31 items
VideoHoe doen die GTS aluminium stropertafels op koring en erte? Ru El vertel meer.
Hoe doen die GTS aluminium stropertafels op koring en erte? Ru El de Wet vertel ons. Kontak Attie van Zanati Trading by 083 479 5004 vir meer inligting. #ZanatiTrading #GTS #StroperTafels #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Feb 2025
VideoHoekom het Koos Kleynhans 5 GTS drapers gekoop en daarna nog 2 mielietafels?
Hoekom het Koos Kleynhans 5 GTS drapers gekoop en daarna nog 2 mielietafels? Wat is sy ervaring sover met GTS en Zanati Trading? Kontak Attie by 083 479 5004 vir meer inligting. #ZanatiTrading #GTS #StroperTafels #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Oct 2024
VideoWie is GTS en wat maak hulle stoper tafels so uniek? - Nampo kaap / Cape 2024
Wie is GTS en wat maak hulle stoper tafels so uniek? Hierdie tafels kom selfs in 62 voet modelle. Attie vertel hoe hierdie aluminium stroper tafels by NAMPO Kaap / Cape 2024 werk. 083 479 5004 https://www.facebook.com/profile.php?id=100069290175674 | https://gtsdobrasil.ind.br Laai die Nampo App af: http://Download.nampoapp.co.za #NAMPOKaap2024 #ZanatiTrading #GTS #GraanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2024
VideoVir almal wat iets wil platsny, hier is 'n aluminium draper tafel van GTS op NAMPO Kaap / Cape 2024.
Vir almal wat iets wil platsny, hier is 'n aluminium draper tafel van GTS op NAMPO Kaap / Cape 2024. Attie - 083 479 5004 https://www.facebook.com/profile.php?id=100069290175674 | https://gtsdobrasil.ind.br Laai die Nampo App af: http://Download.nampoapp.co.za #NAMPOKaap2024 #ZanatiTrading #GTS #GraanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2024
VideoWat 'n onvergeetlike dag by GTS Demodag 2024 - Hierdie masjiene is "top notch"!
Wat 'n onvergeetlike dag by GTS Demodag 2024 - Hierdie masjiene is "top notch"! Vir meer inligting skakel vir Attie by 083 479 5004. #GTSDemodag2024 #ZanatiTrading #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Sept 2024
VideoHoekom het Pierre-Andre Cronje op hierdie 18-ry 76 GTS aluminium mielietafel besluit?
Hoekom het Pierre-Andre Cronje op hierdie 18-ry 76 GTS aluminium mielietafel besluit? Ons ry saam terwyl hy meer vertel. Kyk hoe breed is dit. Vir enige navrae skakel Attie: 083 479 5004 Lees meer hier: https://farmspace.co.za/articles/benut-jou-stroper-se-volle-kapasiteit-met-gts-se-18-ry-76-mielietafel/ #GTSDemodag2024 #ZanatiTrading #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Aug 2024
VideoWat dink Pierre-Andre en Herman van GTS se aluminium draper tafel?
Wat dink Pierre-Andre en Herman van GTS se aluminium draper tafel? Gaan dit die pyp rook? Ons vind meer uit. Kontak Attie by 083 479 5004 vir meer inligting. #GTSDemodag2024 #ZanatiTrading #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Aug 2024
Video'n New Holland CR9.9 met 'n 18 ry 76 GTS mielietafel. Riaan van JTR Boere Dienste vertel meer.
'n New Holland CR9.9 met 'n 18-ry 76 GTS mielietafel. Riaan Muller van JTR Boere Dienste vertel ons meer. www.newhollandag.co.za #GTSDemodag2024 #ZanatiTrading #NewHolland #JTRBoereDienste #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Aug 2024
VideoZanati Trading se GTS Demodag saam met New Holland en Feeler by Bultfontein.
Onthou Zanati Trading se GTS Demodag saam met New Holland en Feeler by Bultfontein. Kontak Attie by 083 479 5004 vir meer inligting. #GTSDemodag2024 #ZanatiTrading #NewHolland #Feeler #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2024
VideoZanati Trading demo 26 Julie 2024 hulle GTS aluminum tafels saam met New Holland naby Bultfontein.
Zanati Trading demo 26 Julie 2024 hulle GTS aluminum tafels saam met New Holland naby Bultfontein. Attie - 083 479 5004 https://maps.app.goo.gl/go6KV7GUYvFMs7p27 #GTSDemodag2024 #ZanatiTrading #NewHolland #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2024
VideoGTS tafels op NAMPO 2024. Hoekom tot 'n 62ft draper en hoekom is alles aluminium?
GTS tafels op NAMPO 2024. Hoekom tot 'n 62ft draper en hoekom is alles aluminium? Attie van Zanati Trading wys ons meer. Kontak hom by 083 479 5004. #Nampo2024 #ZanatiTrading #GTSImplements #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2024