48 items
VideoWaar pas die Kverneland CLC II ripper in jou boedery in? Stephan van JP Boeredienste vertel meer.
Waar pas die Kverneland CLC II ripper in jou boedery in? Stephan van JP Boeredienste vertel hoe hierdie area se grond omstandighede lyk en waar mense dié implement gebruik. www.jupidex.co.za | +27 (0)33 386 3574 | info@jupidex.co.za #AmersfoortDemodag2024 #Jupidex #Kverneland #CLCII #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Sept 2024
VideoWat moet jy weet van Kverneland se CLG II ripper? Philip van Jupidex vertel.
Wat moet jy weet van Kverneland se CLG II ripper? Philip van Jupidex vertel presies hoe hierdie implement aanmekaar gesit is en werk. www.jupidex.co.za | +27 (0)33 386 3574 | info@jupidex.co.za #KlipkraalDemodag2024 #Jupidex #Kverneland #CLGII #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Sept 2024
VideoWil jy reste met genoeg suurstof, ens. in die grond inwerk? Kyk na Kverneland se Enduro Pro.
Wil jy reste met genoeg suurstof, ens. in die grond inwerk? Philip van Jupidex vertel ons meer oor Kverneland se Enduro Pro kultivator. www.jupidex.co.za/product/kverneland-enduro-pro | +27 (0)33 386 3574 | info@jupidex.co.za #KlipkraalDemodag2024 #Jupidex #Kverneland #EnduroPro #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2024
VideoRadium Engineering, Great Plains, 'n Case IH, Hardi asook 'n Kverneland spuit by Arlington Boeredag.
Radium Engineering, Great Plains, 'n Case IH selfloper spuit, 'n Hardi SA spuit asook 'n Kverneland spuit hier by Arlington Boeredag 2024 www.arlingtonboeredag.co.za #ArlingtonBoeredag2024 #RadiumEngineering #GreatPlains #AgriAfrika #CaseIH #HardiSA #Kverneland #Jupidex #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2024
VideoCASE IH, Kverneland, Bok Implemente hier op Arlington Boeredag 2024.
Case IH, Kverneland, Bok Implemente hier op Arlington Boeredag 2024. www.arlingtonboeredag.co.za #ArlingtonBoeredag2024 #CaseIH #Jupidex #Kverneland #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2024
Video12m Kverneland Qualidisc by Agritechnica 2023. Proudly brought to you by Jupidex SA.
Kverneland is at AGRITECHNICA 2023. They have a 12m Qualidisc. Guillaume tells us more about how it works. Jupidex is an importer of Kverneland in South Africa. www.jupidex.co.za #AgriTechnica2023 #Jupidex #Kverneland #FarmSpace #WeSpeakFarmer
16 Nov 2023
VideoHoe kan Kverneland se spuite jou boerdery help?
Hoe kan Kverneland se spuite jou boerdery help? Ons gesels met Jandre van Jupidex by NAMPO Kaap / Cape 2023. www.jupidex.co.za #NampoKaap2023 #Kverneland #Farmspace #Onspraatboer
15 Sept 2023
VideoKverneland spuit deur Jupidex op Nampo 2023
Bert van Kverneland verduidelik vir ons hoe die kombinasie spuite werk by die Jupidex stalletjie hier op Nampo 2023. www.nampoapp.co.za / www.jupidex.co.za #Nampo2023 #Kverneland #Jupidex #Farmspace #OnsPraatBoer
18 May 2023
VideoKverneland TA 4336 CR Mower Conditioner op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
Kverneland TA 4336 CR Mower Conditioner op Farmspace Market. Hierdie snyer is splinter nuut. Dit is 'n 2020 model en sy reserwe prys is R630k + btw. Die snyer het nog glad nie gewerk nie. Sit jou bod in voor iemand anders jou voorspring. Kverneland BX Auto-Swather belt (optineel) teen R 184 000 + btw reserwe prys. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Kverneland #Jupidex #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Feb 2023
VideoKverneland Optima TF Maxi 16 ry planters op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
Kverneland Optima TF Maxi 16 ry planters op Farmspace Market. Daar is 2 van hierdie planters beskikbaar. Die een is 'n 2015 model en die ander 'n 2016. Reserwe prys op elkeen van die planters is R1 576 000 + btw. Kontak Philip by 072 249 2995 vir meer inligting. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Kverneland #Farmspace #OnsPraatBoer
18 Feb 2023
VideoNuwe Kverneland Optima HD Planters op FarmSpace Market. Poof! Daar het jy dit.
Nuwe Kverneland Optima HD Planters op FarmSpace Market! Moenie hierdie geleentheid misloop nie. www.farmspacemarket.co.za. Vir 'n video oor die planters kyk hier https://youtu.be/8oBgr-Rut_U #FarmSpace #OnsPraatBoer #Jupidex #kverneland ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply
17 Feb 2023
VideoKVERNELAND ACCORD TS SEED DRILL COMBINATION op FarmSpace Market binnekort!!!
Nuwe Kverneland TS Seed Drill, fynsaad planter op FarmSpace Market. www.farmspacemarket.co.za #farmspace #onspraatboer #Kverneland #jupidex ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply
17 Feb 2023
VideoNuwe Kverneland Qualidisc Hoespoed Disse op FarmSpace Market. 5m en 7m
Nuwe 5m en 7m hoespoed disse van Kverneland op FarmSpace Market! Reserwe Pryse 5m R720k +VAT, 7m R802K +VAT. www.farmspacemarket.co.za #kverneland #Qualidisc #FarmSpace #OnsPraatBoer #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #jupidex ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply
17 Feb 2023
VideoNuwe Kverneland CTC 427 Kombinasie masjien op FarmSpace Market. Poof! Daar het jy dit.
Nuwe Kverneland CTC 427 Kombinasie masjien op FarmSpace Market!!! 4m Reserwe - R684 000 +VAT. www.farmspacemarket.co.za.VAT Vir meer inligting oor die masjiene, kyk die video https://youtu.be/-Bf2-SQhKGM. #FarmSpaceMarket #OnsPraatBoer #farmspace #kverneland ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply
17 Feb 2023
VideoKverneland Enduro Pro 3000 en 3500 te koop op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
Kverneland Enduro Pro 3000 en 3500 te koop op Farmspace Market. Jupidex het hierdie twee implemente wat op die veiling gaan wees. Hierdie masjiene is nuut. Hulle weet nie hoe grond smaak nie. Die Enduro Pro 3000 se reserwe prys is R272k + btw en die Enduro Pro 3500 se reserwe prys is R312k + btw. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Kverneland #Farmspace #OnsPraatBoer
17 Feb 2023
VideoKverneland omslaan ploeë - 3, 4, 5 en 6 skaar op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
Kverneland omslaan ploeë - 3, 4, 5 en 6 skaar op Farmspace Market. Jupidex het 4 ES100 reeks omslaan ploeë wat hulle op die veiling sit. Hierdie implemente is in 'n uitstekende toestand. Reserwe prys vir die 3 skaar ploeg is R315k + btw. Die 4 skaar ploeg se reserwe is R338k + btw. Die 5 skaar ploeg se reserwe is R417k + btw en die 6 skaar ploeg se reserwe prys is R477k + btw. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Kverneland #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Feb 2023
VideoKverneland A-Drill 200H op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
Kverneland A-Drill 200H op Farmspace Market. Hierdie A-Drill staan nog op sy palet soos dit van die fabriek af gekom het. Reserwe prysop dit is R133.6k + btw. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Kverneland #Farmspace #OnsPraatBoer
17 Feb 2023
VideoKverneland Actipack op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
Kverneland Actipack op Farmspace Market. Hier is 'n 3m en 'n 4m. Reserwe prys van die 3m is R62.6k + btw. Die reserwe prys van die 4m is R88.2k + btw. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Kverneland #Farmspace #OnsPraatBoer
17 Feb 2023
VideoCLG Kverneland ripper op MF Master Mechanic Seisoen 2!
CLG ripper op Massey Ferguson Master Mechanic Seisoen 2 Baie dankie Jupidex vir die leen van die Kverneland ripper. Kyk hierdie twee ordentlike masjiene bymekaar! www.mfmechanic.co.za | www.jupidex.co.za #Jupidex #Kverneland #Ripper #MasseyFerguson #MasterMechanic #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Dec 2022
VideoHoeveel verskillende tipes staal is op 'n Kverneland implement? - Nampo Kaap 2022
Hoeveel verskillende tipes staal is op 'n Kverneland implement? Sigmund vertel my waar hulle vandaan kom en wat hulle filosofie is. www.jupidex.co.za #kverneland #Jupidex #FarmSpace #NampoKaap2022 #OnsPraatBoer
29 Sept 2022
