79 items
VideoWat bring CLAAS South Africa Stroper Resies 2024 toe?
Wat bring CLAAS South Africa Stroper Resies 2024 toe? Moontlik gemaak deur Engen SA. www.claas.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #ClaasSA #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
VideoCLAAS South Africa is ook by die Stroper Resies 2024.
CLAAS South Africa is ook by die Stroper Resies 2024. Hulle bring die Trion 720 en die Lexion 8700 om te kom wys wat hulle kan doen. admin@brettco.co.za | 084 429 5007 #Nampo2024 #Claas #StoperResies #Trion #Lexion #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2024
VideoLexion vs Trion at AGRITECHNICA 2023. Which is better?
CLAAS Lexion vs Trion at AGRITECHNICA 2023. Which one is better? https://kempston.co.za/kempston-agri/ #AgriTechnica2023 #CLAAS #Lexion #Trion #FarmSpace #WeSpeakFarmer
14 Nov 2023
VideoCLAAS by AGRITECHNICA 2023.
CLAAS by AGRITECHNICA 2023. Kyk hierdie groot uitstalling van hulle, dit is indrukwekkend! Kempston Agri is die invoerder. www.claas.co.za #AgriTechnica2023 #CLAAS #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Nov 2023
VideoNew CLAAS Xerion at AGRITECHNICA 2023!
CLAAS shows the new Xerion at AGRITECHNICA 2023! Look how you can farm in luxury. https://kempston.co.za/kempston-agri/ #AgriTechnica2023 #CLAAS #Xerion #FarmSpace #WeSpeakFarmer
14 Nov 2023
VideoClaas en Bednar is eerste op die lys - Amersfoort Boeredag 2023
CLAAS South Africa kom wys hulle 800 reeks trekker en agter dit is Bednar Farm Equipment se Atlas Heavy Duty Disc Cultivator hier by Amersfoort Boeredag 2023. #AmersfoortBoeredag2023 #ClaasSA #BednarFarmEquipment #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Aug 2023
VideoOns kyk na die CLAAS South Africa Trion stroper hier by Arlington Boeredag 2023.
Ons kyk na die CLAAS South Africa Trion stroper hier by Arlington Boeredag 2023. Asook André soek 'n maatjie - wen 'n trip na Frankryk! Kom kyk saam die Bokke en Ierland wêreld beker game. #Massey Ferguson #AGCO #ArlingtonBoeredag2023 #CLAAS #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2023
VideoStroper Resies 2023 - CLAAS Lexion 8700.
Stroper Resies 2023 - CLAAS Lexion 8700. Hy neem ongelukkig nie deel aan die resies nie, maar ons kyk steeds na wat hierdie stoper spesiaal maak. #StoperResies #CLAAS #CLAAS8700 #farmspace #onspraatboer
01 Jun 2023
VideoCLAAS South Africa se Trion by NAMPO 2023.
CLAAS South Africa se Trion by NAMPO 2023. Alles wat jy moet weet en meer. www.nampoapp.co.za #CLAAS #KempstonAgri #Trion #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2023
VideoCLAAS South Africa by Nampo 2023
CLAAS South Africa by Nampo 2023. Dustin gee ons 'n oorsig van die Claas reeks produkte hier by hulle stalletjie. www.nampoapp.co.za #Nampo2023 #ClaasSA #Farmspace #OnsPraatBoer
17 May 2023
VideoStroper Resies 2 Junie 2023 - Dis weer sulke tyd!!!
Stroper Resies 2 Junie 2023 - Dis weer sulke tyd!!! Net groter en beter as altyd. Met die fokus op graan hantering. Dagboek die 2de nou! Navrae : Leandri 084 429 5007 #FarmSpace #GrootpanStudieGroep #CaseIH #Fendt #JohnDeere #Claas #NewHolland #MasseyFerguson
16 Feb 2023
Video13 Balers - King Price Challenge 2023! Wie het gewen?
13 Balers! Die King Price Baler Challenge 2023! Wie het gewen? Die volledige challenge asook die finale resultate aan die einde. Baie dankie aan al ons deelnemers. www.balerchallenge.co.za #FarmSpace #OnsPraatBoer #KingPriceAgri #CaseIH #Kuhn #Valtrac #Vermeer #McHale #Jupidex #MasseyFerguson #Claas #Krone #RovicLeers #NewHolland
02 Feb 2023
VideoCLAAS South Africa Rollant 520RF by King Price Insurance Baler Challenge 2023
Die kampioen van die 2020 King Price Baler Challenge is hier om dalk weer die titel te vat. Freddie van CLAAS South Africa vertel ons meer van die Rollant 520RF. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #claassouthafrica #balerchallenge #valtracsouthafrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jan 2023
VideoReën of nie, Baal gaan ons Baal. King Price Baler Challenge 1 Feb 2023
Reën of nie, Baal gaan ons Baal. King Price Baler Challenge 1 Feb 2023. www.balerchallenge.co.za #KingPriceAgri #FarmSpace #MasseyFerguson #Krone #Kuhn #McHale #Vermeer #CaseIH #NewHolland #Claas #OnsPraatBoer
29 Jan 2023
VideoOns gesels met Innes oor sy opvatting van Stara & Deutz se trekkers. IDP Agri, Deutz & Stara agent.
Ons gesels met Innes van IDP Agri oor sy opvatting van Stara en Deutz se trekkers. IDP Agri is die nuwe gesig van CLAAS South Africa, Deutz-Fahr Southern Africa & Stara Southern Africa in Lichtenburg se omgewing. Kontak Innes by 072 080 0469. #IDPAgri #CLAAS #Deutz #Stara #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Nov 2022
VideoHoe diens Obaro die boere in die area - Die Krip Landboufees 2022
OBARO meganisasie by Die Krip Landboufees 2022. CLAAS South Africa en Deutz-Fahr Southern Africa https://diekrip.co.za/ #DieKripLandboufees #Obaro #DeutzFahr #Claas #Farmspace #OnsPraatBoer
26 Sept 2022
VideoOns gesels met Innes oor sy opvatting van Stara en Deutz se trekkers.
Ons gesels met Innes van IDP Agri oor sy opvatting van Stara Southern Africa & Deutz-Fahr Southern Africa se trekkers. IDP Agri is die nuwe gesig van Claas, Deutz & Stara in Lichtenburg se omgewing. Kontak Innes by +27 72 080 0469. #IDPAgri #CLAAS #Deutz #Stara #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Sept 2022
VideoClaas gaan groot hier op Nampo Kaap 2022
CLAAS South Africa by NAMPO KAAP / CAPE 2022. Jano gesels met Dries. https://www.claas.co.za/ #ClaasSouthAfrica #NampoKaap2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Sept 2022
VideoIDP Agri - Die Claas, Deutz en Stara agent in Lichtenburg bied uitstekende diens vir hulle kliënte.
Vir besonderse goeie diens kontak IDP Agri, hulle is die Claas, Deutz en Stara agentskap in Lichtenburg omgewing. Ons hoor 'n bietjie watter dienste hulle alles vir jou kan bied. Kontak Innes by 072 080 0469 as jy moeitevrye diens vir jou trekkers, implemente, ens. kort. #IDPAgri #CLAAS #Deutz #Stara #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Sept 2022
VideoAndre het saam Innes van IDP Agri die Claas Trion 750 stroper gaan toetsbestuur.
Andre het saam Innes van IDP Agri die Claas Trion 750 stroper gaan toetsbestuur om te kyk hoe die stroper loop. IDP Agri is jou Claas, Deutz en Stara agent in Lichtenburg. #IDPAgri #CLAAS #Deutz #Stara #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Sept 2022
