194 items
ProductAxial-Flow 7250
28 Apr 2026
VideoOns het regtig ’n paar goeie oomblikke gebaal by die een!
Ons het regtig ’n paar goeie oomblikke gebaal by die een! Die FarmSpace Baler Challenge 2026 - groot idees, great mense en hope baler-aksie. Baie geluk aan Case IH, wenners van beide die Fixed- en Variable Chamber-afdelings! Vir al die details, besoek: https://balerchallenge.co.za/ #BalerChallenge2026 #Recap #CaseIH #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Feb 2026
VideoFarmSpace Baler Challenge 2026, Case het die jaar gekom om te wen met 'n meneer van 'n baler.
FarmSpace Baler Challenge 2026, Case het die jaar gekom om te wen met 'n meneer van 'n baler. Ons gesels met Daniel Dames van Case IH oor wat die RB456 baler so uniek maak. https://www.caseih.com/en-za/southafrica #CaseIH #RB456 #FSBalerChallenge2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Feb 2026
VideoIs jy gereed om te sien hoe die Case IH RB 545 baler die kompetisie aanpak by die Baler Challenge?
Is jy gereed om te sien hoe die Case IH RB 545 baler die kompetisie aanpak by die Baler Challenge? Kom beleef dit saam met ons op 28 Januarie 2026 by Valtrac Parys, Vrystaat. Ons sien jou daar! www.balerchallenge.co.za #CaseIH #CaseRB545 #BalerChallenge2026 #Baler #Landbou #Boerdery #ValtracParys #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Jan 2026
VideoIs jy op soek na betroubare toerusting wat ideaal is vir jou wingerde of boorde?
Is jy op soek na betroubare toerusting wat ideaal is vir jou wingerde of boorde? By die Farmspace Pro-Tour in Paarl deel Morne Pheiffer van Case IH meer oor die kompakte maar kragtige JX45T trekker, en Tiaan Mahne wys hoe die IMEP Thunder 800 spuit werklik waarde tot jou plaas kan toevoeg! https://www.caseih.com/en-za/southafrica #CaseIH #JX45T #IMEP #Thunder800 #FarmspaceProTour #Paarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2025
VideoCase iH wys hulle staal by Pro Tour Wes-Kaap. Wat het hulle gedemo en wat kan hul vir jou bied?
Case iH wys hulle staal by Pro Tour Wes-Kaap. Wat het hulle gedemonstreer en wat kan Case Malmesbury vir jou bied? Vir meer inligting kontak www.caseih.com/en-za/southafrica #CaseIH #NMI #CaseMalmesbury #CaseTractors #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Sept 2025
ReelVan boord tot oes – Case IH bring krag & tegnologie saam op die Pro Tour in Paarl 2025.
Van boord tot oes – Case IH bring krag en tegnologie saam op die Pro Tour in Paarl 2025 by Hoër Landbouskool Boland. https://www.caseih.com/en-za/southafrica #ProTourWesKaap2025 #CaseIH #Boordtrekkers #HoêrLandbouskoolBoland #BolandLandbouOndersteunersBond #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Aug 2025
VideoCase bring hulle Jx45T & Jx75 Farmall Cab trekkers na Pro Tour Wes-Kaap toe!
Kom beleef die Case iH Jx45T en die Case iH Jx75 Farmall Cab trekkers in aksie by Pro Tour Wes-Kaap die 20ste Augustus by Hoër landbouskool Boland! Slegs 300 kaartjies beskikbaar, vanaf R100 by www.farmspace-ticket.co.za. #CaseiH #CaseiHJx45T #CaseiHJx75 #FarmallCab #ProTourWesKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Aug 2025
ReelKort jy 'n nuwe trekker vir jou plaas? Kom vergelyk hulle almal by Pro Tour Kaap die 20ste Augustus.
Kort jy 'n nuwe trekker vir jou plaas? Kom vergelyk "brands" soos Case iH, Massey, CLAAS, Deutz-Fahr, Tafe en Mahindra by Pro Tour Kaap die 20ste Augustus by Hoër landbouskool Boland. Kaartjies nou beskikbaar vanaf R100 by www.farmspace-ticket.co.za #CaseiH #MasseyFerguson #CLAAS #Deutz-Fahr #Tafe #Mahindra #ProTourWesKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Aug 2025
VideoPro Tour Wes-Kaap se lineup is reg vir jou! Wie is hulle?
Wie stal almal uit by Pro Tour Wes-Kaap die 20ste Augustus in Paarl? Hier is 'n paar van hulle... Slegs 300 kaartjies beskikbaar vanaf R100 per kaartjie, kry joune vandag nog: www.farmspace-tickets.co.za. #SantamAgri #SAAI #Massey #CaseiH #CLAAS #NIKDrones #JonesMasjiene #PacSys #PiketImplemente #Bontera #AquaCheck #AgriHawk #TitanGlobal #Thubatech #Zimmatic #TigerWheel&Tyre #GrovePrecision
13 Aug 2025
VideoWil jy hê jou plante moet vroeg opkom? Dan kort jy ‘n Case Early Riser!
Wil jy hê jou plante moet vroeg opkom? Dan kort jy ‘n Case Early Riser! Bertus Barkhuizen vertel ons meer oor die Case Early Riser 2140, hoe dit werk en die waarde wat dit vir jou boerdery sal toevoeg. https://www.caseih.com/en-za/southafrica #CaseIH #2140EarlyRiser #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jul 2025
VideoJP Nel vat die Lamb Champs trofee huis toe die jaar!
JP Nel vat die Lamb Champs trofee huis toe die jaar! Hy het n Swartkop Dorper ingeskryf. Baie dankie, en sien julle volgende jaar! https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 #DORPERSHEEPBREEDERSSOCIETYOFSOUTHAFRICA #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
VideoJason Davel, 2024 Lamb Champ Kampioen. Hoe vat mens daai trofee huistoe?
Jason Davel, 2024 Lamb Champs Kampioen. Hoe vat mens daai trofee huistoe? Hy deel so een of twee geheimpies met ons. Kom luister saam. https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 @IleDeFranceSocietyOfSA #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
VideoRotshidzwa het 'n Meatmaster ingeskryf vir Lamb Champs 2025.
Rotshidzwa het 'n Meatmaster ingeskryf vir Lamb Champs 2025. Hy vertel ons meer oor hoekom hy besluit het om weer in te skryf hierdie jaar. https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 #MeatmasterSkaap #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace
26 Jul 2025
VideoHow did it happen that Toyota SA became involved with the Lamb Champs initiative?
How did it happen that Toyota SA became involved with the Lamb Champs initiative? Rita tells us more. https://lambchamps.co.za/ Thank you to our sponsors: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA and Saai. #LambChamps2025 #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
VideoWat is die boere se ervaring van Saai se initiatief?
Wat is die boere se ervaring van Saai se initiatief? Ons gesels met Hennie wat 'n Hampshire Down in geskryf het vir Lamb Champs. https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 #HampshireDownSheepBreedersAssociationofSouthAfrica #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace
26 Jul 2025
VideoSkaap wol en kunsmis hoor mens selde in dieselfde sin, nog minder as dit een ding is.
Skaap wol en kunsmis hoor mens selde in dieselfde sin, nog minder as dit een ding is. Marelize van BKB vertel meer oor die kunsmis wat van skaapwol gemaak is. https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 #BKB #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
VideoGaan 'n Suffolk dalk die jaar die Lamb Champs trofee vat?
Gaan 'n Suffolk dalk die jaar die Lamb Champs trofee vat? Jan vertel meer hoekom hy die ras ingeskryf het. https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 #SuffolkSheepBreedersSA #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
VideoGroter en Beter! Lamb Champs is hier om te bly.
Groter en Beter! Lamb Champs is hier om te bly en kopers direk by die boere uit te kry. https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
VideoDie hele produksie lyn is hier!
Die hele produksie lyn is hier! Ons praat met John wat deel vorm van die waardeketting by Lamb Champs. https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
