48 items
VideoArlington Boeredag 2022 - Kverneland CTC Kombinasie masjien en 'n Vicon Strooier
Arlington Boeredag 2022 - Kverneland CTC Kombinasie masjien en 'n Vicon Strooier. Jacques vertel ons meer. www.jupidex.co.za #Kverneland #Jupidex #FarmSpace #Vicon #onspraatboer
24 Jul 2022
VideoKverneland vertel ons hoe jy jou grond kan omdop by Val Boeredag 2022.
Kverneland se rippertand is een van die leiers in die industrie as dit kom by grond-implemente. Hulle het n CLV Val Boeredag te gevat om te demonstreer. #kverneland #jupidex #Valboeredag #kingpriceinsurance #farmspace
11 Jul 2022
VideoJupidex Roadshow 2020 - Kverneland TS Evo Fynsaad Planter
Ons kyk na Kverneland se TS Evo Fynsaad planter op Jupidex se Roadsow 2020 naby Senekal. #Kverneland #TSEvo #FarmSpace #Jupidex #JupidexRoadshow2020
16 Nov 2020
VideoJupidex Roadshow 2020 - Kverneland Optima HD
Riaan van Jupidex verduidelik hulle Kverneland Mielieplanter. #JupidexRoadshow2020 #FarmSpace #KvernelandOptimaHD #Jupidex #Kverneland
07 Nov 2020
VideoJupidex Roadshow 2020 Senekal - Kverneland CLC Pro
Virtual : https://bit.ly/2FhFidN Kverneland CLC Pro. Waar pas hierdie masjien in Jupidex se grondbewerkingsreeks in? André maak my touwys. #Kverneland #JupidexRoadshow2020 #Jupidex #FarmSpace #CLCPro
16 Oct 2020
VideoJupidex Roadshow 2020 Senekal - CLC vs CLG
CLC of CLG? Wanneer gebruik jy watter een? Davel verduidelik in watter omstandighede hierdie implemente werk. #JupidexRoadshow2020 #Jupidex #Kverneland #FarmSpace
15 Oct 2020
VideoJupidex Roadshow 2020 Senekal - Kverneland CTC Kombinasie Masjien
Kverneland CTC Kombinasie Masjien. Waar gebruik ek hom. Jacques Le Roux verduidelik. #FarmSpace #JupidexRoadshow2020 #Kverneland #CTC
12 Oct 2020
VideoJupidex Roadshow 2020 Senekal
Kom kuier saam by die Jupidex Roadshow 2020 op Senekal. Besoek die dag virtueel by https://bit.ly/2FhFidN. #JupidexRoadshow2020 #TotalAgri #KingPriceAgri #Farmspace #Kverneland #Vicon #McHale #Alpler
10 Oct 2020
