194 items
VideoCase IH wys wies baas met hulle nuutste spuit, die Patriot 3250, tydens die Hoogloop spuit Demodag!
Case IH wys wies baas met hulle nuutste spuit, die Patriot 3250, tydens die Hoogloop spuit Demodag op Nampo Alfa 2024! https://www.caseih.com #CaseIH #Patriot3250 #SpuitDemodag #NampoAlfa #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Nov 2024
VideoWat maak die nuwe Case IH Spuit model anders van die vorige een?
Wat maak die nuwe Case IH Spuit model anders as die vorige een? Jean Pieterse vertel ons meer oor die Case IH Patriot 3250 en hoekom hierdie Spuit die een is vir jou boerdery, tydens die Hoogloop spuit Demodag op Nampo Alfa 2024. www.caseih.com #CaseIH #Patriot3250 #SpuitDemodag #NampoAlfa #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Nov 2024
VideoCase IH 424XLD baler is 'n 1270 baler wat hard stamp.
Case IH 424XLD baler is 'n 1270 baler wat hard stamp. Daniel vertel ons meer. www.caseih.com Lees meer hier: https://farmspace.co.za/articles/the-case-ih-lb-424-xl/ #CaseIH #Lb424xld #NampoKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Nov 2024
Video‘n Knakker wat bietjie meer knak! Ons kyk na Case IH se 525 Steiger.
'n Knakker wat bietjie meer knak! Bertus vertel ons meer oor hulle nuwe Case IH Steiger 525 en hoe hierdie trekkers waarde sal toevoeg vir jou boerdery hier by NAMPO Kaap 2024. www.caseih.com #CaseIH #Steiger #NampoKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Oct 2024
VideoCORDEX Big Pack Demodag 2024, ons is gereed!
CORDEX Big Pack Demodag 2024, ons is gereed! www.bigpackdemodag.co.za | Carissa - 0747010366 #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson #AGCO #ValtracSouthAfrica #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Oct 2024
VideoDie Cordex Agri Big Pack Demodag begin Maandag, die 28ste Oktober 2024, om 09:00!
Die Cordex Agri Big Pack Demodag begin Maandag, die 28ste Oktober 2024, om 09:00! www.bigpackdemodag.co.za | Carissa: 074 701 0366 #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson AGCO #ValtracSA #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Oct 2024
ReelDie Cordex Big Pack Demodag 2024 gebeur 28/29 Oktober 2024 op Vaalharts!
Die Cordex Big Pack Demodag 2024 gebeur 28/29 Oktober 2024 op Vaalharts! www.bigpackdemodag.co.za #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson AGCO #ValtracSA #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Oct 2024
VideoHoekom moet jy 'n rooi ding by Case IH kry?
Hoekom moet jy 'n rooi ding by Case IH kry? Dries vertel ons meer van die Case IH 4350 spuit by die Patriot Roadshow 2024. www.patriot-roadshow.co.za #4350Spuit #CaseIH #PatriotRoadShow #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Oct 2024
VideoKan 'n glas water staande bly op die Case IH Patriot spuit se boom terwyl die spuit werk?
Kan 'n glas water staande bly op die Case IH Patriot spuit se boom terwyl die spuit werk? Baie mense dink dis 'n bog storie, maar kom ons toets die teorie op die hindernisbaan hier by Nampo Alfa 2024. Die Spuit Demodag is moontlik gemaak deur Syngenta. Kontak Zantia: 0605274113 vir meer inligting. #SpuitDemoDag #NampoAlfa2024 #CaseIH #Stara #Horsch #TerraTillImplements #MasseyFerguson #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Oct 2024
VideoKyk hoe kap die Stara spuit die hindernisbaan hier op NAMPO ALFA 2024.
Kyk hoe kap die Stara spuit die hindernisbaan hier op NAMPO ALFA 2024. As jy iets wil weet van spuite af is hierdie die dag om by te woon. Met trots geborg deur Syngenta. Kontak Zantia: 0605274113 vir meer inligting. #SpuitDemoDag #NampoAlfa2024 #CaseIH #Stara #Horsch#TerraTillImplements #MasseyFerguson #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Oct 2024
Video18 Oktober 2024 bied ons vir julle die Syngenta Hoogloop Spuit Demodag op Nampo Park aan!
18 Oktober 2024 bied ons vir julle die Syngenta Hoogloopspuit Demodag op Nampo Park saam met Nampo Alfa aan! Ons kry jou agter by die New Holland stand waar ons jou vertel van die spuite en sommer net lekker demo. Met trots moontlik gemaak deur Syngenta. www.nampoalfa.co.za Kontak vir Zantia by 060 527 4113 vir meer inligting. #SpuitDemodag #NampoAlfa2024 #Syngenta #CaseIH #Stara #Horsch #TerraTillImplements #MasseyFerguson #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Oct 2024
VideoWie gaan die hindernisbaan wys wie's baas hier op NAMPO ALFA 2024?!
Wie gaan die hindernisbaan wys wie's baas hier op NAMPO ALFA 2024?! Maak seker jy loop nie die een mis nie!! Syngenta Spuit Demodag - 18de Oktober 2024. Met trots moontlik gemaak deur Syngenta. www.nampoalfa.co.za Kontak vir Zantia by 060 527 4113 vir meer inligting. #SpuitDemodag #NampoAlfa2024 #Syngenta #CaseIH #Stara #Horsch #TerraTillImplements #MasseyFerguson #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Oct 2024
VideoWil jy deel wees van die grootse Big Pack Baler Demodag in Suid Afrika?
Wil jy deel wees van die grootse Big Pack Baler Demodag in Suid Afrika? Die groot 5 van balers gaan demonstreer hoe hulle 'n lusern land kap. www.bigpackdemodag.co.za #BigPackDemodag2024 #CaseIH #MasseyFerguson #AGCO #Kuhn #NewHolland #Krone #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Oct 2024
VideoWat gaan die Patriot spuit van Case IH maak met die hindernisbaan op Nampo Alfa 2024?
Wat gaan die Patriot spuit van Case IH maak met die hindernisbaan op Nampo Alfa 2024? Alfa 2024. Met trots geborg deur Syngenta. Kontak vir Zantia: 0605274113 vir meer inligting. www.nampoalfa.co.za #SpuitDemodag #NampoAlfa2024 #Syngenta #CaseIH #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Oct 2024
VideoDie Grootste Big Pack Demodag in Suid-Afrika!!
Die Grootste Big Pack Demodag in Suid-Afrika!! Einde Oktober 2024 op Vaalharts. Gaan na www.bigpackdemodag.co.za vir meer inligting. #BigPackDemodag2024 #CaseIH #Krone #MasseyFerguson #NewHolland #Kuhn #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Oct 2024
VideoWat gaan die Patriot spuit van Case IH maak met die hindernisbaan op Nampo Alfa 2024?
Wat gaan die Patriot spuit van Case IH maak met die hindernisbaan op Nampo Alfa 2024? Met trots geborg deur Syngenta. Kontak vir Zantia: 060 527 4113 vir meer inligting. www.nampoalfa.co.za #SpuitDemodag #NampoAlfa2024 #Syngenta #CaseIH #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Oct 2024
VideoHoekom is 'n Case IH Early Riser definitief 'n opsie as jy in 'n planter belangstel?
Hoekom is 'n Case IH Early Riser definitief 'n opsie as jy in 'n planter belangstel? Bertus vertel ons meer by die Case IH patriot roadshow. www.patriot-roadshow.co.za #CaseIH #PatriotRoadshow #EarlyRiser #Planter #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Oct 2024
VideoAl ooit gehoor van spuite wat 'n hindernisbaan moet doen? Kom kyk by Nampo Afla 2024.
Al ooit gehoor van spuite wat 'n hindernis baan moet doen? Kom kyk by Nampo Alfa 2024. Case IH, Horsch, Stara en Massey Ferguson gaan almal hulle staal kom wys. Moet dit nie mis nie!! www.nampoalfa.co.za Lees meer hier oor die Spuit Demi Dag: https://farmspace.co.za/articles/sprayer-demo-day-at-nampo-alfa-2024-is-proudly-sponsored-by-syngenta/ #NampoAlfa2024 #CaseIH #Horsch #Stara #MasseyFerguson #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Oct 2024
VideoCobus van Coller vertel ons meer oor hoekom jy Case IH moet oorweeg vir jou boerdery.
Hoe rooier hoe mooier. Cobus van Coller vertel ons meer oor hoekom jy Case IH moet oorweeg vir jou boerdery op die Case IH Patriot Roadshow 2024. www.patriot-roadshow.co.za #CaseIH #CaseIHPatriotRoadShow #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Oct 2024
VideoHoekom is dit belangrik vir Case om 'n pad te stap saam met Lamb Champs?
Hoekom is dit belangrik vir Case IH om 'n pad te stap saam met Lamb Champs? Amanda vertel ons hoekom hulle betrokke is en hoekom hulle die inisiatief ondersteun. https://www.caseih.com/en-za/southafrica/ #LambChamps #Reitz #CaseIH #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
