194 items
VideoKyk hoe die Case Steiger en Tigermate kragtig saam gewerk het tydens die FarmSpace Pro Tour Bethal.
Kyk hoe die Case IH Steiger en Tigermate kragtig saam gewerk het tydens die FarmSpace Pro-Tour in Bethal, ’n wenkombinasie vir vinnige en doeltreffende grondbewerking! https://www.caseih.com/en-za/southafrica #CaseIH #Steiger #Tigermate #ProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Apr 2025
VideoOf jy nou groot skaal plant, daaglikse take moet aanpak Case IH het die regte trekker vir jou plaas!
Of jy nou groot skaal plant of daaglikse take moet aanpak, Case IH het die regte trekker vir jou plaas! Die manne van Case IH vat ons op 'n toer deur hulle nuwe Puma 220 trekker, hulle Ecolo-Til 2500 en hulle JX75T trekker by die FarmSpace Pro-Tour in Bethal! https://www.caseih.com/en-za/southafrica #CaseIH #Puma220 #JX75T #FarmSpaceProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Mar 2025
VideoDaniel Dames van Case IH hoop om jou die 5de Maart by die FarmSpace Pro Tour in Bethal te sien!
Daniel Dames van Case IH hoop om jou die 5de Maart by die FarmSpace Pro Tour in Bethal te sien! Sit gemaklik onder die skaduwee terwyl hulle die trekkers en implemente na jou toe bring. Maak seker jy boek jou kaartjies NOU, op die FarmSpace Pro-Tour webblad: https://farmspace-ticket.co.za/ en kom geniet die dag saam met ons! #CaseIH #ProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Feb 2025
ReelCase IH gaan alles uithaal en wys by die FarmSpace Pro Tour in Bethal.
Case IH gaan alles uithaal en wys by die FarmSpace Pro Tour in Bethal. Bespreek jou kaartjie vroegtydig om seker te maak jy mis nie uit op hierdie boeredag nie! www.fsprotour.co.za / https://farmspace-ticket.co.za/ #fsprotour #CaseIH #Boeredag #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Jan 2025
VideoHoekom is Case IH se nuwe 50 reeks Patriot spuit ‘n “game changer” teenoor hulle vorige reeks?
Hoekom is Case IH se nuwe 50 reeks Patriot spuit ‘n “game changer” teenoor hulle vorige reeks? Skolla vertel ons meer oor al die groot veranderinge wat hulle gemaak het op hulle nuwe spuit reeks. http://www.caseih.com/ https://farmspace.co.za/articles/case-ih-patriot-3250/ #CaseIH #Patriot #SpuitDemodag2024 #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Jan 2025
VideoWat is nog 'n groot verskil wat Case IH aan hulle spuit gemaak het?
Wat is nog 'n groot verskil wat Case IH aan hulle spuit gemaak het? www.caseih.com #SyngentaSpuitDemodag2024 #CaseIH #Patriot #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jan 2025
VideoSny soos ‘n warm mes deur botter met die Case IH WD1905 platsnyer!
Sny soos ‘n warm mes deur botter met die Case IH WD1905 platsnyer! Gerhard Benadé deel sy ervaring met die platsnyer en vertel ons meer oor die waarde wat dit vir sy boerdery toegevoeg het. *** Sny 60-70 hektaar per dag *** https://www.caseih.com/ #CaseIH #WD1905 #Platsnyer #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jan 2025
VideoIn watse reekse kan jy die Case IH spuit kry?
In watse reekse kan jy die Case IH spuit kry? www.caseih.com #SyngentaSpuitDemodag2024 #CaseIH #Patriot #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jan 2025
VideoWat is die Carbon Bee op die Case IH spuit en hoe werk dit?
Wat is die Carbon Bee op die Case IH spuit en hoe werk dit? www.caseih.com #SyngentaSpuitDemodag2024 #CaseIH #Patriot #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Jan 2025
VideoWat is deel van die Case IH Patriot spuit se tenk en hoe werk die krane?
Wat is deel van die Case IH Patriot spuit se tenk en hoe werk die krane? www.caseih.com #SyngentaSpuitDemodag2024 #CaseIH #Patriot #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Dec 2024
VideoHoe werk die Case IH Patriot spuit se dryfsisteem en kontrole?
Hoe werk die Case IH Patriot spuit se dryfsisteem en kontrole? www.caseih.com #SyngentaSpuitDemodag2024 #CaseIH #Patriot #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Dec 2024
VideoBoer in styl met die nuwe Case IH LB436 HD baler!
Boer in styl met die nuwe Case IH LB436 HD baler! Daniel Dames vertel ons meer oor hoe hierdie baler funksioneer tydens die Big Pack Demodag 2024 en watter waarde dit vir jou boerdery kan toevoeg. www.caseih.com Lees meer oor die baler hier: https://farmspace.co.za/articles/case-ih-lb-436-hd/ #CaseIH #LB436HD #CordexAgri #BigPackDemodag2024 #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Dec 2024
VideoWatse "add-ons" kan Case IH vir jou aanbied op hulle Patriot spuit?
Watse "add-ons" kan Case IH vir jou aanbied op hulle Patriot spuit? www.caseih.com #SyngentaSpuitDemodag2024 #CaseIH #Patriot #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Dec 2024
VideoHoe werk die Case IH Patriot spuit se dryfsisteem en kontrole?
Hoe werk die Case IH Patriot spuit se dryfsisteem en kontrole? www.caseih.com #SyngentaSpuitDemodag2024 #CaseIH #Patriot #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Dec 2024
VideoWatse verskille is daar met Case IH se spuite?
Watse verskil het Case IH ingebring met betrekking tot hulle spuite? www.caseih.com #SyngentaSpuitDemodag2024 #CaseIH #Patriot #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Dec 2024
VideoOns begin by die voorkant van die Case IH hoogloopspuit.
Ons begin by die voorkant van die Case IH hoogloopspuit - vind uit hoe dit veral tegnologie gedrewe is. www.caseih.com #SyngentaSpuitDemodag2024 #CaseIH #Patriot #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Dec 2024
VideoHoe lyk 7 balers teen 25 km/h? Kyk hier op die Cordex Big Pack Demodag 2024.
Hoe lyk 7 balers teen 25 km/h? 17 Ha, 7 balers, 7 min. Dit is hoe dit gedoen is op die Cordex Big Pack Demodag 2024. #CordexAgri #BigPackDemodag2024 #NewHolland #Krone #CaseIH #MasseyFerguson #Kuhn
22 Dec 2024
VideoWat is nuut op die Case IH Patriot spuite?
Wat is nuut op die Case IH Patriot spuite? Ons deel binnekort meer inligting! www.caseih.com #SyngentaSpuitDemodag2024 #CaseIH #Patriot #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Dec 2024
VideoCase IH Speed-Tiller hoëspoeddis, waar spoed en presisie ontmoet!
Case IH Speed-Tiller hoëspoeddis, waar spoed en presisie ontmoet! Johan Opperman deel sy ervaring met die Case IH Speed-Tiller en die waarde wat dit vir hulle boerdery toegevoeg het. https://www.caseih.com/ #CaseIH #SpeedTiller #HoëSpoedDis #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Dec 2024
VideoDruk 'n baal laat sy oë traan!
Druk 'n baal laat sy oë traan! Daniel Dames verduidelik hoe die nuwe Case IH LB436 HD waarde tot jou boerdery gaan toevoeg. https://www.caseih.com #CaseIH #LB436HD #CordexAgri #BigPackDemodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Dec 2024
