79 items
VideoIDP Agri - Jou Claas, Deutz en Stara agent in Lichtenburg. Innes vertel ons hoe hy jou kan help...
Innes du Preez van IDP Agri is jou Claas, Deutz en Stara agent in Lichtenburg. Innes vertel ons hoe hy jou kan help, watter dienste hulle lewer en hoekom hy jou lewe makliker gaan maak. Kontak Innes vir meer inligting by 072 080 0469. #IDPAgri #CLAAS #Deutz #Stara #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Sept 2022
VideoVAL Boeredag 2022 - Kyk hierdie CLAAS Lexion 7600 stroper.
Timo van der Vyver praat met ons by die Val Boeredag 2022 oor hulle CLAAS Lexion 7600 stroper waarvan Kempston Agri die enigste invoerders van CLAAS-masjinerie is. #CLAAS #KempstonAgri #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jul 2022
VideoVAL Boeredag 2022 - Het jy geweet Kempston Agri is die enigste invoerders van CLAAS-masjinerie?
Ons gesels met Timo van der Vyver van Kempston Agri by die Val Boeredag 2022 oor hulle CLAAS trekkers. #CLAAS #KempstonAgri #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Jul 2022
VideoKempston Agri spog met hul drie wêreldklas produkte by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022.
Kempston Agri spog met hul drie wêreldklas produkte: CLAAS South Africa, Deutz-Fahr en Stara by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3LjvlIw #KempstonAgri #CLAAS #DeutzFahr #Stara #NAMPO2022 #FarmSpace
16 May 2022
VideoKom kyk wat Kempston Agri vir jou by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022 gaan hê.
Kom kyk wat Kempston Agri vir jou by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022 gaan hê. #KempstonAgri #CLAAS #Deutz #Stara #NAMPO2022 #FarmSpace
10 May 2022
VideoKing Price PayAsYouFarm Baler Challenge 2022 - Claas en Deutz
CLAAS South Africa en Deutz-Fahr by die King Price PayAsYouFarm Hay Day and Baler Challenge 2022. www.balerchallenge.co.za https://maps.app.goo.gl/LtUPXZw5qXLtmmwc6 #KingPricePayAsYouFarm #CLAAS #DeutzFahr #FarmSpace
03 Mar 2022
VideoKing Price PayAsYouFarm Baler Challenge 2022 - Claas SA se snyers en kragharke
CLAAS South Africa se snyers en kragharke by die King Price PayAsYouFarm Hay Day and Baler Challenge 2022. www.balerchallenge.co.za https://maps.app.goo.gl/LtUPXZw5qXLtmmwc6 #KingPricePayAsYouFarm #CLAAS #FarmSpace
03 Mar 2022
VideoKing Price PayAsYouFarm Baler Challenge 2022 - Claas Rolant 520 RF
CLAAS South Africa se Rolant 520 RF op die King Price PayAsYouFarm Hay Day and Baler Challenge 2022. www.balerchallenge.co.za https://maps.app.goo.gl/LtUPXZw5qXLtmmwc6 #KingPricePayAsYouFarm #CLAAS #FarmSpace
03 Mar 2022
VideoOns gesels met Timo van CLAAS SA by King Price PayAsYouFarm Hooidag en Balerresies 2022.
Ons gesels met Timo, hy verteenwoordig CLAAS South Africa vandag by die King Price PayAsYouFarm Hooidag en Balerresies 2022 regstreeks vanaf Parys. www.balerchallenge.co.za #KingPricePayAsYouFarm #CLAAS #FarmSpace
11 Feb 2022
VideoKing Price, Pay As You Farm Hay Day And Baler Challenge - 9 February 2022
Balers from CLAAS, Jupidex, Massey Ferguson, New Holland, Orbach Agri, Rovic Leers, Northmec and Valtrac compete against each other, on the 9th of February, to determine who is the baler of the year; they need to be fast but still deliver quality bales. With live entertainment, exhibits, food stalls, a cash bar and the Husqvarna tiller competition this will be an event to remember. - R50 Entry, ticket available at balerchallenge.co.za #CLAAS #Jupidex # MasseyFerguson #NewHolland #OrbachAgri #RovicLeers #NorthmecImplements #Valtrac #KingPrice #Obaro #PayAsYouFarm #HayDayAndBalerChallenge2022 #FarmSpace
03 Feb 2022
VideoClaas SA - Heinrich Schonfeldt vertel ons meer van sy boerdery naby Caledon
Hoe boer die Schonfeldts en hoe lyk hulle uitdagings? Ons kuier by Heinrich Schonfeldt, naby Caledon, waar hy ons meer vertel van hulle boerdery en die tegnologie wat hulle op die plaas gebruik. #ClaasSA #Tractors #FarmSpace
15 Nov 2021
VideoOns gesels met Wilhelm Schonfeldt oor die nuwe Claas SA Axion 870 trekker
Jano gesels met Wilhelm Schonfeldt oor hoe hy die nuwe CLAAS South Africa Axion 870 trekker ervaar, watter modifikasies gedoen is en hoe dit binne lyk. #ClaasSA #Tractors #Axion870 #FarmSpace
11 Nov 2021
VideoHume Schonfeldt oor die Claas Xerion
Hume Schonfeldt gebruik nou al vir 'n geruime tyd die Claas Xerion. Ons vind uit waar die Xerion in sy boerdery inpas en kyk sommer ook na die trekker. #Xerion #FarmSpace #Claas
26 Oct 2021
VideoBarry van Wyk - Hoe hy as boer gegroei het en waarom hy Claas gekies het?
Barry van Wyk het met feitlik niks begin en is vandag 'n bestendige boer in die Fochville distrik. Ek vind so bietjie uit oor sy sukses. #ClaasSA #FarmSpace
29 Sept 2021
VideoClaas - SW Roelant naby Cornelia
Oom SW vertel hoe hulle boer hier naby Cornelia. #ClaasSA #FarmSpace
17 Sept 2021
VideoJarren Hurwitz by Hurwitz Auction 2021
Waar staan Hurwitz Farming se kuilvoer bedryf 3 jaar later? #HurwitzFarming #ClaasSA #FarmSpace
14 Sept 2021
VideoHeinrich Schonfeldt oor die Claas Xerion
Die Claas Xerion is nie 'n trekker nie, maar 'n "tool". Heinrich Schonfeldt verduidelik hoe hulle die Xerion gebruik in hulle boerdery. #ClaasSA #FarmSpace #Xerion
01 Sept 2021
VideoHoekom is Claas al generasies deel van Alet hulle se boerdery in die Swartland?
Andre gesels met Alet en hoekom is Claas al generasies deel van hulle boerdery in die Swartland? #ClaasSA #FarmSpace
27 Aug 2021
VideoClaas 5 Augustus 2021
ets is oppad vanaf CLAAS South Africa die 5de Augustus 2021. Kliek hier om te registreer: https://bit.ly/3yeKh50. #ClaasSA #FarmSpace
30 Jul 2021
VideoExcelsior SomerOesdag 2021 - Claas en Bestbier
Gouws Prinsloo van Claas, Deutz en Bestbier verduidelik wat hulle jou alles kan bied. Ook wat is sy ervaring met AdBlue? #Claas #Deutz #FarmSpace #ExcelsiorSomerOesdag
04 May 2021
