194 items
Video'n Persiese skaap by Lamb Champs?
'n Persiese skaap by Lamb Champs? Gerhard Lourens gee ons bietjie geskiedenis oor die skaap en sê vir ons hoekom hy verkies om met hierdie skaap-ras te boer. https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 #Persian #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
VideoWat is Andrew Jordaan se benadering met sy skaap boerdery?
Wat is Andrew Jordaan se benadering met sy skaap boerdery? Andrew Jordaan & Seuns bestaan al vir 100 jaar en hulle boer semi-intensief met Merino skaap. Hoe lyk die skaap op die spit by Lamb Champs? https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 #MerinoSA #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
VideoWatter waarde het Lamb Champs toegevoeg tot Anton Nel se boerdery?
Watter waarde het Lamb Champs toegevoeg tot Anton Nel se boerdery? Anton is al van die begin af deel van Lamb Champs, hy was op die kykNet tv program. Hy is wie hy is en hy glo in sy Merino op die spit. https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 #MerinoSA #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
VideoAmper 50 jaar van Axial-Flow. Die Case IH 8260! Nou net nog beter!
Amper 50 jaar van Axial-Flow. Die Case IH 8260! Nou net nog beter! https://www.caseih.com/en-za/southafrica #CaseIH #AxialFlow #CaseIH8260 #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2025
VideoFrank Penn skryf die jaar 'n Ile De France in vir Lamb Champs 2025.
Frank Penn skryf die jaar 'n Ile De France in vir Lamb Champs 2025. Hy vertel ons meer oor hoekom Lamb Champs die moeite werd is vir hom. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #IleDeFrance #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Jul 2025
VideoNiekie Grobler skryf die jaar 'n Suffolk in vir Lamb Champs 2025.
Niekie Grobler skryf die jaar 'n Suffolk in vir Lamb Champs 2025. Hy vertel ons meer oor wat als aangaan in sy boerdery en hoekom hy dink hy 'n kans staan om te wen. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jul 2025
VideoHoekom is daar 'n Lamb Champs?
Hoekom is daar 'n Lamb Champs? Ine Bester vertel ons meer oor hoe Lamb Champs waarde toevoeg aan die skaap boerderye. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2025
VideoYolindie Venter skryf die jaar 'n Merino in vir Lamb Champs 2025.
Yolindie Venter skryf die jaar 'n Merino in vir Lamb Champs 2025. Sy vertel ons meer oor haar liefde vir skape en boerdery. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #Merino #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2025
VideoHeinrich Makkink van 3M Meat Masters vertel ons meer oor waar hulle passie vir boer begin het.
Heinrich Makkink van 3M Meat Masters vertel ons meer oor waar hulle passie vir boer begin het en hoekom hy dink hulle Meat Master n kans staan om te wen by Lamb Champs 2025. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #Meatmaster #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2025
VideoWat is nuut op die Case IH 8260 stroper?
Wat is nuut op die Case IH 8260 stroper? Skolla vertel ons meer oor die details wat hulle ingebring het met die stroper en wat dit spesiaal maak. https://www.caseih.com/en-za #CaseIH #8260Stroper #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2025
VideoAlwyn Kleinhans skryf die jaar 'n Dormer in vir Lamb Champs 2025.
Alwyn Kleinhans skryf die jaar 'n Dormer in vir Lamb Champs 2025. Hy vertel ons meer oor sy agtergrond, die opstel van sy boerdery en hoekom hy dink hy 'n kans staan om te wen. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #Dormer #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Jul 2025
VideoIan Vermeulen het onlangs met skape begin boer.
Ian Vermeulen het onlangs met skape begin boer. Hy vertel ons oor hoekom hy in die bedryf gegaan het en hoekom hy vir Lamb Champs 2025 ingeskryf het. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jul 2025
VideoErnest Woest gaan Lamb Champs 2025 toe met 'n Ile de France.
Ernest Woest gaan Lamb Champs 2025 toe met 'n Ile de France. Hy vertel ons meer oor sy boerdery opstel en hoekom hy voel hy 'n kans staan om te wen. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #IleDeFrance #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Jul 2025
VideoHennie Jonker skryf die jaar 'n Hampshire Down in vir Lamb Champs 2025.
Hennie Jonker skryf die jaar 'n Hampshire Down in vir Lamb Champs 2025. Hy vertel ons meer oor hoekom hy dink hy n kans staan om te wen. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #HampshireDown #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jul 2025
VideoHet jy al gehoor van 'n stroper wat al vir meer as 25 jaar nog stroop?
Het jy al gehoor van 'n stroper wat al vir meer as 25 jaar nog stroop? Johan Otto vertel ons meer van hulle Case IH stroper van 1998 wat nog elke seisoen loop soos ’n droom en die waarde wat dit vir sy boerdery ingebring het die afgelope dekades! www.caseih.com #CaseIH #StroperSedert1998 #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Jul 2025
VideoMelissa Otto skyf die jaar 'n Merino skaap in vir Lamb Champs 2025.
Melissa Otto skyf die jaar 'n Merino skaap in vir Lamb Champs 2025. Sy vertel dat dit nie net 'n kompetisie is nie, maar ook 'n leer skool. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #Merino #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Jul 2025
VideoJohan Otto skryf die jaar n Merino x Ile De France lamb in vir Lamb Champs 2025
Johan Otto skryf die jaar n Merino x Ile De France lamb in vir Lamb Champs 2025 en vertel ons hoekom hy dink sy karkas die jaar n kans staan om te wen. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #Merino #IleDeFrance #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Jun 2025
VideoLiza-Mari Jonker skryf hierdie jaar n Hampshire Down in vir Lamb Champs 2025.
Liza-Mari Jonker skryf hierdie jaar n Hampshire Down in vir Lamb Champs 2025. Sy vertel ons meer oor hoekom sy dink hulle gaan wen en nooi almal om die vleis te kom ervaar. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #HampshireDown #Zoetis #CaseIH #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jun 2025
VideoCase IH se DIK Steiger 715 pronk soos 'n pou op Nampo 2025.
Case IH se DIK Steiger 715 pronk soos 'n pou op Nampo 2025. Bertus vertel ons meer oor hierdie groot mooi rooi trekker. https://www.caseih.com/en-za/southafrica #CaseIH #Steiger715 #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2025
VideoWil jy weet hoe om jou boerdery se data direk te moniteer van jou foon af?
Wil jy weet hoe om jou boerdery se data direk te moniteer van jou foon af? Schalk Oosthuizen van Case IH vertel ons meer oor hulle nuwe tegnologie, die AFS Connect, by die FarmSpace Pro-Tour in Bethal! https://www.caseih.com/en-za/southafrica #CaseIH #AFSConnect #FarmSpaceProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Apr 2025
