5:18
F
FarmspaceDie duurste ram van die dag by die 23ste Oostelike Ile de France Klub!
Die duurste ram van die dag by die 23ste Oostelike Ile de France Klub! Rika gesels met ons oor hoekom sy op hierdie ram besluit het en hoekom sy Ile de France Society of SA/Ile de France Genootskap van SA verkies. BKB #DuursteRam #FarmSpace #OnsPraatBoer











