31 items
ReelJy wonder seker hoe jy gaan stroop hierdie jaar? Kry vir jou 'n aluminium GTS Stroper tafel op Nampo
Jy wonder seker hoe jy gaan stroop hierdie jaar? Kry vir jou 'n ligte aluminium GTS Stroper tafel op Nampo 2026. Tot 40% ligter as die normale stroper tafel en goeie kwaliteit. https://zanatitrading.co.za/ #ZanatiTrading #GTS #StroperTafel #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 May 2026
Product76 Mielietafel 8 Ry
28 Apr 2026
Product76 Mielietafel 18 Ry
28 Apr 2026
VideoHoe het Neels se GTS Draper hom met sy sojas hierdie seisoen hanteer?
Hoe het Neels Fourie se GTS Draper hom met sy sojas hierdie seisoen hanteer? Hy vertel ons meer. www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #Draper #Tafel #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Dec 2025
VideoOp 'n GTS is alles "light weight" behalwe hoe dit presteer! Chris van Mega Agri vertel meer.
Op 'n GTS is alles "light weight" behalwe hoe dit presteer! Chris Botha van Mega Agri hier in Bultfontein vertel ons meer hoekom hulle die GTS agentskap bygevat het, wat hierdie tafels se ervaring tot dusver is en hoekom jy dit ook moet oorweeg. www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #MegaAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Nov 2025
VideoJTR Machinery is trots om nou ook vir jou die GTS tafels te bring.
Is jy moeg daarvoor as jy daardie hydrostat op die stroper net so 'n bietjie raak dan is jy sommer vooroor? Hoopstad, Wolmaransstad en omliggende areas - JTR Machinery is trots om nou ook vir jou die GTS tafels te bring. 40% ligter as gewone staal mielietafels asook beskikbaar tot en met 60 voet! www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #JTRMachinery #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Nov 2025
VideoWie is GTS eintlik? Raphael vertel meer by Agritechnica 2025.
Wie is GTS eintlik? Raphael Rosa De Souza vertel ons meer oor die besigheid en ontwerp filosofie van hierdie tafels by Agritechnica 2025. Hulle het ook 'n nuwe een wat oppad is Suid-Afrika toe! www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #Tafels #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Nov 2025
VideoMaak gewig saak wanneer dit kom by tafels koop? Johnny van JBJ Machinery vertel meer.
Maak gewig saak wanneer dit kom by tafels koop? Ons gesels met Johnny Scholtz van JBJ Machinery en hoor hoekom jy 'n aluminium tafel kort en hulle die GTS agentskap opgeneem het. Moenie weer vassit nie, maak seker jy kom by hulle uit! Hul diens die Schweizer-Reneke en Hartswater omgewings. www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #JBJMachinery #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Nov 2025
VideoIs jy in Mpumalanga en opsoek na die ligste tafel in die mark? Kom maak 'n draai by Alpha Agri!
Is jy in Mpumalanga en opsoek na die ligste tafel in die mark? Kom maak 'n draai by Alpha Agri in Middelburg! Matt van Tonder vertel wie hulle is, wat hulle doen en hoekom hulle die GTS agentskap aangevat het. Hulle diens ook die volgende dorpe: Bethal, Ermelo, Ogies, Roedtan, Standerton en Stofberg asook Groblersdal in Limpopo. www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #AlphaAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Oct 2025
VideoWaar kry jy die ligste draper tafel? By GTS op Nampo Kaap 2025.
Waar kry jy die ligste draper tafel? By GTS op Nampo Kaap 2025. Hierdie stroper tafels is enig in hul soort. SSK is ook nou agente. Kom gesels met Attie en hoor wat hy van die produk dink. www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #AlumininiumDraperTafel #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2025
VideoGTS aluminium tafels is baie uniek met hulle gewig! Kom vind meer uit by NAMPO Kaap.
GTS aluminium tafels is baie uniek met hulle gewig, soos die drapers is vanaf 10-15% ligter as ander fabrikate en die mielietafels tussen 30-40% ligter. Kom gesels sommer self met Attie van Jaarsveld by hul stand, nr 145, op Nampo Kaap 2025 of by AGCO sin! www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #NAMPOKaap2025 #FSProTourPaarl2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Sept 2025
VideoGTS aluminium tafels - die ligste op die mark by FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap!
GTS aluminium tafels - die ligste op die mark! Hulle gaan by FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap wees. Kom hoor die 20ste Augustus 2025 by Hoër Landbouskool Boland in die Paarl wat hierdie tafels so uniek maak. www.zanatitrading.co.za Koop jou kaartjie vandag nog by www.farmspace-ticket.co.za #ZanatiTrading #GTS #Tafels #HoërLandbouskoolBoland #FSProTourPaarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Aug 2025
VideoIs jy opsoek na 'n ligte tafel wat help met brandstof besparing? Die GTS tafel maak 'n verskil.
Is jy opsoek na 'n ligte tafel wat help met brandstof besparing? Phila Taljaard vertel ons meer oor watse verskil hierdie GTS tafel maak, want dit tel ook lekker die onderste deel op. www.zanatitrading.co.za | Attie - 083 479 5004 #ZanatiTrading #GTS #Tafel #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Aug 2025
Video'n GTS X10 aluminium 16 ry mielietafel. Hoekom het Morné hulle hierdie rigting gegaan?
'n GTS X10 aluminium 16 ry mielietafel. Hoekom het Morné Kleynhans hulle hierdie rigting gegaan? Hy vertel ons meer. Kontak Attie van Zanati Trading by 083 479 5004 vir meer inligting. #ZanatiTrading #GTS #Aluminium #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Aug 2025
VideoKan jy vir jou 'n aluminium draper GTS tafel kry? Marnus vertel meer.
Kan jy vir jou 'n aluminium draper GTS tafel kry? Marnus Groenewald vertel ons meer oor wat sy ervaring was en/of hierdie iets is waarin jy ook kan belê. Kontak Attie van Zanati Trading by 083 479 5004 vir meer inligting. Click here for more: https://farmspace.co.za/articles/harvesting-efficiency-elevated-the-gts-corn-header-x10-and-draper-flexer-xs/ #ZanatiTrading #GTS #DraperTafel #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2025
Video40% Ligter as die res, moenie weer onnodig vassit nie.
40% Ligter as die res, moenie weer onnodig vassit nie. Pieter vertel hoekom hulle die GTS agentskap aangevat het en hoe hulle jou in die Oos-Vrystaat gaan diens. Kontak Attie - 083 479 5004 vir meer inligting. #ZanatiTrading #GTSEquipment #VSAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Jul 2025
VideoWat het jy nodig om minder vas te sit? 'n GTS... Paul vertel hoekom.
Wat het jy nodig om minder vas te sit? 'n GTS... Paul Roos vertel ons meer hoekom hy 'n GTS gekoop het en/of hierdie aluminium besigheid actually werk. Kontak Attie van Zanati Trading by 083 479 5004 vir meer inligting. www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #Aluminium #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Jul 2025
VideoSukkel jy hierdie jaar om in jou lande in te kom? Dan kort jy 'n aluminium GTS tafel!
Sukkel jy hierdie jaar om in jou lande in te kom? Dan kort jy 'n ligter, aluminium tafel! Pierre-Andre Cronje vertel ons meer oor sy ervaring met hierdie tafel (dit is al die 2de seisoen) en/of GTS iets is waarin jy kan belê. Kontak Attie van Zanati Trading by 083 479 5004 vir meer inligting. #ZanatiTrading #GTS #Tafel #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jun 2025
VideoSit jy heeltyd vas? Kobus vertel ons van sy ervaring met GTS se 50 voet tafel.
Sit jy heeltyd vas? In 'n jaar soos hierdie, gaan dit oor die "marginal games" waar elke bietjie help. Kobus Kleyn vertel ons van sy ervaring met GTS se 50 voet tafel. Kontak Attie van Zanati Trading by 083 479 5004 vir meer inligting. #ZanatiTrading #GTS #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 May 2025
VideoWat het Zanati Trading vir jou by Nampo 2025?
Moet nie hierdie jaar vassit nie, gaan wyer! Kry vir jou 'n GTS 50 voet tafel. Maak seker jy kom by Zanati Trading by Nampo 2025 uit (hulle is agter Agricol by die saadplotte). Of kontak Attie by 083 479 5004 vir meer inligting. #Nampo2025 #ZanatiTrading #GTS #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 May 2025