassey Ferguson Global op NAMPO 2023.
Massey Ferguson Global op NAMPO 2023. 0% Rente T&C Apply www.nampoapp.co.za #Nampo2023 #AGCO #MasseyFerguson #Farmspace #OnsPraatBoer
17 May 2023
VideoNuwe Massey Ferguson Stroper op NAMPO 2023.
Nuwe Massey Ferguson Stroper op NAMPO 2023. Hy is ook op die Stroper Resies 2023. www.nampoapp.co.za admin@brettco.co.za (Stroper Resies navrae) #Nampo2023 #MasseyFerguson #AGCO #StroperResies2023 #Farmspace #OnsPraatBoer
16 May 2023
VideoStraightforward, dependable & reliable – the Massey Ferguson Global Series
Ons is in Lydenburg by Lybasol en gesels met Theo. Hy vertel ons oor hoe hy die Massey Ferguson Global Series ervaar, waar dit in jou boerdery inpas en wat die handelaars te sê het. #MasseyFerguson #globalseries #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Apr 2023
