5:37
F
FarmspaceDie duurste ooi van die dag by die 23ste Oostelike Ile de France Klub!
Die duurste ooi van die dag by die 23ste Oostelike Ile de France Klub! Renier en Mariette vertel vir ons hoekom hulle besluit het op hierdie ooi. Ile de France Society of SA/Ile de France Genootskap van SA BKB #DuursteOoi #FarmSpace #OnsPraatBoer











