194 items
VideoWatter "specs" kry jy in die Case IH Optum trekker?
Watter "specs" kry jy in die Case IH Optum trekker? Marianka vertel ons meer oor hoe die trekker in jou boeredery in pas en watter waarde dit vir jou gaan toevoeg. www.patriot-roadshow.co.za #CaseIH #PatriotRoadShow #Optum #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
VideoHoe kan jy hierdie somer jou gras in stand hou met Husqvarna? Dries du Preez vertel meer.
Hoe kan jy hierdie somer jou gras in stand hou? Dries du Preez, van die Husqvarna agentskap in Viljoenskroon en Bothaville, vertel wat hulle alles vir jou kan bied. https://bit.ly/3daOj6t #Husqvarna #CaseIHPatriotRoadshow2024 #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Sept 2024
VideoCase iH en die Departement van Landbou Wes-Kaap het hande gevat. - Nampo Kaap / Cape 2024
Case iH en die Departement van Landbou Wes-Kaap het hande gevat. Minister Ivan Meyer vertel my wat dit behels op Nampo Kaap / Cape 2024. Laai die Nampo App af: http://Download.nampoapp.co.za #NampoKaap2024 #CaseiH #DepartementLandbouWesKaap #GraanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Sept 2024
VideoTjoopie leer spuit ry.
Tjoopie leer spuit ry. Hoe maklik werk die nuwe Case iH Patriot spuite? https://www.caseih.com/en-za/southafrica/ #CaseiH #PatriotSpuit #LeerSpuitRy #FarmSpace ##OnsPraatBoer
11 Sept 2024
VideoKom kuier by CASE IH op NAMPO Kaap / Cape 2024.
Kom kuier by CASE IH op NAMPO Kaap / Cape 2024. https://www.caseih.com/en-za/southafrica/ Laai die Nampo App af: http://Download.nampoapp.co.za #NampoKaap2024 #CaseIH #GraanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2024
VideoWat het Case iH vir jou by NAMPO Kaap 2024?
Wat het Case iH vir jou by NAMPO Kaap 2024? Daniel van Case gee 'n oorsig van wat jy kan verwag en hoekom jy nie hierdie stalletjie moet misloop nie. Sien jou by NAMPO Kaap 2024. #CaseiH #OptumTrekker #NAMPOKaap2024 #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Sept 2024
VideoSoek jy 'n geen nonsens, "staight forward" Case IH 350 spuit met die hoogste "grond clearance"?
Soek jy 'n geen nonsens, "staight forward" Case IH 350 Brasiliaanse spuit met die hoogste "grond clearance"? Skolla vertel ons meer van die Case IH Patriot Roadshow. www.patriot-roadshow.co.za Lees meer oor die Case IH 350 hier: https://farmspace.co.za/articles/case-ih-350-patriot-the-no-nonsense-sprayer-for-optimal-crop-protection/ #CaseIH #PatriotRoadshow #350Spuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Aug 2024
VideoAs jy mooi vra gaan die spuit jou bakkie ook was.
As jy mooi vra gaan die spuit jou bakkie ook was. Skolla gee ons die "low down" op hulle nuwe Case IH patriot spuit 3250. #CaseIH #Patriot #3250Spuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Aug 2024
VideoRadium Engineering, Great Plains, 'n Case IH, Hardi asook 'n Kverneland spuit by Arlington Boeredag.
Radium Engineering, Great Plains, 'n Case IH selfloper spuit, 'n Hardi SA spuit asook 'n Kverneland spuit hier by Arlington Boeredag 2024 www.arlingtonboeredag.co.za #ArlingtonBoeredag2024 #RadiumEngineering #GreatPlains #AgriAfrika #CaseIH #HardiSA #Kverneland #Jupidex #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2024
VideoCASE IH, Kverneland, Bok Implemente hier op Arlington Boeredag 2024.
Case IH, Kverneland, Bok Implemente hier op Arlington Boeredag 2024. www.arlingtonboeredag.co.za #ArlingtonBoeredag2024 #CaseIH #Jupidex #Kverneland #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2024
VideoWat is op die Case IH Optum 300 trekker? - VAL Boeredag 2024
Wat is op die Case IH Optum 300 trekker? Hierdie swart trekker is 'n "limited edition", maar jy kan dit ook in rooi kry. Bertus Barkhuizen vertel meer by VAL Boeredag 2024. www.caseih.com/en-za/southafrica/ #VALBoeredag2024 #CaseIH #Optum300 #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Jul 2024
VideoDie verdedigende kampioen van klas 8. Die Case IH SA 8250 op Stroper Resies 2024.
Die verdedigende kampioen van klas 8. Die Case IH SA 8250 op Stroper Resies 2024. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.caseih.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #CaseIH #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
VideoCase IH SA 6150 op Stroper Resies 2024.
Case IH SA 6150 op Stroper Resies 2024. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.caseih.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #CaseIH #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
VideoCase IH SA 9250 Stroper op NAMPO 2024.
Case IH SA 9250 Stroper op NAMPO 2024. Ons hoor wat al die in's-en-outs is van hierdie stroper. www.caseih.co.za #Nampo2024 #CaseIH #Stroper9250 #GrainHarvesting #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2024
VideoVan alle plekke praat ons rugby hier by Case IH SA op NAMPO 2024.
Van alle plekke praat ons rugby hier by Case IH SA op NAMPO 2024. Breyton Paulse en Jannie Du Plessis het lekker ball gechat. www.caseih.co.za #Nampo2024 #CaseIH #BreytonPaulse #JannieDuPlessis #Rugby #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2024
VideoWat het Case IH SA vir die boer en sy familie gebring die jaar by NAMPO 2024.
Wat het Case IH SA vir die boer en sy familie gebring die jaar by NAMPO 2024. https://www.caseih.com/en-za/ #Nampo2024 #CaseIH #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2024
VideoWat gaan hulle jou wys by Case IH SA op NAMPO 2024.
Wat gaan hulle jou wys by Case IH SA op NAMPO 2024? www.caseih.com/en-za/southafrica/ #NAMPO2024 #CaseIH #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 May 2024
VideoAshley het die eerste Kellys in Suid-Afrika ingebring.
Ashley het die eerste Kellys in Suid-Afrika ingebring. Hoekom? Case IH SA Kelly Tillage South Africa #CaseIH #KellyTillage #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Mar 2024
VideoWat is al die verskillende Kellys wat jy kry?
Wat is al die verskillende Kellys wat jy kry? Van ‘n 4m tot ‘n 24m, Andre vertel ons. #CaseIH #KellyTillage #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Mar 2024
VideoNa een jaar se Kelly soek Jannie nou sy eie een
Na een jaar se Kelly soek Jannie nou sy eie een. Hoekom en waarom hou hy van Kelly? #CaseIH #KellyTillage #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Mar 2024
