79 items
VideoClaas Lexion 8700 Chris
Hoekom is CLAAS South Africa se Lexion 8700 se kapasiteit so hoog? Chris verduidelik. #FarmSpace #Claas #Lexion
18 Feb 2021
VideoHayden van Bergville - Claas Tucano 570
Ek stroop saam met Hayden in sy Claas Tucano 570 naby Bergville. 16ton/ha. Wat is sy ervaring? #ClaasTucano570 #FarmSpace
24 Jan 2021
VideoTOTAL AGRI Baler Challenge 2020 - Claas Variant 460 RF
Chris Diedericks verduidelik Claas se nuwe "Variable Chamber" Baler, die Variant 460 RF. https://bit.ly/34wOzYA #Farmspace #Claas #Variant
21 Dec 2020
VideoTOTAL AGRI Baler Challenge - Claas Rollant 520 RF
Chris Diedericks van Claas verduidelik hulle Rollant 520 RF vaste kamer baler op die TOTAL AGRI Baler Challenge. https://bit.ly/34wOzYA #TotalAgriBalerChallenge2020 #FarmSpace #Claas #Rollant
21 Dec 2020
VideoTotal Agri Baler Challenge 2020 - Alles staan reg
Alles is reg vir TOTAL AGRI Baler Challenge 2020 - Swartland. Sien julle more 10 Desember by Meerhof Wines. Hekke open 9uur! #TotalAgriBalerChallenge2020 #FarmSpace #OptimalAgri #Kuhn #Krone #Claas #MasseyFerguson
09 Dec 2020
VideoTotal Agri Baler Challenge 2020 - Swartland
Total Agri Baler Challenge gaan Swartland toe. https://bit.ly/38Yhgkp . 10 Desember 2020. Kom kuier saam met ons by Meerhof Wines vanaf 9uur die oggend. Sien julle daar! #McHale #Claas #Krone #Kuhn #JohnDeere #MasseyFerguson #Dieci
20 Nov 2020
VideoClaas - Tim Man van Winterton
Virtueel : https://bit.ly/37zURsR Ek en Tim Man van Winterton gesels. #ClaasSA #Stara #FarmSpace
26 Oct 2020
VideoClaas & Hurwitz se verhouding kom al n lang pad.
Claas & Hurwitz se verhouding kom al n lang pad, kom vind uit waarom. Gerrit Diedericks vertel ons. #Trekland #Claas #TotalAgri #King_Price_Agri #FarmSpace
06 Oct 2020
VideoClaas Jaguar 960 met Pickup
Chris Diedericks van Claas SA vertel my meer oor die Claas Jaguar 960 en ons kyk hoe kuil hy by Saxeni se kuilvoer boeredag. Shredlage is die moeite werd om na te kyk. #ClaasSA #FarmSpace #Jaguar960
12 Sept 2020
VideoClaas Webinaar Nampo 2020 - Etienne van Wyk and Timo van der Vyfer
Waar is Claas en Deutz-Fahr oppad in SA en wie is aan die stuur? Etienne gee my 'n oorsig van hulle planne. #ClaasSA #FarmSpace #Nampo2020
08 Sept 2020
VideoClaas Scorpion 635 Telehandler
Chris Diedericks verduidelik die Claas Scorpion 635 in detail. Kyk al die funksies op hierdie masjien. #ClaasScorpion #ClaasSA #FarmSpace #Telehandler
07 Sept 2020
VideoClaas Bergville - Johan Potgieter, 13ton maize 45cm dryland
13ton/ha dryland maize with 45cm rows. Johan Potgieter tells me how they do it. #ClaasSA #farmspace #TotalAgri #KingPriceAgri Video made possible by King Price Agri, Total Agri and Claas SA.
29 Jul 2020
VideoClaas Lexion 8700 - Lourens Eksteen
Die 200 ton/uur Claas Lexion 8700 het my mond laat oophang, maar Lourens is al 'n rukkie hieraan gewoond. Hy deel sy ervaring die afgelope seisoen met die eerste Lexion 8700 in SA. #ClaasSA #farmspace #MeedingBoerdery
01 Jul 2020
VideoClaas Lexion 8700 - Christo Cronje
Christo Cronje, boer naby Vrede gee my sy opinie oor die nuwe Claas Lexion 8700. Ons het tot 200 ton per uur met hom gekry. #claassa #CronjeBoerdery #farmspace
19 Jun 2020
VideoClaas Lexion 8700
Ons kyk hoe die nuwe Claas Lexion 8700 stroop. Chris Diedericks verduidelik meer. #ClaasSA #farmspace
03 May 2020
VideoHarvester Race 2018 - How does this competition work?
Andre tells us exactly how this competition works, what the rules are and what criteria there is that each harvester have to comply with. #dupontpioneer #farmboek #newholland8070 #johndeere5708 #challenger520c #case6140 #claastucano570 #claaslexion760 #grootpanstudiegroep #stroperresies Video made possible by Du Pont Pioneer South Africa.
16 Apr 2020
VideoFarmboek Baler Challenge 2020 - Final Entrants
Here are the final entrants for The Farmboek Baler Challenge 2020. 29 January 2020 near Parys. Do not miss this spectacle. #Claas #MasseyFerguson #JohnDeere #Kuhn #Vermeer #Maschio #Krone
22 Jan 2020
VideoBalfour Hooidag 2020 - Claas
Claas demonstrates their Tractors and Hay Equipment at Balfour Hooidag 2020. #ClaasSA #BalfourHooidag2020 #farmboek
19 Jan 2020
VideoHurwitz Production Auction 2019 - Jeannie
Her enthusiasm is contagious! Mrs Boran gives me her version of how she feels about the auction and Hurwitz Farming. #HurwitzFarming #KingPriceAgri #ClaasSA #VirbacZA #farmboek
14 Aug 2019
